Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuusies
Nog Nuusies [boodskap #56833] Di, 05 Februarie 2002 11:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
want hy is 'n profeet sien?
Elk geval, verlede week, toe kom hy agter sy dag kom nader, en hy voel
eintlik nog springlewendig.
Die ander predikant wat die begrafnis moes behartig was klaar bespreek, die
kis en die begrafnisondernemer het reg gestaan, die afterparty is gereel met
genoeg koek en tee, en uitnodigings is na heinde en verre gestuur om die
begrafnis van die profeet by te bring.
Nou wie sal dit waag om nie in 'n profeet te glo nie?
Dus het die heindenes en verrenes in hul begrafnisklere na Cradock opgeruk
vir Die Profeet se Groot Begrafnis.
Die profeet het van sy kant ook sy bes gedoen om die profesie gestand te
doen, en drie dae lank geweier om te eet of iets te drink, wat hy moet mos
betyds dood.

Ongelukkig het die ouens in die logistieke departement daar by die hemel
gesit en slaap.
Die profeet is nog steeds springlewendig, en die begrafnisgangers wat soooo
ver gereis het vir die begrafnisgebeurtenis, moes maar weer huiswaarts
keer - sonder om selfs paartie te hou:))
Annette
Re: Nog Nuusies [boodskap #56837 is 'n antwoord op boodskap #56833] Di, 05 Februarie 2002 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Agge-nee Annette, dit kan tog nie waar wees nie???

"Annette" skryf in boodskap news:a3of1c$1a12n3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
> want hy is 'n profeet sien?
> Elk geval, verlede week, toe kom hy agter sy dag kom nader, en hy voel
> eintlik nog springlewendig.
> Die ander predikant wat die begrafnis moes behartig was klaar bespreek, die
> kis en die begrafnisondernemer het reg gestaan, die afterparty is gereel met
> genoeg koek en tee, en uitnodigings is na heinde en verre gestuur om die
> begrafnis van die profeet by te bring.
> Nou wie sal dit waag om nie in 'n profeet te glo nie?
> Dus het die heindenes en verrenes in hul begrafnisklere na Cradock opgeruk
> vir Die Profeet se Groot Begrafnis.
> Die profeet het van sy kant ook sy bes gedoen om die profesie gestand te
> doen, en drie dae lank geweier om te eet of iets te drink, wat hy moet mos
> betyds dood.
>
> Ongelukkig het die ouens in die logistieke departement daar by die hemel
> gesit en slaap.
> Die profeet is nog steeds springlewendig, en die begrafnisgangers wat soooo
> ver gereis het vir die begrafnisgebeurtenis, moes maar weer huiswaarts
> keer - sonder om selfs paartie te hou:))
> Annette
>
Re: Nog Nuusies [boodskap #56843 is 'n antwoord op boodskap #56837] Di, 05 Februarie 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Staan daar nie êrens dat die dood soos 'n dief in die nag sal kom en dat
niemand sal weet wanneer nie? Indien wel moet die proefeet sy Bybel lees...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c5fc2a4$0$235@hades.is.co.za...
> Agge-nee Annette, dit kan tog nie waar wees nie???
>
> "Annette" wrote in message
> news:a3of1c$1a12n3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou
> sterf -
>> want hy is 'n profeet sien?
>> Elk geval, verlede week, toe kom hy agter sy dag kom nader, en hy voel
>> eintlik nog springlewendig.
>> Die ander predikant wat die begrafnis moes behartig was klaar bespreek,
> die
>> kis en die begrafnisondernemer het reg gestaan, die afterparty is gereel
> met
>> genoeg koek en tee, en uitnodigings is na heinde en verre gestuur om die
>> begrafnis van die profeet by te bring.
>> Nou wie sal dit waag om nie in 'n profeet te glo nie?
>> Dus het die heindenes en verrenes in hul begrafnisklere na Cradock opgeruk
>> vir Die Profeet se Groot Begrafnis.
>> Die profeet het van sy kant ook sy bes gedoen om die profesie gestand te
>> doen, en drie dae lank geweier om te eet of iets te drink, wat hy moet mos
>> betyds dood.
>>
>> Ongelukkig het die ouens in die logistieke departement daar by die hemel
>> gesit en slaap.
>> Die profeet is nog steeds springlewendig, en die begrafnisgangers wat
> soooo
>> ver gereis het vir die begrafnisgebeurtenis, moes maar weer huiswaarts
>> keer - sonder om selfs paartie te hou:))
>> Annette
>>
>
Re: Nog Nuusies [boodskap #56849 is 'n antwoord op boodskap #56843] Di, 05 Februarie 2002 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit geld net vir mense wat nie selfmoord pleeg nie :-))))

