Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kan help?
Wie kan help? [boodskap #56579] |
Sat, 02 February 2002 16:38  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die dorp Gravenhage, in watter van die lande in Europa is dit geleë?
Ek het 'n voorwerp hier wat in daardie dorp/stad vervaardig is.
Die vervaardiger se naam is: W. Vervloet & Zoon
Op die voorwerp is die volgende geskryf. Daar mag meskien 'n
fout in die spelling wees as gevolg van ek wat dit meskien
anders sien. JE MAINTIENDRAI
Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
wat die voorwerp is.
Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)
--
|
|
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #56584 is 'n antwoord op boodskap #56579] |
Sat, 02 February 2002 18:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tobie wrote:
JE MAINTIENDRAI
> Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
> wat die voorwerp is.
> Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)
Hy sal bietjie ver moet ry.
Dis Frans.
Madame Hessie du Helsdingen
|
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #56589 is 'n antwoord op boodskap #56586] |
Sat, 02 February 2002 20:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> Dis oorigens nie ongebruiklik vir koningshuise om lyfspreuke in andere tale
> te het nie. Dink aan die Windsors met 'Ick dien' ...
>
>
>> Madame Hessie du Helsdingen
>
> 'Du' en nie 'des' nie?
Wel, vir een helsdingen ( " 'n ding
uit die hel") is dit tog seker "du."
As dit nou van "die van Helsdingens"
was, dan sou ek seker "des" moes
gebruik het.
Madame Hessie des Helsdingens originales.
|
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #56598 is 'n antwoord op boodskap #56595] |
Sat, 02 February 2002 23:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
Maar ek weet daar is ook 'n dorp met die naam
Ek neem aan jy praat van die dorp
in Nederland. Kan jy verduidelik
waar in Nederland dit is. Het julle
ook 'n uitdrukking soos ons oor die
van Helsdingens? Die Van Helsdingens
is daardie mense wat nie met hulle laat
speel nie, wat omge-ellie is, wat ander
op hulle plek sit op amper op 'n mitiese
manier. So byvoorbeeld, as die dag breek,
dan maak die van Helsdingen hom heel.
As die bliksem slaan, dan slaan die
van Helsdingen terug.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #56638 is 'n antwoord op boodskap #56605] |
Sun, 03 February 2002 16:07   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Kinky wrote:
Het julle
>> ook 'n uitdrukking soos ons oor die
>> van Helsdingens?
>
> KinkY: Namens wie praat jy nou Rogers? Wie is die 'ons' in jou pond?
Ek praat namens Afrikaans-sprekendes,
waarvan ek een is. Dis hoeveel onse
op my pond is. Klim jy ook nou op
die waentjie wat vir mense wil vertel
wie nou namens Afrikaans kan praat,
en wie nie? Skaam jou.
Tant Hessie van Helsdingen, in die
Kanadese provinsie van die wêreldstaat.
|
|
|
|
Die agterste van Helsdingens [boodskap #56668 is 'n antwoord op boodskap #56627] |
Mon, 04 February 2002 03:21   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> Dis naby Vianen, suidlik van Utrecht.
>> Het julle
>> ook 'n uitdrukking soos ons oor die
>> van Helsdingens?
>
> Nee, ons het nie so'n legendariese familie nie .... die enige vanne wat ek
> kan bedink wat ons in uitdrukkings gebruik is die van (het huishouden van)
> Jan Steen en (jongens van) Jan De Wit.
Dankie Arthur. Ek neem dus aan ons
Van Helsdingens se naam kom van die
Nederlandse dorp af, want sover ek
weet is daar nie so 'n plek in SA
nie.
Wat is die storie agter Jan Steen en
Jan de Wit?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #74715 is 'n antwoord op boodskap #56579] |
Thu, 20 March 2003 13:17   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat van bedag?
Annette
Happiness is a State of Mind
"TJ" skryf in boodskap news:3e799cef$0$231@hades.is.co.za...
> "Streetwise" = "Having the shrewd awareness, experience, and resourcefulness
> needed for survival in a difficult, often dangerous urban environment."
>
> http://thesaurus.reference.com/search?q=streetwise
>
> Dictionary - Thesaurus 1 - 10 of 10.
>
> 10 entries found for streetwise.
