Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Godsdiens
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57024 is 'n antwoord op boodskap #56340] |
Thu, 07 February 2002 07:05   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel Sakkie - baie slim ouens het al oor die punt gedebateer, mekaar
vermoor, vir leeus gevoer etc etc. My standpunt (lw - hierdie is nét
myne!:) ) - elke keer as ek na my seun kyk as hy slaap( dis al tyd wat
hy lank genoeg stil is :)), my vrou as sy lag, my ma as sy sommer net
onnodige dinge vir ons doen, mense wat redeneer en dink, die
volmaaktheid van die skepping om ons dan wéét ek dat die heelal en
spesifiek die menslike psige onmoontlik die gevolg van evolusie wees.
Die kanse dat dit alles die gevolge van die ontwikkeling van 'n een
sellige organisme wat dan stelselmatig deur 'n evolusie proses gegaan
het is net vir my totaal onmoontlik. As ek dink hoeveel dinge per
ongeluk sou moes gebeur om 'n menslike brein tot stand te laat kom met
al die wisselwerking tussen die verskillende dele dan sien ék die
ingryping van 'n hoër hand. Ãk glo dus dat die Skepper, God noem hom wat
jy wil, iewers is en dat hy soos iemand met 'n antfarm net dinge hier en
daar nudge - in 'n rigting stuur - om ons op 'n soort van balans te hou.
Kyk maar net na die Periodieke Tabel - hoe die chemiese boustowwe van
die heelal verskil maar tog so nou saamwerk om die proses wat ons lewe
noem moontlik te maak. Alles per ongeluk so uitgewerk - nie maklik nie.
Ek verstaan jou standpunt - jy wil die bewyse sien. Vir my is dit om ons
- elke dag. Jy kan kies om dit as natuurlike evolusie sien - maar
probeer die odds uitwerk van die ketting van gebeure nodig om selfs 'n
insek te skep dan sien jy hoe onmoontlik dit is. Maar ons is redenerende
wesens - ons mag maar ons eie keuses maak - en ons mag daarmee saamleef.
My geloof as Christen is omdat dit vir mý reg voel - dit mag wees dat ek
verkeerd is (maar ek twyfel sterk daaraan Gloudina :) ) en dat die
Moslem of Boeddis die wysheid in pag het.
Cheers
Lou
PS: Vir diegene wat dink dat (my pogings tot) humor nie in besprekings
soos die tuishoort nie - tough!
Sakkie wrote:
>
> Soos belowe het ek hierdie een bepeins die laaste week en ek het nou nog nie
> op 'n manier gekom om my standpunt te stel nie. Ek gaan dit maar sê soos
> dit kom. 'Skuus by voorbaat aan die "slegs kultuur" ouens(en dames).
>
> 1. Hoekom moet daar 'n god wees.
> 2. Waar/wat is die oorsprong van so 'n god.
> 3. Waar is die bewyse van die bestaan van so 'n god.
>
> Ek het na dekades se gerondkrap nog nie een enkele greintjie van 'n gedagte
> van werklike onomstaatbare bewyse gesien of van gehoor nie. Al wat ek kry
> is dat ek moet blindelings glo, anders verbrand ek in die hel tot in alle
> ewigheid. Grote Griet, ja hoor.
|
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57040 is 'n antwoord op boodskap #57024] |
Thu, 07 February 2002 07:52   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lou, ek stem saam met jou tot op 'n punt:))
Dis net die laaste parragrafie wat ek nie so sou geskryf het nie. - maar dit
is net ek - hoekom sal ek jou misgun waar jy wil voel?:))
Annette
Lou skryf in boodskap news:3C622754.43019980@lous.zzn.com...
> Wel Sakkie - baie slim ouens het al oor die punt gedebateer, mekaar
> vermoor, vir leeus gevoer etc etc. My standpunt (lw - hierdie is nét
> myne!:) ) - elke keer as ek na my seun kyk as hy slaap( dis al tyd wat
> hy lank genoeg stil is :)), my vrou as sy lag, my ma as sy sommer net
> onnodige dinge vir ons doen, mense wat redeneer en dink, die
> volmaaktheid van die skepping om ons dan wéét ek dat die heelal en
> spesifiek die menslike psige onmoontlik die gevolg van evolusie wees.
