| Krieket [boodskap #56669] |
Ma., 04 Februarie 2002 04:40  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
|
Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
|
|
|
|
| Re: Krieket [boodskap #56670 is 'n antwoord op boodskap #56669] |
Ma., 04 Februarie 2002 05:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nee. Ons speel teen nz.
Annette
Jonas skryf in boodskap news:a3l3bi$n6e$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket [boodskap #56679 is 'n antwoord op boodskap #56675] |
Ma., 04 Februarie 2002 06:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die feit bly dat Australië soooo seker was hulle sou in die eindstryd speel,
omdat hulle dit so bewimpel het dat hulle die enigste span was wat nooit 2
wedstryde namekaar moes speel nie, dat hulle nie eers gedink het die
bonuspunt sou 'n faktor wees nie.
Toe was dit;)))
OOOOOO!!!! Ek lief dit as 'n plan saamkom:))
( - A Team - wat Afrikaans praat)
Annette
wrote in message
news:9o9s5u4c9v4is1dqc3bu8d03d3t2t2ke0v@4ax.com...
> On Mon, 4 Feb 2002 07:07:36 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> nee. Ons speel teen nz.
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a3l3bi$n6e$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
>
>
>>
>
>
> en waugh is natuurlik so bietjie af gepee oor die hele bonus punt ding
> (blykbaar het hy uit `n news conference uitgestorm). ek stem saam maar
> dis nie sa se skuld nie, aus moes dit maar ingedagte gehou het vanaf
> die begin aangesien dit maar deel van die reeks reels is.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket [boodskap #56789 is 'n antwoord op boodskap #56787] |
Di., 05 Februarie 2002 05:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou betroubare inligting is verkeerd.
Hulle praat met mekaar Afrikaans op die veld.
En dit is lekker om snert te praat as jou span dit kon regkry om in die
finaal te kan speel.
Annette
wrote in message
news:3c5f5daf_3@news.teranews.com...
>> Die feit bly dat Australië soooo seker was hulle sou in die eindstryd speel,
>> omdat hulle dit so bewimpel het dat hulle die enigste span was wat nooit 2
>> wedstryde namekaar moes speel nie,
>
> Soos dikwels, praat jy snert. Die feit is dat geen span ooit seker kan
wees, of is, dat hulle in enige eindstryd sal speel nie. En is dit nie
snaaks dat julle nou praat oor die 3 wedstryde in 4 dae nie, terwyl al die
spanne die skedule lank voor die tyd gesien en aanvaar het. Waarom het
julle nie toe reeds kapsie daarteen gemaak nie?
>
>> OOOOOO!!!! Ek lief dit as 'n plan saamkom:))
>> ( - A Team - wat Afrikaans praat)
>> Annette
>>
>
> Kan jy vir ons miskien jou plan verduidelik. En volgens my betroubare
inligting, praat die meerderheid van die Proteas Engels.
|
|
|
|
| Re: Krieket [boodskap #56792 is 'n antwoord op boodskap #56783] |
Di., 05 Februarie 2002 06:00  |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Stadig "my besigheid", van die begin af was NRR nie die bepalende faktor
nie, maar wedstrydpunte en bonuspunte. Dat SA en NZ in die finale is, is
bepaal deur die reëls, of gooi ons nou maar die reëls uit en doen wat ons
dink reg is.
Tweede punt, as jy ooit kompeterende krieket gespeel het sal jy weet dat
daar 'n GROOT verskil in die beplanning van jou laaste 20 beurte is tussen
of jy ???/5 is of ???/7. Ek kan uit ondervinding sê dat hulle nie naby
daardie telling sou kom nie.
wrote in message
news:3c5f44f8_3@news.teranews.com...
>> Die reëls is voor die tyd opgestel, almal het dit geken en daarvolgens
>> gespeel. Die aussies het net hul eie swak begin te blameer.
>
> Ahhhh - dankie dat jy dit so mooi vir ons verduidelik. Dus is SA se
rekord van 1 - 3 teen Aus nie swak nie? En die feit dat hulle die laagste
telling van die reeks aangeteken het, is nie swak nie? En NZ se rekord van
1 - 3 teen SA is nie swak nie? En die feit dat hulle hul laaste drie
wedstryde verloor het, is nie swak nie? Die feit dat Aus die beste NRR van
al drie spanne gehad het, is natuurlik ook maar bra swak, nê?
>
>
>>
>> Ek is baie meer ongelukkig oor die ongelooflike swak beslissings van die
>> skeidsregters. Gister het die aussies die hoogste telling in die reeks
>> gehaal met die hulp van twee van die swakste beslissings wat ek nog gesien
>> het.
>
> SA skeidsregters het natuurlik nog nooit swak beslissings gegee nie. En
wie kan nou werklik sê wat die telling sou gewees het selfs sonder die
"hulp" van die skeidsregters. En al drie skeidsregters was natuurlik
Australiërs, nê?
>
>>
>> Selfs die aussie kommentators
>> kon hulle ore nie glo nie. Ek het niks teen Australiers nie. Die paar wat
>> ek persoonlik ken is heel aangename mense. Hierdie tipe ding is net
>> heeltemal onaanvaarbaar en dit is nie 'n refleksie van Australiers nie, net
>> hul krieketraad.
>>
> Daar was vier kamerahoeke. Channel Nine het nie toegang gehad tot die
vierde een nie - dit behoort aan 'n teenstander. Met die vierde kamerahoek
was dit duidelik sigbaar dat die bal wel net voor Boucher se pinkie geval
het - daarom dat hy self nie seker was nie. Hierdie "tipe ding" word
ongelukkig deur die Internasionale Krieketraad besluit. Swak beslissings
was nog altyd onaanvaarbaar, in watter land dit ook al plaasvind.
>
|
|
|
|