|
|
| Re: Interessante nuus [boodskap #5711 is 'n antwoord op boodskap #5703] |
Di., 06 Februarie 1996 00:00  |
joh...
Boodskappe: 25 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
Martin Knoetze wrote:
> Ek begin om die nuus groep se "stories" te lees. Goed om so 'n bietjie SA (boere)
> humor te lees. Ek bly in Kanada en geniet dit hier.
>
> Groetnis
> Martin
>
Wat doen jy daar en hoekom geniet jy dit?
groete
Johann
[Bygewerk op: Sa., 20 Junie 2026 08:07] deur moderator Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|