| Nuus 7/2 [boodskap #57025] |
Do., 07 Februarie 2002 07:08  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Herbie - van die sangduo Herbie en Spence - is gisteraand dood na 'n hewige
asma aanval.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57162 is 'n antwoord op boodskap #57156] |
Vr., 08 Februarie 2002 18:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:et186ucutlc22lnj9ft56tflklfg7bj875@4ax.com...
> On Thu, 7 Feb 2002 13:33:08 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Dieselfde van
>> epilepsie, bysteek en sulke goed. Dis baie keer onnodig, soms a.g.v.
>> onkunde en agterlosigheid...
>
>
> Wat 'n toeval Ek is dekades al alergies vir bysteek. Vanmôre 11uur net
> na 'n vergadering hoor 'n dokter dit. Onmiddelik skryf hy vir my 'n
> voorskrif uit vir iets (seker pille) wat ek volgens hom altyd by my
> moet dra. Nou toe ek sien wat jy hiervan sê dink ek weer daaraan. Die
> voorskrif lê êrens in my kar.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57172 is 'n antwoord op boodskap #57167] |
Vr., 08 Februarie 2002 20:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - ontspan - ek het nie eers 'n teenmiddel by my nie - ek sorg maar
net dat ek altyd uit bye se pad bly - of nie my arms wild rondswaai as hulle
naby is nie..
Het darem 'n botteltjie anti- histaine byderhand vir swelsels.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Davie Davis skryf in boodskap news:qe886usreihfkm07m6u5kvjatbkfinism9@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 20:06:47 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
>> Annette
>>
>>
> Gebruik jy 'n teenmiddel of so iets Annette?
> Ek weet nie eens wat hy my voorgeskryf het nie.
> Wil jy hê ek moet gaan kyk?
|
|
|
|
|
|
| Bysteek [boodskap #57327 is 'n antwoord op boodskap #57304] |
Di., 12 Februarie 2002 17:04   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Bysteek het ook goeie nagevolge, dit is nou as jy nie allergies is daarvoor
nie. Ek luister een middag na "Wat sê die dokter" op een van die Afrikaanse
radiostasies en hulle bespreek 'n navraag oor die onderwerp.
Die dokters is dit toe eens dat bysteek wel help vir gevalle waar dokters
gewoontlik kortisoon inspuitings sou gee. Tipies gewrigskwale. 'n Bysteek
op die geaffekteerde area veroorsaak dat die liggaam sy(haar :-))) eie
"kortisoon" vorm wat heelwat kragtiger is as wat 'n dokter jou sal inspuit
sonder die newe-effekte. Die een dokter se laaste woorde was dat jy moet
baie seker wees dat jy nie allergies is nie.
Ek "behandel" noudiedag 'n sportbesering aan my een gewrig en dit werk
wragtag. Nadat ek vir goed twee maande met die blerrie gewrig rondgeloop het
was hy reg binne vyf dae na die "inspuiting". Ek het sommer meer respek vir
die geniepsige goedjies.
"Kekkelbek" wrote in message
news:3c68b92a.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:a41db4$1bj5p7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee wat - ontspan - ek het nie eers 'n teenmiddel by my nie - ek sorg maar
>> net dat ek altyd uit bye se pad bly - of nie my arms wild rondswaai as
> hulle
>> naby is nie..
>> Het darem 'n botteltjie anti- histaine byderhand vir swelsels.
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> Davie Davis wrote in message
>> news:qe886usreihfkm07m6u5kvjatbkfinism9@4ax.com...
>>> On Fri, 8 Feb 2002 20:06:47 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>> Gebruik jy 'n teenmiddel of so iets Annette?
>>> Ek weet nie eens wat hy my voorgeskryf het nie.
>>> Wil jy hê ek moet gaan kyk?
>
> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
> doodgaan.
>
> Maar dit het julle sekerlik geweet. My swaer moet ook pilletjies by hom hê,
> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie. My skoonsus
> jaag toe in, dorp toe. Hy was byna dood. Hulle het groot geskrik en toe
> eers die erns daarvan besef.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57337 is 'n antwoord op boodskap #57336] |
Di., 12 Februarie 2002 20:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, ek het mos gesê ek ry oral rond met die ou pilletjies vir die
swelsels;))
Annette
PS Van watter snit op die CD hou jy die meeste?
--
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202121209.52356568@posting.google.com...
> "Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
>
>>
>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
>> doodgaan.
>
> Dave en Annette
>
> Moet asb nie hierdie bysteek allergie vlak kyk nie. Dis een van die
> ergstes wat daar is, want dit laat gewoonlik die die lugweë toeswel,
> met onaangename (!) resultate. Kry die pille en hou dit by julle. Dis
> 'n ernstige waarskuwing.
