Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuus
Nog Nuus [boodskap #56910] |
Wo., 06 Februarie 2002 04:15  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is meer
as 10.
Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê tussen
Pretoria en Johannesburg.
Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nog Nuus [boodskap #57061 is 'n antwoord op boodskap #56963] |
Do., 07 Februarie 2002 11:29  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:a3r6vv$1alp46$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laat my weet wat is die naam wat hulle voorstel:)))
> e-Mol.?? Klink nogal musieklik:)))
Laaste wat ek gehoor het hulle dit die Shilowa Express genoem. (sodat
wanneer 'n ander party die land regeer, hulle die naam kan verander) ;))
>
> Weet julle dat dit 'n Suid-Afrikaans gebore myningenieur is wat die boor
> ontwerp het wat die tonnels grawe vir die Londonse moltreinstelsel?
> Was by die Transport museum in London - Picadilly - verskriklik
> interessant - veral die skaalmodel van een so 'n stasie - met al die
> vlakke.
> O ja - 'n lewensgrote voorbeeld ook van die tonnelgrawer - die masjien - nie
> die Suid-Afrikaner nie;)))
>
> Annette
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c611885.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette wrote in message
>> news:a3r2t7$1ab5t2$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kaaitjie - mense wat ingebel het vertel van huidige dienste wat nie
eers
>> ten
>>> volle benut word nie.
>>> Dit kan natuurlik 'n eienaardige scenario afgee - as iemand
ondergronds
> op
>>> die trein vermoor word, dan is hy/sy mos al klaar begrawe, of hoe?
>>> Annette
>>
>> Vreeslike humorsin wat jy het ;) Maar ons is nou al gewoond daaraan! Ek
>> lees die uitstalling was gister in Centurion en mens sal wel geleentheid
> kry
>> om skriftelik jou griewe te gaan lug.
>>>
>>>
>>>
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3c6105df.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te
> lê
>>>> tussen
>>>> > Pretoria en Johannesburg."
>>>> >
>>>> > Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne
>>>> (Gautengers/Transvalers)
>>>> > maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die
> infrastruktuur
>>>> > ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem
oplos
>>> nie.
>>>> > Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter
>>>> padstelsel
>>>> > tussen Jhb en Pta.
>>>>
>>>> As ek dit nie mis het nie is die treinspoor juis om ook die
padvervoer
>> te
>>>> help verlig. Die ergste vir my is dat dit hier deur een van die
>>> woonbuurtes
>>>> gaan en 'n aantal huise sal verlore gaan. Dis juis in die einste
>>> woonbuurt
>>>> wat mens sukkel om 'n huis te kry. Ek wil vandag nog 'n draai gaan
> maak
>>> by
>>>> die stadsaal om te kyk watter huise in die gedrang gaan wees.
>>>>
>>>> Hulle het gepraat dat die kaartjie tussen PTA en JHB in die omgewing
> van
>>> R17
>>>> gaan wees. Nou wonder ek van die veiligheid op die trein. Hoeveel
>> mense
>>>> wat met motors ry sal nou oorslaan na treinry?
>>>>
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>>>> > > 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>>>> > > Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar
> dit
>> is
>>>> > meer
>>>> > > as 10.
>>>> > >
>>>> > > Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan
te
> lê
>>>> > tussen
>>>> > > Pretoria en Johannesburg.
>>>> > > Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 22:46:24 UTC 2025
|