>
> Die kanse dat dit alles die gevolge van die ontwikkeling van 'n een
> sellige organisme wat dan stelselmatig deur 'n evolusie proses gegaan
> het is net vir my totaal onmoontlik. As ek dink hoeveel dinge per
> ongeluk sou moes gebeur om 'n menslike brein tot stand te laat kom met
> al die wisselwerking tussen die verskillende dele dan sien ék die
> ingryping van 'n hoër hand. ék glo dus dat die Skepper, God noem hom wat
> jy wil, iewers is en dat hy soos iemand met 'n antfarm net dinge hier en
> daar nudge - in 'n rigting stuur - om ons op 'n soort van balans te hou.
> Kyk maar net na die Periodieke Tabel - hoe die chemiese boustowwe van
> die heelal verskil maar tog so nou saamwerk om die proses wat ons lewe
> noem moontlik te maak. Alles per ongeluk so uitgewerk - nie maklik nie.
>
> Ek verstaan jou standpunt - jy wil die bewyse sien. Vir my is dit om ons
> - elke dag. Jy kan kies om dit as natuurlike evolusie sien - maar
> probeer die odds uitwerk van die ketting van gebeure nodig om selfs 'n
> insek te skep dan sien jy hoe onmoontlik dit is. Maar ons is redenerende
> wesens - ons mag maar ons eie keuses maak - en ons mag daarmee saamleef.
>
> My geloof as Christen is omdat dit vir mý reg voel - dit mag wees dat ek
> verkeerd is (maar ek twyfel sterk daaraan Gloudina :) ) en dat die
> Moslem of Boeddis die wysheid in pag het.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Vir diegene wat dink dat (my pogings tot) humor nie in besprekings
> soos die tuishoort nie - tough!
>
> Sakkie wrote:
>>
>> Soos belowe het ek hierdie een bepeins die laaste week en ek het nou nog nie
>> op 'n manier gekom om my standpunt te stel nie. Ek gaan dit maar sê soos
>> dit kom. 'Skuus by voorbaat aan die "slegs kultuur" ouens(en dames).
>>
>> 1. Hoekom moet daar 'n god wees.
>> 2. Waar/wat is die oorsprong van so 'n god.
>> 3. Waar is die bewyse van die bestaan van so 'n god.
>>
>> Ek het na dekades se gerondkrap nog nie een enkele greintjie van 'n gedagte
>> van werklike onomstaatbare bewyse gesien of van gehoor nie. Al wat ek kry
>> is dat ek moet blindelings glo, anders verbrand ek in die hel tot in alle
>> ewigheid. Grote Griet, ja hoor.
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57042 is 'n antwoord op boodskap #57024] |
Thu, 07 February 2002 07:57   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek respekteer jou standpunt Lou. Ten minste kan ek baie gemaklik met mense
soos jy oor die weg kom. Ons doen dinge baie dieselfde. Nou wel vir
verskillende redes, maar nogsteeds dieselfde.
"Lou" wrote in message
news:3C622754.43019980@lous.zzn.com...
> Wel Sakkie - baie slim ouens het al oor die punt gedebateer, mekaar
> vermoor, vir leeus gevoer etc etc. My standpunt (lw - hierdie is nét
> myne!:) ) - elke keer as ek na my seun kyk as hy slaap( dis al tyd wat
> hy lank genoeg stil is :)), my vrou as sy lag, my ma as sy sommer net
> onnodige dinge vir ons doen, mense wat redeneer en dink, die
> volmaaktheid van die skepping om ons dan wéét ek dat die heelal en
> spesifiek die menslike psige onmoontlik die gevolg van evolusie wees.
>
> Die kanse dat dit alles die gevolge van die ontwikkeling van 'n een
> sellige organisme wat dan stelselmatig deur 'n evolusie proses gegaan
> het is net vir my totaal onmoontlik. As ek dink hoeveel dinge per
> ongeluk sou moes gebeur om 'n menslike brein tot stand te laat kom met
> al die wisselwerking tussen die verskillende dele dan sien ék die
> ingryping van 'n hoër hand. ék glo dus dat die Skepper, God noem hom wat
> jy wil, iewers is en dat hy soos iemand met 'n antfarm net dinge hier en
> daar nudge - in 'n rigting stuur - om ons op 'n soort van balans te hou.