"Jonas" skryf in boodskap news:a3ojv7$dcu$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Staan daar nie êrens dat die dood soos 'n dief in die nag sal kom en dat
> niemand sal weet wanneer nie? Indien wel moet die proefeet sy Bybel lees...
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c5fc2a4$0$235@hades.is.co.za...
>> Agge-nee Annette, dit kan tog nie waar wees nie???
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a3of1c$1a12n3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou
>> sterf -
>>> want hy is 'n profeet sien?
>>> Elk geval, verlede week, toe kom hy agter sy dag kom nader, en hy voel
>>> eintlik nog springlewendig.
>>> Die ander predikant wat die begrafnis moes behartig was klaar
bespreek,
>> die
>>> kis en die begrafnisondernemer het reg gestaan, die afterparty is
gereel
>> met
>>> genoeg koek en tee, en uitnodigings is na heinde en verre gestuur om die
>>> begrafnis van die profeet by te bring.
>>> Nou wie sal dit waag om nie in 'n profeet te glo nie?
>>> Dus het die heindenes en verrenes in hul begrafnisklere na Cradock
> opgeruk
>>> vir Die Profeet se Groot Begrafnis.
>>> Die profeet het van sy kant ook sy bes gedoen om die profesie gestand te
>>> doen, en drie dae lank geweier om te eet of iets te drink, wat hy moet
> mos
>>> betyds dood.
>>>
>>> Ongelukkig het die ouens in die logistieke departement daar by die hemel
>>> gesit en slaap.
>>> Die profeet is nog steeds springlewendig, en die begrafnisgangers wat
>> soooo
>>> ver gereis het vir die begrafnisgebeurtenis, moes maar weer huiswaarts
>>> keer - sonder om selfs paartie te hou:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nog Nuusies [boodskap #56877 is 'n antwoord op boodskap #56837] Di, 05 Februarie 2002 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis so waar as wragtag:))
Het glo vandag gehoor dat die begrafnis nou Saterdag gaan wees, en die
pastoor het nou weer opgehou eet en drink - ter samewerking.
Hoop hy dood nou betyds sodat dir begrafnis nie alweer tevergeefs gaan wees
nie;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c5fc2a4$0$235@hades.is.co.za...
> Agge-nee Annette, dit kan tog nie waar wees nie???
>
> "Annette" wrote in message
> news:a3of1c$1a12n3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou
> sterf -
>> want hy is 'n profeet sien?
>> Elk geval, verlede week, toe kom hy agter sy dag kom nader, en hy voel
>> eintlik nog springlewendig.
>> Die ander predikant wat die begrafnis moes behartig was klaar bespreek,
> die
>> kis en die begrafnisondernemer het reg gestaan, die afterparty is gereel
> met
>> genoeg koek en tee, en uitnodigings is na heinde en verre gestuur om die
>> begrafnis van die profeet by te bring.
>> Nou wie sal dit waag om nie in 'n profeet te glo nie?
>> Dus het die heindenes en verrenes in hul begrafnisklere na Cradock opgeruk
>> vir Die Profeet se Groot Begrafnis.
>> Die profeet het van sy kant ook sy bes gedoen om die profesie gestand te
>> doen, en drie dae lank geweier om te eet of iets te drink, wat hy moet mos
>> betyds dood.
>>
>> Ongelukkig het die ouens in die logistieke departement daar by die hemel
>> gesit en slaap.
>> Die profeet is nog steeds springlewendig, en die begrafnisgangers wat
> soooo
>> ver gereis het vir die begrafnisgebeurtenis, moes maar weer huiswaarts
>> keer - sonder om selfs paartie te hou:))
>> Annette
>>
>
Re: Nog Nuusies [boodskap #56930 is 'n antwoord op boodskap #56833] Wo, 06 Februarie 2002 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
> want hy is 'n profeet sien?
>
Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
nie, en 'n "profetes" het September laasjaar gesigte gesien, die
"tekens" bestudeer en toe 28 Januarie as sy laaste dag verklaar.

Volgens vandag se Herald is hy nog aan die gang, maar die stadsaal is
nou vir eerskomende Saterdag bespreek.

Niemand behalwe sy familie en die ander "apostels" mag hom besoek nie,
nie eers die polisie nie. Die baas van die polisie op Cradock het
volgens die Herald glo gesê, "Hy is besig om selfmoord te pleeg en dis
net 'n misdaad as iemand hom help."

Die begrafnisondernemer is kwaad want hy het al die gat laat grawe en
nog niemand het hom betaal nie.

