|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aussie-verwelkoming - slagspreuk wedstryd... [boodskap #57080 is 'n antwoord op boodskap #56491] |
Do., 07 Februarie 2002 14:38  |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ja?! Laaste OZ toer was daar 'n klomp SA toeskouers wat soos skape
aangetrek was - en sover ek kan onthou was daar 'n paar voorvalle die
toer met dronk toeskouers ... te veel van die borg se produk gebruik.
me & bobby magee wrote:
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C592028.F984C10C@lous.zzn.com...
>> Miskien - omdat hulel dit doen - onthou pat en die genraaide hoender.
>> Anyway - dit is alles tong in die kies!
>>
> Ten minste was dit gebraai - as dit rou was, kon jy gekla het! Ek het gedog
> dit was baie considerate... en Pat het sy waardering gewys deur dit te eet!
>
> Anyway, dis twee heeltemal verskillende sake - jy praat hier van een (of
> meer) idiotiese toeskouer/s wat jy oral kry. Nie van 'n sg.
> verwelkomingskomitee nie.
|
|
|
|