> Kyk maar net na die Periodieke Tabel - hoe die chemiese boustowwe van
> die heelal verskil maar tog so nou saamwerk om die proses wat ons lewe
> noem moontlik te maak. Alles per ongeluk so uitgewerk - nie maklik nie.
>
> Ek verstaan jou standpunt - jy wil die bewyse sien. Vir my is dit om ons
> - elke dag. Jy kan kies om dit as natuurlike evolusie sien - maar
> probeer die odds uitwerk van die ketting van gebeure nodig om selfs 'n
> insek te skep dan sien jy hoe onmoontlik dit is. Maar ons is redenerende
> wesens - ons mag maar ons eie keuses maak - en ons mag daarmee saamleef.
>
> My geloof as Christen is omdat dit vir mý reg voel - dit mag wees dat ek
> verkeerd is (maar ek twyfel sterk daaraan Gloudina :) ) en dat die
> Moslem of Boeddis die wysheid in pag het.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Vir diegene wat dink dat (my pogings tot) humor nie in besprekings
> soos die tuishoort nie - tough!
>
> Sakkie wrote:
>>
>> Soos belowe het ek hierdie een bepeins die laaste week en ek het nou nog nie
>> op 'n manier gekom om my standpunt te stel nie. Ek gaan dit maar sê soos
>> dit kom. 'Skuus by voorbaat aan die "slegs kultuur" ouens(en dames).
>>
>> 1. Hoekom moet daar 'n god wees.
>> 2. Waar/wat is die oorsprong van so 'n god.
>> 3. Waar is die bewyse van die bestaan van so 'n god.
>>
>> Ek het na dekades se gerondkrap nog nie een enkele greintjie van 'n gedagte
>> van werklike onomstaatbare bewyse gesien of van gehoor nie. Al wat ek kry
>> is dat ek moet blindelings glo, anders verbrand ek in die hel tot in alle
>> ewigheid. Grote Griet, ja hoor.
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57045 is 'n antwoord op boodskap #57042] |
Thu, 07 February 2002 08:12   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat gaan aan?
Wanneer het die dinamiek van hierdie groep verander?
Hoekom word niemand meer behoorlik geskel, gevloek, vervloek, sleggesê en
name gegee net omdat iemand anders van hul standpunt verskil nie?
Mens kan amper sê ons word nou menslik hier:)))
Of oud:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c623490$0$235@hades.is.co.za...
> Ek respekteer jou standpunt Lou. Ten minste kan ek baie gemaklik met mense
> soos jy oor die weg kom. Ons doen dinge baie dieselfde. Nou wel vir
> verskillende redes, maar nogsteeds dieselfde.
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C622754.43019980@lous.zzn.com...
>> Wel Sakkie - baie slim ouens het al oor die punt gedebateer, mekaar
>> vermoor, vir leeus gevoer etc etc. My standpunt (lw - hierdie is nét
>> myne!:) ) - elke keer as ek na my seun kyk as hy slaap( dis al tyd wat
>> hy lank genoeg stil is :)), my vrou as sy lag, my ma as sy sommer net
>> onnodige dinge vir ons doen, mense wat redeneer en dink, die
>> volmaaktheid van die skepping om ons dan wéét ek dat die heelal en
>> spesifiek die menslike psige onmoontlik die gevolg van evolusie wees.
>>
>> Die kanse dat dit alles die gevolge van die ontwikkeling van 'n een
>> sellige organisme wat dan stelselmatig deur 'n evolusie proses gegaan
>> het is net vir my totaal onmoontlik. As ek dink hoeveel dinge per
>> ongeluk sou moes gebeur om 'n menslike brein tot stand te laat kom met
>> al die wisselwerking tussen die verskillende dele dan sien ék die
>> ingryping van 'n hoër hand. ék glo dus dat die Skepper, God noem hom wat
>> jy wil, iewers is en dat hy soos iemand met 'n antfarm net dinge hier en
>> daar nudge - in 'n rigting stuur - om ons op 'n soort van balans te hou.
>> Kyk maar net na die Periodieke Tabel - hoe die chemiese boustowwe van
>> die heelal verskil maar tog so nou saamwerk om die proses wat ons lewe
>> noem moontlik te maak. Alles per ongeluk so uitgewerk - nie maklik nie.
