Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » By die Kinki Universiteit
By die Kinki Universiteit [boodskap #56645] So, 03 Februarie 2002 17:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die navorsers glo spinasie in varke ingeplant vir 'n meer gesonde vleis.
The mind boggles:))
Annette
Re: By die Kinki Universiteit [boodskap #56646 is 'n antwoord op boodskap #56645] So, 03 Februarie 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 19:30:41 +0200, "Annette" wrote:

> Het die navorsers glo spinasie in varke ingeplant vir 'n meer gesonde vleis.
> The mind boggles:))
> Annette
>

en die varke popey gemaak?
Re: By die Kinki Universiteit [boodskap #56648 is 'n antwoord op boodskap #56646] So, 03 Februarie 2002 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - ek sien al die varkies daar op hok staan - elkeen met 'n pyp in die
bek:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:g6uq5ugc9hqj1ah57vjog8ib4kfhlpjmpt@4ax.com...
> On Sun, 3 Feb 2002 19:30:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het die navorsers glo spinasie in varke ingeplant vir 'n meer gesonde vleis.
>> The mind boggles:))
>> Annette
>>
>
> en die varke popey gemaak?
>
Re: By die Kinki Universiteit [boodskap #56753 is 'n antwoord op boodskap #56645] Ma, 04 Februarie 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink Wouter Plaasvark hiervan. Is hy nou 'n Spinasievark? En as die
spinasie te vlak ingeplant word, is dit 'n vlakvark? Bosvarke is nou
alreeds so moeilik om te sien, hoe sal jy dan nou 'n groen bosvark in die
groen bos sien? Groen ham, dis net die ding! Bacon wat gefrommel is soos
'n spinasieblaar. Marog met 'n bacongeur! Groen spaarvarkies. Spare ribs
wat soos seldery kraak.'n Bemarker se droom.

Dries Venter

"Annette" skryf in boodskap news:a3js04$18hhgd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het die navorsers glo spinasie in varke ingeplant vir 'n meer gesonde vleis.
> The mind boggles:))
> Annette
Re: By die Kinki Universiteit [boodskap #56802 is 'n antwoord op boodskap #56753] Di, 05 Februarie 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> ....spinasie in varke ingeplant vir 'n meer gesonde vleis.

Dries Venter
Wat dink Wouter Plaasvark hiervan. Is hy nou 'n Spinasievark? En as die
spinasie te vlak ingeplant word, is dit 'n vlakvark? Bosvarke is nou
alreeds so moeilik om te sien, hoe sal jy dan nou 'n groen bosvark in die
groen bos sien? Groen ham, dis net die ding! Bacon wat gefrommel is soos
'n spinasieblaar. Marog met 'n bacongeur! Groen spaarvarkies. Spare ribs
wat soos seldery kraak. 'n Bemarker se droom.

Wouter
Hei Dries Smous, whatsjit nè!
Niemand plant niks in my in nie, so droom jy en die ander
venters en smouse maar julle drome hoor :-(
Re: By die Kinki Universiteit [boodskap #56892 is 'n antwoord op boodskap #56753] Di, 05 Februarie 2002 21:08 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
spioenasievark?
--
"Dries Venter"
: Wat dink Wouter Plaasvark hiervan. Is hy nou 'n Spinasievark?
Vorige onderwerp: Re: Martin Luther King
Volgende onderwerp: Juig!! o, Juig!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:45:26 MGT 2024