| Soek raad asseblief [boodskap #56719] |
Ma., 04 Februarie 2002 12:58  |
James Most
Boodskappe: 1 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
nie van kostes of waar om uit te vind nie.
|
|
|
|
| Re: Soek raad asseblief [boodskap #56730 is 'n antwoord op boodskap #56719] |
Ma., 04 Februarie 2002 15:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
James, hang aan - ek stuur jou brif aan na iemand wat jou miskien kan help.
Annette
> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>
|
|
|
|
| Re: Soek raad asseblief [boodskap #56733 is 'n antwoord op boodskap #56719] |
Ma., 04 Februarie 2002 16:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hi Annette
Hy kan direk skryf aan Jacques Galvin by die volgende adres - Jacques weet
presies wat al die kostes en "do's & don'ts" is.
gal...@mweb.co.za
Hoop dit help James.
Annette
James Most skryf in boodskap news:2Bv78.10$Uh3.20389@news.uswest.net...
> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Soek raad asseblief [boodskap #56816 is 'n antwoord op boodskap #56811] |
Di., 05 Februarie 2002 09:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dis 'n opvoedkundige ding.
Dit is plein makliker om emu te spel as volstruis:))
Of miskien word die struis in volstruis gesien as 'n verwerking van stroois,
wat natuurlik vir sommige mense 'n negatiewe konnetasie het;)))
De maaind boghels.;)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c5fa375.0@news1.mweb.co.za...
>
> Jonas wrote in message
> news:a3mf8u$9fj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan mens biltong maak van Emu's...? ;- )
>> "James Most" wrote in message
>> news:2Bv78.10$Uh3.20389@news.uswest.net...
>>> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
>>> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
>>> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
>>> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
>>> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>>>
> Ek het ook gewonder wat ons met die Emu's gaan maak. Wonder hoe dit gaan
> smaak? Soos volstruis dalk? Dink net hoe groot gaan so 'n Emu-boutjie in
> jou bord lê....
>
> Ek weet hulle het volstruise gebruik om Natref se gronde op te pas. Skuif
> jou waghonde (wat net heeldag vir hul kos sit en wag) eenkant, hier kom die
> emu! Hy jaag dalk nog daai nare skoonma ook weg. Wat 'n aanwins! ;))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Soek jy meskien resep vir volstruispens gaarmaak? [boodskap #57313 is 'n antwoord op boodskap #57186] |
Di., 12 Februarie 2002 12:54  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Tobie skryf in boodskap news:a43vbd$4v4$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Kekkelbek"
> : Spot jy nou met die eet daarvan? Dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
> : Hoe groot is die maag i.v.m. 'n slaap s'n? Proe dit baie anders?
> ~~
> Week die pense oornag in sout en asyn water (koue water). Maak dit die
> volgende oggend skoon. Water af. en kook dit vir ± 1 uur. (deesdae kom dit
> skoongemaak. velletjies en vet klaar verwyder)
> Voeg 'n bietjie fyn naeltjies, neut, gemengde kruie,
> knoffelsout en koljander by, asook sout en peper en
> suurlemoensap. Kook (± 2 uur) of stoom tot sag. Sny in skywe.
> Pak lae in oondskottel en gooi (kwart koppie margarien gemeng
> met een pakkie wit uiesop) oor tussen lae, asook kaas en uie
> chips (fyngedruk). Bak ± half uur by 180 grade C. Sit voor
> met kapokaartappels.
>
>
> Dit is 'n spiermassa soos hoendermagie? (nie 'n los vel soos skaap nie)
Hoendermagie eet ek wel. Jou resep met die uie chips klink baie lekker. Ek
is verstom oor hoe klein die magie is, alhoewel, dit is seker manshande né.
> lyk baie na beestong wanneer so gesny in skywe. Daar is geen afval reuk
> aan volstruis maag nie. Dit het sy eie smaak, maar met die lekker goedjies
> daaroor is dit net lekkerder. Ons koop maar die pense by die lokale slagter
> of as iemand Oudtshoorn toe gaan vra ons maar om saam te bring. My familie
> eet dit al vanaf die laat sewentigs. Dit het daardie dae R10 'n kunsmissak
> vol gekos. Die maag is so die grote van 2 vuiste bymekaar en kleiner. Dit is
> wit vleis.
> Ek het bostaande vanuit vroulief se persoonlike 'Kook-en-Vreet' uitgehaal.
> (As vroulief skaapafal voorberei, is daar geen reuk van afval in ons huis
> nie.)
> Sy borsel selfs die skaap se tande :-)
> --
>
|
|
|
|