>>
>> Ek verstaan jou standpunt - jy wil die bewyse sien. Vir my is dit om ons
>> - elke dag. Jy kan kies om dit as natuurlike evolusie sien - maar
>> probeer die odds uitwerk van die ketting van gebeure nodig om selfs 'n
>> insek te skep dan sien jy hoe onmoontlik dit is. Maar ons is redenerende
>> wesens - ons mag maar ons eie keuses maak - en ons mag daarmee saamleef.
>>
>> My geloof as Christen is omdat dit vir mý reg voel - dit mag wees dat ek
>> verkeerd is (maar ek twyfel sterk daaraan Gloudina :) ) en dat die
>> Moslem of Boeddis die wysheid in pag het.
>>
>> Cheers
>> Lou
>>
>> PS: Vir diegene wat dink dat (my pogings tot) humor nie in besprekings
>> soos die tuishoort nie - tough!
>>
>> Sakkie wrote:
>>>
>>> Soos belowe het ek hierdie een bepeins die laaste week en ek het nou nog nie
>>> op 'n manier gekom om my standpunt te stel nie. Ek gaan dit maar sê soos
>>> dit kom. 'Skuus by voorbaat aan die "slegs kultuur" ouens(en dames).
>>>
>>> 1. Hoekom moet daar 'n god wees.
>>> 2. Waar/wat is die oorsprong van so 'n god.
>>> 3. Waar is die bewyse van die bestaan van so 'n god.
>>>
>>> Ek het na dekades se gerondkrap nog nie een enkele greintjie van 'n gedagte
>>> van werklike onomstaatbare bewyse gesien of van gehoor nie. Al wat ek kry
>>> is dat ek moet blindelings glo, anders verbrand ek in die hel tot in alle
>>> ewigheid. Grote Griet, ja hoor.
>
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57066 is 'n antwoord op boodskap #57024] |
Thu, 07 February 2002 13:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
Ãk glo dus dat die Skepper, God noem hom wat
> jy wil, iewers is en dat hy soos iemand met 'n antfarm net dinge hier en
> daar nudge - in 'n rigting stuur - om ons op 'n soort van balans te hou.
O, nou is God maar net daar dié kant
"iewers" en gee vir vir "ons" maar
net hier en daar 'n nudge? Wat het
geword van die verklaring in die
Nuwe Testament wat sê "Ek is die
wynstok en julle is die lote."
Jy is heeltemal ketters. Jy verhef
"die mens" as 'n god wat amper net
soveel mag het en apart bestaan as
wat jou "God" het. Nee wat, ou Lou,
wanneer jy die periodieke tafel so
aanskou, dan is dit net nog 'n bewys dat
jy en God (in die Christelike referensie-
sisteem), één is.
Gloudina
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57068 is 'n antwoord op boodskap #57024] |
Thu, 07 February 2002 13:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> My geloof as Christen is omdat dit vir mý reg voel - dit mag wees dat ek
> verkeerd is (maar ek twyfel sterk daaraan Gloudina :) ) en dat die
> Moslem of Boeddis die wysheid in pag het.
Moslems en Buddhiste glo nie dat hulle die
wysheid in pag het nie. Ook nie regdenkende
Christene nie. Dis net jy wat ketters
glo dat as mens nie "glo" soos jy "glo," jy
dan nie "gered" kan word nie. Hou op om
te pontifikeer oor wat reg en verkeerd is
en praktiseer die aanbevelings van jou eie
Christelike geloof, en jy sal "gered" word
deur jou geloof. Net soos die Moslem en die
Buddhis.
Gloudina
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57069 is 'n antwoord op boodskap #57027] |
Thu, 07 February 2002 13:13   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> Somtyds kan jy só arrogant wees - en jy beskuldig die Christene daarvan?
Nee, ek "beskuldig" nie "Christene" daarvan
nie. Maar ek beskuldig jóú daarvan dat jy
die Christelike geloof as 'n sweep gebruik
om mense in jou hokkie te wil indwing. Net
soos die apartheidsvarke die nasionalisme
van die Afrikaner opgesweep het en dit as
'n sweep gebruik het om mense hulle politieke
paadjie te laat volg. Jy probeer politiek
speel met die gods diens. En ek wonder of dit
jou nie jou ewige siel gaan kos nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57075 is 'n antwoord op boodskap #57043] |
Thu, 07 February 2002 13:49   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmm - so wat jy sê is sy was nie arrogant nie? soos in -
Arrogant (Ar"ro*gant) (#), a.
