|
|
|
|
| Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56942 is 'n antwoord op boodskap #56931] |
Wo., 06 Februarie 2002 09:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooo, ek sien, dan is dit mos die komkommer se skuld dat sommige mense dink
Janine is nie 'n onderwyseres se agterent nie;)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c60f25e.0@news1.mweb.co.za...
>
> Lou wrote in message
> news:3C5E2A48.BA361D64@lous.zzn.com...
>>
>>
>> Annette wrote:
>>>
>>> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan
> voorskryf.
>>> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
>>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>>> ongelukkig is daaroor nie;))
>>
>> Dit het alles te doen met die groote van die komkommer. :}
> hy was natuurlik te klein en nie naastenby vergelykbaar nie, 'n belediging
> vir enige man!
>
|
|
|
|