>
> Van iemand wat weet. Self is ek nie allergies daarvoor nie, maar ek
> was by waar iemand was. Hy's dood.
>
> 'n Dem by kan mens enige plek bykom, baie kere waar jy dit nie verwag
> nie.
>
> Luister tog asseblief.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bysteek [boodskap #57343 is 'n antwoord op boodskap #57340] |
Wo., 13 Februarie 2002 03:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel , dit was juis 'n bysteek op die gewrig wat my amperse doodslag was:)))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202121845.6884cde8@posting.google.com...
> "Sakkie" wrote in message
news:...
>> Bysteek het ook goeie nagevolge, dit is nou as jy nie allergies is daarvoor
>> nie. Ek luister een middag na "Wat sê die dokter" op een van die Afrikaanse
>> radiostasies en hulle bespreek 'n navraag oor die onderwerp.
>>
>>> Ek "behandel" noudiedag 'n sportbesering aan my een gewrig en dit werk
>> wragtag. Nadat ek vir goed twee maande met die blerrie gewrig rondgeloop het
>> was hy reg binne vyf dae na die "inspuiting". Ek het sommer meer respek vir
>> die geniepsige goedjies.
>
> KinkY: Sakkie, hoe het jy dit gedoen? Hoe het n by jou op die gewrig
gesteek?
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57344 is 'n antwoord op boodskap #57341] |
Wo., 13 Februarie 2002 03:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan as jy wil, maar ek is doodgelukkig met die pilletjies dankie:)))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202121851.c71d3a9@posting.google.com...
> Davie Davis wrote in message
news:...
>> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"
>> wrote:
>>
>>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
>>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
>>> doodgaan.
>>>
>>
>>> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
>>> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>>
>> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
>> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
>> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
>> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
>
> Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
> 'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
> daarvan vertel?
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57373 is 'n antwoord op boodskap #57344] |
Wo., 13 Februarie 2002 12:24   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek stel voor jy toets daai pilletjies met 'n dokter byderhand - myne het
gelag toe ek hom daarvan vertel het - word blykbaar nie vinnig genoeg
opgeneem nie. En ek vergeet buitendien myne altyd by die huis. Ek wil al
lankal vir my een van daai pen inspuitings kry.
Maar dit is nie snaaks as dit met jou gebeur nie - jy begin orals
galbulte uitslaan, keel trek toe - snaakse gevoel - jy probeer asemhaal
maar dit werk nie en die vel op jou voorkop swel soos Frakenstein sin en
jy kry sulke warm/koue vlae. So as dit met jou gebeur - kou daai
pilletjie voordat jy dit insluk!
Annette wrote:
>
> Jy kan as jy wil, maar ek is doodgelukkig met die pilletjies dankie:)))
> Annette
>
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0202121851.c71d3a9@posting.google.com...
>> Davie Davis wrote in message
> news:...
>>> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"
>>> wrote:
>>>
>>>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek
> en jy
>>>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie,
> kan jy
>>>> doodgaan.
>>>>
>>>
>>>> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom
> toe en
>>>> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>>>
>>> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
>>> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
>>> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
>>> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
>>
>> Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
>> 'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
>> daarvan vertel?
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57381 is 'n antwoord op boodskap #57373] |
Wo., 13 Februarie 2002 13:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man Lou, ek weet van daardie rooi klipharde bulte wat oor die lyf
uitslaan - om nie te praat van die jollie jeuk nie;))
Sodra ek 'n prikkel van 'n swelling kry ( ek is mos allergies vir 'n klomp
ander goed ook) ( die prikkel begin gewoonlik op my bolip soos 'n koorsblaar
wat wil gebeur) dan neem ek dadelik 2 pilletjies - hulle is sulke
blouetjies - en 'n halfuur later nog een, en 'n halfuur later nog een -
daardie 4 pilletjies binne 'n uur doen gewoonlik die ding:)))
Al wat regtig sleg is van die swelsels is dat ek vir 'n rukkie praat soos
iemand wie se tong per ongeluk deur die tandarts raakgespuit is:))
'n Bad met kou water met asyn in maak van die rooi en die gejeuk korte
mette.
Buitendien hou ek nie van inspuitings nie.
Daardie pilletjies, as mens dit neem nadat jy 'n glas of twee rooiwyn
weggeslaan het voordat die swelsels begin het - laat mens buitendien lekker
uitpaas - so mens word as't ware gesond slaap-slaap:))
Annette
Lou skryf in boodskap news:3C6A5AFE.66E78796@lous.zzn.com...