Weird lot!
Re: Nog Nuusies [boodskap #56941 is 'n antwoord op boodskap #56930] Wo, 06 Februarie 2002 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Drom, ek wonder net - die feit dat die volgelinge van heinde en veree al
weer gaan vir die begrafnis Saterdag, is dit nie 'n mate van aansporing om
hom betyds dood te kry nie? Sou hulle dan almal aanspreeklik kan wees?:)

Massa selfmoord van Een, as't ware;))))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202060102.4b190aa6@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
>> want hy is 'n profeet sien?
>>
> Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
> nie, en 'n "profetes" het September laasjaar gesigte gesien, die
> "tekens" bestudeer en toe 28 Januarie as sy laaste dag verklaar.
>
> Volgens vandag se Herald is hy nog aan die gang, maar die stadsaal is
> nou vir eerskomende Saterdag bespreek.
>
> Niemand behalwe sy familie en die ander "apostels" mag hom besoek nie,
> nie eers die polisie nie. Die baas van die polisie op Cradock het
> volgens die Herald glo gesê, "Hy is besig om selfmoord te pleeg en dis
> net 'n misdaad as iemand hom help."
>
> Die begrafnisondernemer is kwaad want hy het al die gat laat grawe en
> nog niemand het hom betaal nie.
>
> Weird lot!
Re: Nog Nuusies [boodskap #56978 is 'n antwoord op boodskap #56941] Wo, 06 Februarie 2002 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Julle moet `n bietjie mooi gaan kyk na die Geloof hoor want dit is `n klomp
van die apostoliese geloof????

Die Polisie sal na sy dood ook eers `n GDO moet oopmaak en ondersoek voordat
hy sy geliefde "gat" gaan kry.

Groete

Annette skryf in boodskap news:a3quj3$19nibi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Drom, ek wonder net - die feit dat die volgelinge van heinde en veree al
> weer gaan vir die begrafnis Saterdag, is dit nie 'n mate van aansporing om
> hom betyds dood te kry nie? Sou hulle dan almal aanspreeklik kan wees?:)
>
> Massa selfmoord van Een, as't ware;))))
> Annette
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0202060102.4b190aa6@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou
> sterf -
>>> want hy is 'n profeet sien?
>>>
>> Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
>> nie, en 'n "profetes" het September laasjaar gesigte gesien, die
>> "tekens" bestudeer en toe 28 Januarie as sy laaste dag verklaar.
>>
>> Volgens vandag se Herald is hy nog aan die gang, maar die stadsaal is
>> nou vir eerskomende Saterdag bespreek.
>>
>> Niemand behalwe sy familie en die ander "apostels" mag hom besoek nie,
>> nie eers die polisie nie. Die baas van die polisie op Cradock het
>> volgens die Herald glo gesê, "Hy is besig om selfmoord te pleeg en dis
>> net 'n misdaad as iemand hom help."
>>
>> Die begrafnisondernemer is kwaad want hy het al die gat laat grawe en
>> nog niemand het hom betaal nie.
>>
>> Weird lot!
>
Re: Nog Nuusies [boodskap #56990 is 'n antwoord op boodskap #56930] Wo, 06 Februarie 2002 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Feb 2002 01:02:33 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
>> want hy is 'n profeet sien?

> Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
> nie, en 'n "profetes"

So Annette, jy ken sommer titels toe soos jy dit goed vind? Gaan jy
nou die prez 'n shunter noem? Ek dink hy shunt ons genoeg rond
met alles wat in die land aangaan om die titel te verdien.
Re: Nog Nuusies [boodskap #56993 is 'n antwoord op boodskap #56990] Wo, 06 Februarie 2002 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hoekom sal ek vir Onse Prez ander name wil gee?
Apostel, Pastoor, Profeet, wat maak dit saak vir daardie lot wat elk geval
so mal soos hase is?
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:5l436u86d1gi0phecsl7lu0kdqe4jutfvd@4ax.com...
> On 6 Feb 2002 01:02:33 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>> "Annette" wrote in message
news:...
>>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
>>> want hy is 'n profeet sien?
>
>> Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
>> nie, en 'n "profetes"
>
> So Annette, jy ken sommer titels toe soos jy dit goed vind? Gaan jy
> nou die prez 'n shunter noem? Ek dink hy shunt ons genoeg rond
> met alles wat in die land aangaan om die titel te verdien.
Re: Nog Nuusies [boodskap #57019 is 'n antwoord op boodskap #56978] Do, 07 Februarie 2002 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 19:46:41 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Julle moet `n bietjie mooi gaan kyk na die Geloof hoor want dit is `n klomp
> van die apostoliese geloof????