[F. arrogant, L. arrogans, p. pr. of arrogare. See Arrogate.]
1. Making, or having the disposition to make, exorbitant claims of rank
or estimation; giving one's self an undue degree of importance;
assuming; haughty; -- applied to persons. "Arrogant Winchester, that
haughty prelate." Shak.
2. Containing arrogance; marked with arrogance; proceeding from undue
claims or self-importance; -- applied to things; as, arrogant
pretensions or behavior.
Synonyms -- Magisterial; lordly; proud; assuming; overbearing;
presumptuous; haughty.
ar·ro·gant
adj.
1) Having or displaying a sense of overbearing self-worth or
self-importance.
2) Marked by or arising from a feeling or assumption of one's
superiority toward others: an arrogant contempt for the weak
Nommer twee pas vir my nogal heel goed - soos in 'Jy dink in die "regte"
rigting' wat ek lees as - aha - sy sien die lig en begin nou in my
superieure manier van manier van dink wat duidelik die regte een is, te
redeneer.
Maar dan - ek en Gloudina is seker al sewe - agt jaar op die nuusgroep
... arrogant werk vir my.
Annette wrote:
>
> Jene, die ou klippies met die hoge woorde word darem lekker gegooi:))
> Arrogant - verwaand & hoogmoedig, astrant, voorbarig, aanmatigend. -
> presumption.
> ( toe sien ek sommer in die woordeboek 'n woord wat ek nie ken nie -
> arseer - en dis nie wat julle dink dit is nie:)) )
> Hovaardig:- arrogant, proud.
>
> Bg twee woorde kan mens nie maklik iemand toesnou as jy nie daardie persoon
> in die werklike lewe leer ken het nie.
>
> Julle mense moet vir julle regte woorde kry as julle mense hier wil
> toesnou:))))
>
> Annette
>
> .zzn.com...
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Danielle wrote:
>>>
>>>> Ek dink "werklik" is wanneer materie "in fase" is - dis as mens alles
>>>> wil sien in terme van I/O (in/uit). Tussen hierdie fases (particles-
>>>> in fase - en waves -uit fase) lê die paradoksale realiteit van
>>>> "nothingness" wat alles is! Dit is die ultimate light - god -
>>>> watookal jy dit wil noem.
>>>
>>> Ja, jy dink in die "regte" rigting.
>>
>> Somtyds kan jy só arrogant wees - en jy beskuldig die Christene daarvan?
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57076 is 'n antwoord op boodskap #57075] |
Thu, 07 February 2002 14:23   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat Lou, ek dink ek en jy lees vir Danielle bietjie verkeerd, maar laat
ons dit maar so bly - ek kry te warm om oor woorde te baklei wat nie vir my
saak maak nie;))
Vertel nou weer 'n bietjie van die geagte swak mense hier?:)))))
Annette
Lou wrote in message
news:3C6285ED.A0DCE771@lous.zzn.com...
> Hmm - so wat jy sê is sy was nie arrogant nie? soos in -
>
> Arrogant (Ar"ro*gant) (#), a.
> [F. arrogant, L. arrogans, p. pr. of arrogare. See Arrogate.]
>
> 1. Making, or having the disposition to make, exorbitant claims of rank
> or estimation; giving one's self an undue degree of importance;
> assuming; haughty; -- applied to persons. "Arrogant Winchester, that
> haughty prelate." Shak.
> 2. Containing arrogance; marked with arrogance; proceeding from undue
> claims or self-importance; -- applied to things; as, arrogant
> pretensions or behavior.
>
> Synonyms -- Magisterial; lordly; proud; assuming; overbearing;
> presumptuous; haughty.
> ar·ro·gant
> adj.
> 1) Having or displaying a sense of overbearing self-worth or
> self-importance.
> 2) Marked by or arising from a feeling or assumption of one's
> superiority toward others: an arrogant contempt for the weak
>
> Nommer twee pas vir my nogal heel goed - soos in 'Jy dink in die "regte"
> rigting' wat ek lees as - aha - sy sien die lig en begin nou in my
> superieure manier van manier van dink wat duidelik die regte een is, te
> redeneer.
>
> Maar dan - ek en Gloudina is seker al sewe - agt jaar op die nuusgroep
> ... arrogant werk vir my.
