Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuus.
Nog Nuus. [boodskap #57114] Vr, 08 Februarie 2002 05:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Parlementsopening vandag.
Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.

Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
ligte vir hom geflikker het.
Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
www.roadhogs.co.za/.

Annette
Re: Nog Nuus. [boodskap #57120 is 'n antwoord op boodskap #57114] Vr, 08 Februarie 2002 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2002 07:52:25 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Parlementsopening vandag.
> Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
> kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
> Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
>
> Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
> nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
> aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
> ligte vir hom geflikker het.
> Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
> die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
> www.roadhogs.co.za/.
>
> Annette

nice site. dis nogal interresant om na die stats te kyk ne? jhb met sy
citi golfs is natuurlik los hande voor. wonder wat word van die taxis?

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nog Nuus. [boodskap #57121 is 'n antwoord op boodskap #57120] Vr, 08 Februarie 2002 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel eerstens sien ek dat ek Velddrifs gepraat het;)))
Dit moet natuurlik skedelbreuk wees.

Van die taxis gepraat - hulle is mos nie motoriste nie.
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:cls66u8jbli9v73ebl0eppdgmf2jolaedd@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 07:52:25 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Parlementsopening vandag.
>> Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
>> kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
>> Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
>>
>> Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
>> nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
>> aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
>> ligte vir hom geflikker het.
>> Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
>> die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
>> www.roadhogs.co.za/.
>>
>> Annette
>
> nice site. dis nogal interresant om na die stats te kyk ne? jhb met sy
> citi golfs is natuurlik los hande voor. wonder wat word van die taxis?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nog Nuus. - Golfies [boodskap #57122 is 'n antwoord op boodskap #57120] Vr, 08 Februarie 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet jy Koesie, dit was hoeka die eienaar van 'n wit Citi Golf wat die
bofbalkolf geswaai het.
Ek dink die motorverkopers moet sommer 'n lys by voorbaat maak van die
kopers van daardie model en dit aan die polisie gee om te gebruik in
padblokkades:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:cls66u8jbli9v73ebl0eppdgmf2jolaedd@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 07:52:25 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Parlementsopening vandag.
>> Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
>> kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
>> Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
>>
>> Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
>> nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
>> aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
>> ligte vir hom geflikker het.
>> Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
>> die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
>> www.roadhogs.co.za/.
>>
>> Annette
>
> nice site. dis nogal interresant om na die stats te kyk ne? jhb met sy
> citi golfs is natuurlik los hande voor. wonder wat word van die taxis?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nog Nuus. - Golfies [boodskap #57132 is 'n antwoord op boodskap #57122] Vr, 08 Februarie 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Weet jy Koesie, dit was hoeka die eienaar van 'n wit Citi Golf wat die
> bofbalkolf geswaai het.
> Ek dink die motorverkopers moet sommer 'n lys by voorbaat maak van die
> kopers van daardie model en dit aan die polisie gee om te gebruik in
> padblokkades:)))

Wat het die twee ouens met die gekraakte koppe gery? 'n BMW?
Re: Nog Nuus. - Golfies [boodskap #57135 is 'n antwoord op boodskap #57132] Vr, 08 Februarie 2002 08:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek is nie doodseker nie, maar ek dink ek kan iets onthou van 'n blou
kar - iets soos 'n Mazda of 'n Dustbin
Beslis nie 'n duur kar nie.
Die kind wat bestuur het is 20, en sy maat 22 - en hulle bly in Milnerton -
wat nie juis vreeslik bekend is vir kinders wat met duur motors rondry nie.
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C638600.1E0A8072@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Weet jy Koesie, dit was hoeka die eienaar van 'n wit Citi Golf wat die
>> bofbalkolf geswaai het.
>> Ek dink die motorverkopers moet sommer 'n lys by voorbaat maak van die
>> kopers van daardie model en dit aan die polisie gee om te gebruik in
>> padblokkades:)))
>
> Wat het die twee ouens met die gekraakte koppe gery? 'n BMW?
Vorige onderwerp: Die verskuilde instemmigheid met Mugabe
Volgende onderwerp: National Arts Festival - The Shape of arts to come .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:28:31 MGT 2024