Eerder apoteoties.
Mal hase [boodskap #57020 is 'n antwoord op boodskap #56993] Do, 07 Februarie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 23:07:41 +0200, "Annette" wrote:

> wat maak dit saak vir daardie lot wat elk geval
> so mal soos hase is?

Waarom is hase mal? Is alle hase mal?
Ek maak more-aand haas gaar vir ons. Nou wonder ek skielik of dit ook
'n mal hasie was voor hy gesterwe het?
Re: Mal hase [boodskap #57031 is 'n antwoord op boodskap #57020] Do, 07 Februarie 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is hase mal - geen normale wese sal hedendaags so goedsmoeds
aanteel nie - dis te duur:))
Haaspastei is lekker - moenie warrie nie - ek is seker die malgeit verdwyn
in die kook/bakproses:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Danielle skryf in boodskap news:9b846uc5iesqa5ba3hjphnim34gug0b65j@4ax.com...
> On Wed, 6 Feb 2002 23:07:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> wat maak dit saak vir daardie lot wat elk geval
>> so mal soos hase is?
>
> Waarom is hase mal? Is alle hase mal?
> Ek maak more-aand haas gaar vir ons. Nou wonder ek skielik of dit ook
> 'n mal hasie was voor hy gesterwe het?
>
Re: Nog Nuusies [boodskap #57060 is 'n antwoord op boodskap #57019] Do, 07 Februarie 2002 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ek is nou dik vir dié spelling van
nusies.

Tant Hessie Oxford
Re: Nog Nuusies [boodskap #57100 is 'n antwoord op boodskap #57060] Do, 07 Februarie 2002 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Feb 2002 11:28:24 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
>
> Ek is nou dik vir dié spelling van
> nusies.
>
> Tant Hessie Oxford
>

Hou jy jou nuus uit Annette se sake asseblief
Re:Apostel [boodskap #57104 is 'n antwoord op boodskap #56930] Do, 07 Februarie 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andre  is tans af-lyn  Andre
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Die hele apostel-aangeleentheid is belaglik, ongelooflik en totaal
on-christelik. Dit skep ook `n verkeerde opvatting onder buite-kerklikes dat
dit iets is wat "die Kerk" doen, en daar word nie onderskei dat hierdie `n
sektegroep is nie.

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0202060102.4b190aa6@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Pastoor ??? van Cradock het jare lank voorspel op watter dag hy sou sterf -
>> want hy is 'n profeet sien?
>>
> Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
> nie, en 'n "profetes" het September laasjaar gesigte gesien, die
> "tekens" bestudeer en toe 28 Januarie as sy laaste dag verklaar.
>
> Volgens vandag se Herald is hy nog aan die gang, maar die stadsaal is
> nou vir eerskomende Saterdag bespreek.
>
> Niemand behalwe sy familie en die ander "apostels" mag hom besoek nie,
> nie eers die polisie nie. Die baas van die polisie op Cradock het
> volgens die Herald glo gesê, "Hy is besig om selfmoord te pleeg en dis
> net 'n misdaad as iemand hom help."
>
> Die begrafnisondernemer is kwaad want hy het al die gat laat grawe en
> nog niemand het hom betaal nie.
>
> Weird lot!
Re: Nog Nuusies [boodskap #57111 is 'n antwoord op boodskap #57060] Vr, 08 Februarie 2002 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Springbok[2]  is tans af-lyn  Springbok[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" wrote in news:3C627...@rogers.com:

>
>
> Ek is nou dik vir dié spelling van
> nusies.
>
> Tant Hessie Oxford

Het gewonder wanneer die Antie iets hieroor gaan sê - maar hoekom nie
Tant Hessie HAT nie? Dis mos meer Afrikaans?
Re: Apostel [boodskap #58291 is 'n antwoord op boodskap #57104] Vr, 08 Maart 2002 18:21 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>>
>> Hy's 'n "apostel" van sy kerk (saam met sewe ander), nie 'n pastoor
>> nie, en 'n "profetes" het September laasjaar gesigte gesien, die
>> "tekens" bestudeer en toe 28 Januarie as sy laaste dag verklaar.


Was dit Annette wat ons hiervan vertel het?
Die keer werklik tragies, maar die omie wat in die huis
anderkant die straat voor ons woon het vanmiddag sy motor
aan sy seun weggegee en gesê dat hy nog twee weke sal leef.

Dit is egter nie 'n storie soos die van die profeet nie want hy is
werklik siek.
Vorige onderwerp: mp3 converter
Volgende onderwerp: Danielle...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:07:12 MGT 2024