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Jene, die ou klippies met die hoge woorde word darem lekker gegooi:))
>> Arrogant - verwaand & hoogmoedig, astrant, voorbarig, aanmatigend. -
>> presumption.
>> ( toe sien ek sommer in die woordeboek 'n woord wat ek nie ken nie -
>> arseer - en dis nie wat julle dink dit is nie:)) )
>> Hovaardig:- arrogant, proud.
>>
>> Bg twee woorde kan mens nie maklik iemand toesnou as jy nie daardie persoon
>> in die werklike lewe leer ken het nie.
>>
>> Julle mense moet vir julle regte woorde kry as julle mense hier wil
>> toesnou:))))
>>
>> Annette
>>
>> .zzn.com...
>>>
>>>
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>> Danielle wrote:
>>>>
>>>> > Ek dink "werklik" is wanneer materie "in fase" is - dis as mens alles
>>>> > wil sien in terme van I/O (in/uit). Tussen hierdie fases (particles-
>>>> > in fase - en waves -uit fase) lê die paradoksale realiteit van
>>>> > "nothingness" wat alles is! Dit is die ultimate light - god -
>>>> > watookal jy dit wil noem.
>>>>
>>>> Ja, jy dink in die "regte" rigting.
>>>
>>> Somtyds kan jy sê arrogant wees - en jy beskuldig die Christene daarvan?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57145 is 'n antwoord op boodskap #57127] |
Fri, 08 February 2002 14:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> O nou praat jy vir die Moslem ook? So dit is nou die Christene, Moslems
> en Boediste wat by jou denkwyse moet inval, en reg begin "dink"?
Steeds vra ek jou om te bewys
> waar in die Bybel dit sê dat ander gelowe ook gered gaan word -
> duidelik is die deurlopende lyn in die NT in die Bybel dat die geloof in
> Christus dit is wat nodig is om gered te word.
maar die grondslag van die Chrtistelike geloof sê
> dat jy verkeerd is - jammer hoor. En maak nie saak hoeveel Mantras jy
> aanhaal nie - dit verander geen jotta of titel daaraan nie.
Vireers, ou Lou, dis "jota en tittel" en
nie "jotta en titel" soos jy dit skryf nie.
Ek weet die "jota" kom van die Grieke
se woord wat "iota" in Engels word. Ek
weet nie waar die "tittel" vandaan kom nie.
Ek verkies, ou Lou, om te glo dat die
Christelike Bybel vir my in wese dieselfde
probeer leer as wat die Buddhiste se sutras
en die Koran dit vir my probeer leer - dat
as mens met sy hart die allerhoogste en
allerdiepste krag wil put, dan moet jy
sekere praktiese dinge doen - jy moet
beoefen waaraan jy glo. Jy moet nie net sit
en praat oor die Christelike boodskap nie -
jy moet dit beoefen. Jy moet in die Christelike
konteks "boekevat" en "op jou knieë gaan" en
jy moet onwrikbaar glo in die LIEFDE (of soos
die Buddhis dit sê: boddhicitta.)
Dan, ou Lou, kan jy maar 'n visser van
mense word. Maar dit sal meer jou voorbeeld
wees as jou woorde wat tel. Dis daarom dat
Frikkie kan praat tot hy blou in die gesig is
oor hoe hy en mense wat "bloos" alleen gered
is, omdat dit glo so in die Bybel staan. Tot
tyd en wyl Frikkie nie bereid is om almal,
mense wat bloos en mense wat nie bloos nie,
se voete te was nie, sal Frikkie sit en braai
in een van die helle wat die Buddhiste beskryf,
en waaruit mens alleen gered kan word deur die
krag van Kompassie ( Avalokiteshvara wat in elk
van die "realms" kan afdaal en jou red van die
mag van die psigologiese giftige omgewing wat
in daardie "realm" heers.) Dit is wat ek glo
dat die Christelike bybel ook van praat. Dat
Kompassie kan "red." Dit is wat jy moet "glo"
al is jy nie aldag perfek in die beoefening
daarvan nie. Solank jy glo aan wat Christus
oor die Liefde sê, is jy "gered."
Gloudina
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57155 is 'n antwoord op boodskap #57145] |
Fri, 08 February 2002 17:07   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 08 Feb 2002 14:03:13 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Solank jy glo aan wat Christus
> oor die Liefde sê, is jy "gered."
