Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aussie-verwelkoming - slagspreuk wedstryd...
Re: Aussie burgerskap kwalifikasie het verander [boodskap #56543 is 'n antwoord op boodskap #56490] Vr, 01 Februarie 2002 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
---knip---
: Laat my weet wanneer jy weer Jongensfontein toe gaan - ek wil 'n brief
: skryf.
~~~
ok, dit sal seker so teen volgende naweek wees.
--
Re: Aussie burgerskap kwalifikasie het verander [boodskap #56606 is 'n antwoord op boodskap #56543] So, 03 Februarie 2002 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> "me & bobby magee"
> ---knip---
> : Laat my weet wanneer jy weer Jongensfontein toe gaan - ek wil 'n brief
> : skryf.
> ~~~
> ok, dit sal seker so teen volgende naweek wees.
> --

KinkY: Tobie, het jy toe ooit jou foto van jou besoek aan
Jongensfontein geplaas? Ek kan nie meer mooit onthou nie - jy het
mos vir Wouter Plaasvark, daar gaan kuier? Ek wil vreeslik graag sien
hoe lyk die Plaasvark? En jy?
:-)
Vark van 'n foto [boodskap #56659 is 'n antwoord op boodskap #56606] So, 03 Februarie 2002 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> "me & bobby magee" : Laat my weet wanneer jy weer
> Jongensfontein toe gaan - ek wil 'n brief skryf.

> Tobie: ok, dit sal seker so teen volgende naweek wees.

KinkY: Tobie, het jy toe ooit jou foto van jou besoek aan
Jongensfontein geplaas? Ek kan nie meer mooit onthou nie - jy het
mos vir Wouter Plaasvark, daar gaan kuier? Ek wil vreeslik graag sien
hoe lyk die Plaasvark? En jy? :-)

Wouter
Ek kon ook daardie foto nêrens kry nie.
Re: Sien julle die vark en sy maters? [boodskap #56875 is 'n antwoord op boodskap #56659] Di, 05 Februarie 2002 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ok, daarsy, ek sien dit en julle?
--
"Wouter Plaasvark" : Wouter
: Ek kon ook daardie foto nêrens kry nie.
Re: Sien julle die vark en sy maters? [boodskap #56908 is 'n antwoord op boodskap #56875] Wo, 06 Februarie 2002 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> ok, daarsy, ek sien dit en julle?

KinkY: Tobie, ek sien regtig niks?
Re: Aussie-verwelkoming - slagspreuk wedstryd... [boodskap #57080 is 'n antwoord op boodskap #56491] Do, 07 Februarie 2002 14:38 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja?! Laaste OZ toer was daar 'n klomp SA toeskouers wat soos skape
aangetrek was - en sover ek kan onthou was daar 'n paar voorvalle die
toer met dronk toeskouers ... te veel van die borg se produk gebruik.

me & bobby magee wrote:
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C592028.F984C10C@lous.zzn.com...
>> Miskien - omdat hulel dit doen - onthou pat en die genraaide hoender.
>> Anyway - dit is alles tong in die kies!
>>
> Ten minste was dit gebraai - as dit rou was, kon jy gekla het! Ek het gedog
> dit was baie considerate... en Pat het sy waardering gewys deur dit te eet!
>
> Anyway, dis twee heeltemal verskillende sake - jy praat hier van een (of
> meer) idiotiese toeskouer/s wat jy oral kry. Nie van 'n sg.
> verwelkomingskomitee nie.
Vorige onderwerp: Re: The Rainbow Nation is a publicity myth. The truth must be told.
Volgende onderwerp: Vertaling - asseblief ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:21:17 MGT 2024