Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Berge
Die Berge [boodskap #56924] Wo, 06 Februarie 2002 07:09 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Berge deur Vanwyk Hoeg

OOOOO, Die Berge,
Die heerlikke Berge.
So trots en so styf,
loop dwaars deur my lyf.

OOOOO, Die Berge,
Die heerlikke blou Berge.
Die wind, die son,
soos 'n sommer blom.

OOOO, Die Berge,
Die heerlikke Berge.
Die groet groen see,
Een, twee, drie.

Uit 'Die Groet Blou Boek' - 1956
Afrikaaners se moeoiste liekies.
Re: Die Berge [boodskap #56929 is 'n antwoord op boodskap #56924] Wo, 06 Februarie 2002 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 20:09:04 +1300, "Dingus" wrote:

> Die Berge deur Vanwyk Hoeg

> Uit 'Die Groet Blou Boek' - 1956
> Afrikaaners se moeoiste liekies.

Hey Dingus. Jy maak my dag. Ek sit en lees jou
um...wel...er...liekie. En toe begin ek werklik twyfel aan my eie
"sanity". Geen psycho fliek of boek sal OOIT die gees van hierdie
groep kan vasvang nie. One Flew over the cuckoo's nest kom nie eens
naby nie! :-)))
Re: Die Berge [boodskap #56940 is 'n antwoord op boodskap #56924] Wo, 06 Februarie 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Behoede my as daardie bergies begin slap word:)))
Annette

Dingus skryf in boodskap news:iN488.8330$Lv.978796@news.xtra.co.nz...
> Die Berge deur Vanwyk Hoeg
>
> OOOOO, Die Berge,
> Die heerlikke Berge.
> So trots en so styf,
> loop dwaars deur my lyf.
>
> OOOOO, Die Berge,
> Die heerlikke blou Berge.
> Die wind, die son,
> soos 'n sommer blom.
>
> OOOO, Die Berge,
> Die heerlikke Berge.
> Die groet groen see,
> Een, twee, drie.
>
> Uit 'Die Groet Blou Boek' - 1956
> Afrikaaners se moeoiste liekies.
>
Re: Die Berge [boodskap #56985 is 'n antwoord op boodskap #56924] Wo, 06 Februarie 2002 18:50 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
...miskien, maar onthou - 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!

Dingus skryf in boodskap news:iN488.8330$Lv.978796@news.xtra.co.nz...
> Die Berge deur Vanwyk Hoeg
>
> OOOOO, Die Berge,
> Die heerlikke Berge.
> So trots en so styf,
> loop dwaars deur my lyf.
>
> OOOOO, Die Berge,
> Die heerlikke blou Berge.
> Die wind, die son,
> soos 'n sommer blom.
>
> OOOO, Die Berge,
> Die heerlikke Berge.
> Die groet groen see,
> Een, twee, drie.
>
> Uit 'Die Groet Blou Boek' - 1956
> Afrikaaners se moeoiste liekies.
>
Vorige onderwerp: ek wou 'n voël met vere hê - Jan Spies (1936-1996)
Volgende onderwerp: Eregraad vir Kroonprins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 02:48:54 MGT 2024