> Ek stel voor jy toets daai pilletjies met 'n dokter byderhand - myne het
> gelag toe ek hom daarvan vertel het - word blykbaar nie vinnig genoeg
> opgeneem nie. En ek vergeet buitendien myne altyd by die huis. Ek wil al
> lankal vir my een van daai pen inspuitings kry.
>
> Maar dit is nie snaaks as dit met jou gebeur nie - jy begin orals
> galbulte uitslaan, keel trek toe - snaakse gevoel - jy probeer asemhaal
> maar dit werk nie en die vel op jou voorkop swel soos Frakenstein sin en
> jy kry sulke warm/koue vlae. So as dit met jou gebeur - kou daai
> pilletjie voordat jy dit insluk!
>
> Annette wrote:
>>
>> Jy kan as jy wil, maar ek is doodgelukkig met die pilletjies dankie:)))
>> Annette
>>
>> Kinky wrote in message
>> news:4bb80b32.0202121851.c71d3a9@posting.google.com...
>>> Davie Davis wrote in message
>> news:...
>>>> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou
steek
>> en jy
>>>> >kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand
nie,
>> kan jy
>>>> >doodgaan.
>>>> >
>>>>
>>>> >die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek
hom
>> toe en
>>>> >hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>>>>
>>>> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
>>>> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
>>>> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
>>>> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
>>>
>>> Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
>>> 'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
>>> daarvan vertel?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57413 is 'n antwoord op boodskap #57398] |
Wo., 13 Februarie 2002 20:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel Davie, as ek n by in die huis kry - 'n baie gelukkige teken - dan gaan
kry ek 'n piering met bietjie water en suiker daarin opgelos, en sit dit
naby butjie neer - dan wag ek totdat bytjie begin drink aan die lekker goed,
en dra bytjie met piering en al uit om klaar te drink en verder te vlieg.
Ek sal nou nie die kans vat vir bytjie om op my vinger te sit nie - mens
weet nooit wanneer hulle jou per ongeluk steek nie;)
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:23al6u8aofokhlf08qhmme85r4pfep2g6u@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 15:29:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sodra ek 'n prikkel van 'n swelling kry ( ek is mos allergies vir 'n klomp
>> ander goed ook)
>
> As ek so na julle luister het ek nie iets om oor bekommerd te wees
> nie. Ek het nie naastenby sulke vreeslike ervarings nie. Newe-effekte
> is gekiellie onder die voete en in die handpalms en swelsel. As 'n by
> my steek dreig my bors om toe te trek wat eintlik die enigste
> kommerwekkende effek is.
> 'n By land teen die gordyn. Ek hou my vinger dat hy daarop klim en
> neem hom by die deur uit. Indivudi�le bye is gewoonlik nie agresief
> nie en ek het ietwat van 'n beskermde gevoel teenoor bye.
>
> Toe dink ek dat ek Drom en Kekkelbek se waarskuwing ter harte moet
> neem en 'n (voorsorgpil!!!) byderhand dra.
>
|
|
|
|
| Re: Bysteek [boodskap #57414 is 'n antwoord op boodskap #57399] |
Wo., 13 Februarie 2002 20:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy het gekyk en gesien sy het tieties natuurlik:)))
Annette
--
message news:aval6u013k80fi4rlm6vft68gu9dnvk8oh@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 16:50:23 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>> Ek het haar gevang en teen my gewrig gedruk. As jy weet dit kom is dit nie
>> eens seer nie.
>>
>
> En hoe't jy geweet dat dit 'n wyfie was Sakkie? :-)
|
|
|
|
| Re: Nuus 7/2 [boodskap #57417 is 'n antwoord op boodskap #57404] |
Wo., 13 Februarie 2002 20:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Davie, ek is nie allergies vir Kanada nie - ek het wel 'n hekel in 'n
paar persone wat daar bly;))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:eecl6uomblpfj1eu606kb9he2s0s80l21t@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 15:29:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> ( ek is mos allergies vir 'n klomp
>> ander goed ook) (
>> Annette
>>
>
> is jy nie dalk besig om 'n allergie vir Kanada ook te ontwikkel nie
> Aneette?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bysteek [boodskap #57565 is 'n antwoord op boodskap #57414] |
Vr., 15 Februarie 2002 21:07  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
: > En hoe't jy geweet dat dit 'n wyfie was Sakkie? :-)
~~~
hommel is groter en doen niks in besonder nie, soos meeste inheemse
manlikes.
is maar net daar om ............... ag nou ja, julle ken tog alles van die
'birds en bees' af :-)
~~~~~~
|
|
|
|