Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eregraad vir Kroonprins
Eregraad vir Kroonprins [boodskap #56911] Wo, 06 Februarie 2002 04:48 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Hollandse kroonprins kry nou ook sommer 'n eregraad - klink vir my so
saam met die vrouvattery.
Re: Eregraad vir Kroonprins [boodskap #56915 is 'n antwoord op boodskap #56911] Wo, 06 Februarie 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Die Hollandse kroonprins kry nou ook sommer 'n eregraad - klink vir my so
> saam met die vrouvattery.

Is jy seker? Het jy hom nie verwar met die Belgiese kroonprins nie?

Groete,
Arthur
Re: Eregraad vir Kroonprins [boodskap #56966 is 'n antwoord op boodskap #56915] Wo, 06 Februarie 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur - ek glo jy is korrek - my fout .... Jammer.... Nederig, jammer ...

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a3qgdq$ubb$1@news.kabelfoon.nl...
> "Jonas" schreef...
>> Die Hollandse kroonprins kry nou ook sommer 'n eregraad - klink vir my so
>> saam met die vrouvattery.
>
> Is jy seker? Het jy hom nie verwar met die Belgiese kroonprins nie?
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Eregraad vir Kroonprins [boodskap #56967 is 'n antwoord op boodskap #56911] Wo, 06 Februarie 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vertel dit vir die internationale sakewêreld :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:a3r9ac$1af3ij$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Eintlike 'n onverskoonbare fout:)))
> Soos ons weet Mugabe is nie van SA nie:)
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a3r8s2$al7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Arthur - ek glo jy is korrek - my fout .... Jammer.... Nederig, jammer ...
>> "Arthur Hagen" wrote in message
>> news:a3qgdq$ubb$1@news.kabelfoon.nl...
>>> "Jonas" schreef...
>>>> Die Hollandse kroonprins kry nou ook sommer 'n eregraad - klink vir
my
>> so
>>>> saam met die vrouvattery.
>>>
>>> Is jy seker? Het jy hom nie verwar met die Belgiese kroonprins nie?
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>
>
Re: Eregraad vir Kroonprins [boodskap #56968 is 'n antwoord op boodskap #56966] Wo, 06 Februarie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlike 'n onverskoonbare fout:)))
Soos ons weet Mugabe is nie van SA nie:)
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a3r8s2$al7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Arthur - ek glo jy is korrek - my fout .... Jammer.... Nederig, jammer ...
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a3qgdq$ubb$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Jonas" schreef...
>>> Die Hollandse kroonprins kry nou ook sommer 'n eregraad - klink vir my
> so
>>> saam met die vrouvattery.
>>
>> Is jy seker? Het jy hom nie verwar met die Belgiese kroonprins nie?
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Eregraad vir Kroonprins [boodskap #56986 is 'n antwoord op boodskap #56966] Wo, 06 Februarie 2002 19:17 Na vorige boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef op Wed, 6 Feb 2002 14:51:09
+0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:

> Arthur - ek glo jy is korrek - my fout .... Jammer.... Nederig, jammer ...
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a3qgdq$ubb$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Jonas" schreef...
>>> Die Hollandse kroonprins kry nou ook sommer 'n eregraad - klink vir my
> so
>>> saam met die vrouvattery.

>> Is jy seker? Het jy hom nie verwar met die Belgiese kroonprins nie?

>> Groete,
>> Arthur

Het is inderdaad de Belgische kroonprins Filips die een eredoctoraat
aan de universiteit van Leuven gekregen heeft. Heel wat professoren en
studenten waren het daar niet mee eens. Maar de rector van de
universiteit zegt dat het nu eenmaal de gewoonte is dat de kroonprins
die titel krijgt, net zoals zijn vader, de huidge koning Albert II,
dertig jaar geleden. De universiteit wil daarmee het koningshuis en de
Kroon eren. Dat Filips er drie maanden geleden in geslaagd is om vader
te worden, heeft er niets mee te maken! Nou ja, ze doen maar.
--
Groeten,
Michel.
Vorige onderwerp: Die Berge
Volgende onderwerp: 5 goeters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:19:34 MGT 2024