>
> Gloudina
>
Seker maar net 'n blote oorsig Gloudina, maar jy het in jou
verduideliking vergeet om vir ons die volgende verse uit te lê:
(natuurlik geld heelwaarskynlik die rede vir die oorsig die feit dat
jy 'n tyd gelede jou onkunde oor die bybel erken het. Die keer toe jy
nie eens geweet het dat die merk van die bees in die bybel genoem word
nie. Die tyd toe jy jou man om hulp gevra het)
1 John 4:1
Beloved, believe not in every spirit, but try the spirits whether they
are of God; because many false prophets are gone out into the world.
1 John 3:23
And this is his commandment, That we should believe on
the name of His Son Jesus Christ, and love one another, as he gave us
commandment.
Acts. 16:31
And they said: 'Believe on the Lord Jesus Christ, and thou shalt be
saved, and thy house.
Hallo Sakkie, Danielle en Hilda :-)
St. John 20:29
Jesus saith unto him, Thomas, because thou hast seen me, thou hast
believed: blessed are they that have not seen, and yet have believed.
Soos Lou gesê het Gloudina, dit wat ek hier aanhaal is die tema van
die bybel - Genesis tot Openbaring.
|
|
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57191 is 'n antwoord op boodskap #57145] |
Sat, 09 February 2002 20:00   |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wrote
: Ek verkies, ou Lou, om te glo dat die
: Christelike Bybel vir my in wese dieselfde
: probeer leer as wat die Buddhiste se sutras
: en die Koran dit vir my probeer leer - dat
: as mens met sy hart die allerhoogste en
: allerdiepste krag wil put, dan moet jy
: sekere praktiese dinge doen - jy moet
: beoefen waaraan jy glo. Jy moet nie net sit
: en praat oor die Christelike boodskap nie -
: jy moet dit beoefen. Jy moet in die Christelike
: konteks "boekevat" en "op jou knieë gaan" en
: jy moet onwrikbaar glo in die LIEFDE (of soos
: die Buddhis dit sê: boddhicitta.)
: Dan, ou Lou, kan jy maar 'n visser van
: mense word. Maar dit sal meer jou voorbeeld
: wees as jou woorde wat tel. Dis daarom dat
: Frikkie kan praat tot hy blou in die gesig is
: oor hoe hy en mense wat "bloos" alleen gered
: is, omdat dit glo so in die Bybel staan. Tot
: tyd en wyl Frikkie nie bereid is om almal,
: mense wat bloos en mense wat nie bloos nie,
: se voete te was nie, sal Frikkie sit en braai
: in een van die helle wat die Buddhiste beskryf,
: en waaruit mens alleen gered kan word deur die
: krag van Kompassie ( Avalokiteshvara wat in elk
: van die "realms" kan afdaal en jou red van die
: mag van die psigologiese giftige omgewing wat
: in daardie "realm" heers.) Dit is wat ek glo
: dat die Christelike bybel ook van praat. Dat
: Kompassie kan "red." Dit is wat jy moet "glo"
: al is jy nie aldag perfek in die beoefening
: daarvan nie. Solank jy glo aan wat Christus
: oor die Liefde sê, is jy "gered."
~~
A Buddhist monk in Ceylon, who was acquainted with both Christianity and
Buddhism, was once asked what he thought was the great difference between
the two. He replied, "There is much that is good in each of them, and
probably in all religions. But what seems to me to be the greatest
difference is that you Christians know what is right and have power to do
it, while we Buddhists know what is right but have not any such power." This
is true, because no other religion has as its founder God, who became man,
and in becoming man incarnated the grace and the truth of God. When Christ,
then, becomes our life, we will be full of grace and truth. It is not our
grace and truth but His, for He dwells within.
--
If you want your father to take care of you, that's Paternalism. If you want
your mother to take care of you, that's Maternalism. If you want Uncle Sam
to take care of you, that's Socialism. If you want some dedicated Communists
to take over the government and take care of you, that's Communism (we would
say slavery). If you want and are able to take care of yourself, that's
Americanism. If you surrender all to Christ, and want God to take care of
you, that is true Christianity. Of course, you'll be called a "square" or an
"extremist," or a "crackpot," but you will have the best for time and
eternity.
--
----------------------------------------------------------
- FANATIC: A person who's enthusiastic about
something in which you have no interest -
----------------------------------------------------------
|
|
|
Bladsye (4): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:30:17 UTC 2025
|