>
> Entry: canny
> Function: adjective
> Definition: clever
> Synonyms: able, acute, adroit, artful, astute, cagey, careful, cautious,
> circumspect, cunning, dexterous, discreet, fancy footwork, foxy, frugal,
> hep, ingenious, intelligent, judicious, knowing, nimble-witted,
> perspicacious, prudent, quick, quick-witted, sagacious, sharp, shrewd,
> skillful, slick, slippery, sly, smart, smooth, street smart, streetwise,
> subtle, wary, watchful, wise, worldly-wise
> Antonyms: naive, careless, unsophisticated, dim-witted, inept, foolish
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: competitive
> Function: adjective
> Definition: combative
> Synonyms: aggressive, ambitious, antagonistic, at odds, competing,
> cutthroat, dog-eat-dog, emulous, killer, opposing, rival, streetwise, vying
> Antonyms: collaborative, cooperative, noncompetitive, unambitious
> Concept: competition
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: crafty
> Function: adjective
> Definition: clever
> Synonyms: adroit, artful, astute, cagey, calculating, canny, cunning,
> deceitful, deep, designing, devious, disingenuous, duplicitous, foxy,
> fraudulent, guileful, insidious, intelligent, keen, knowing, scheming,
> sharp, shrewd, slick, slippery, sly, smart, smooth, street smar, streetwise,
> subtle, tricky, vulpine, wily
> Antonyms: honest, naive, artless, guileless
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: cunning
> Function: adjective
> Definition: devious
> Synonyms: Machiavellian, acute, artful, astute, astute, cagey, canny,
> crafty, deep, fancy footwork, foxy, guileful, insidious, keen, knowing,
> sharp, shifty, shrewd, slick, slippery, sly, sly boots, smart, smarts,
> smooth, streetwise, subtle, tricky, wary, wily
> Antonyms: artless, naive, honest, gullible, ingenuous, sincere
> Concept: lying
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: cunning
> Function: adjective
> Definition: imaginative
> Synonyms: able, adroit, canny, clever, crackerjack, deft, dexterous,
> ingenious, intelligent, masterful, skillful, sly, smarts, smooth, street
> smarts, streetwise, subtle, well-laid, well-planned
> Antonyms: stupid, unimaginative, moronic, uninspired, insipid
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: shrewd
> Function: adjective
> Definition: intelligent
> Synonyms: acute, argute, artful, astucious, astute, brain, cagey,
> calculating, canny, clever, crafty, cunning, cut, deep, discerning,
> discriminating, far-sighted, foxy, heady, ingenious, inside, judicious,
> keen, knowing, penetrating, perceptive, perspicacious, piercing, polite,
> probing, profound, prudent, quick-witted, ringer, sagacious, savvy,
> sensible, shark, sharp, slick, slippery, sly, smart, smooth, smoothie,
> streetwise, tricky, underhand, up on, wily, wise, wised up
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: slick
> Function: adjective
> Definition: smart
> Synonyms: adroit, cagey, canny, clever, deft, dextrous, foxy, glib, hep,
> knowing, meretricious, plausible, professional, quick, sharp, shrewd,
> skillful, sly, smooth, smooth-spoken, sophisticated, specious, streetwise,
> unctuous, urbane, wise
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: sophisticated
> Function: adjective
> Definition: cosmopolitan
> Synonyms: adult, artificial, been around, blase, bored, citified, cool,
> couth, cultivated, cultured, cynical, disenchanted, disillusioned,
> experienced, go-go, hep, hip, in, into, jaded, jet-set, knowing, laid back,
> mature, mod, mondaine, on to, practical, practiced, really into, refined,
> schooled, seasoned, sharp, skeptical, smooth, stagy, streetwise, studied,
> suave, svelte, swinging, switched on, uptown, urbane, well-bred, wise to,
> wised up, with it, world-weary, worldly, worldly-wise
> Concept: stylishness
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: tricky
> Function: adjective
> Definition: deceptive
> Synonyms: artful, astute, cagey, catchy, clever, crafty, cunning,
> deceitful, deep, delusive, delusory, devious, dishonest, foxy, guileful,
> insidious, intelligent, keen, misleading, scheming, shady, sharp, shifty,
> shrewd, slick, slippery, sly, smooth, streetwise, subtle, treacherous, wily,
> witted, wry
> Concept: falseness
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: wily
> Function: adjective
> Definition: crafty
> Synonyms: arch, artful, astute, cagey, clever, crooked, cunning,
> deceitful, deceptive, deep, designing, foxy, greasy, guileful, insidious,
> intriguing, knowing, sagacious, scheming, sharp, sharp, shifty, shrewd,
> slick, slippery, sly, smooth, sneaky, streetwise, tricky, underhanded
> Concept: fooling
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie kan help? [boodskap #74784 is 'n antwoord op boodskap #74723] |
Fri, 21 March 2003 14:35  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie vergeet van die ou "Groot Krokkedil" PW,nie!
"Annette" skryf in boodskap news:b5cjs8$27q8fd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat van as jou dier 'n krokkodil is?:))
>
> O ja - hier is 'n opstel oor 'n krokkodil: ( vanaf iemand wat ook soms hier
> pos)
>
> Wat is 'n krokodil?
>>
>> Antwoord: Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe
>> swemmer. Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit
>> tande. Agteraan die krokodil groei die stert. Tussen die kop en die stert
>> sit die krokodil. 'n Krokodil sonder 'n stert noem ons 'n rotweiler. 'n
>> Krokodil se lyf is oor getrek met handsakmateriaal. Hy kan sy stert afgooi
>> as hy skrik, maar dit gebeur nie sommer nie want 'n krokodil skrik vir
>> niks. 'n Krokodil bly onder die water want as jy so lelik was, sou jy ook
>> onder die water gebly het. Dit is goed dat 'n krokodil in die water bly
>> want 'n mens skrik so groot as 'n krokodil jou vang dat hy jou eers moet
>> afspoel voordat hy jou kan eet. 'n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos
>> mense sê nie, behalwe as hy jou bykom. Hoe langer hy jou byt, hoe seerder
>> word dit. Baie ou krokodille suig hulle mense en byt wat hulle vang dood.
>> As jy hom eet, is hy 'n krokosatie. 'n Krokodil het nie geleer om met sy
>> arms te swem nie nou gebruik hy sy stert. Die kleinboetie van die krokodil
>> is die likkewaan. Die stadige sussie van die krokodil is die trapsuutjies.
>> Die moffie broer van die krokodil is die daffodil. En dan het die krododil
>> nog 'n dooie boetie ? die frikkidil.
>>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e79ce4f$0$229@hades.is.co.za...
>> Ek sal dit liewers nie vir my dier invoer (voege) nie.
>>
>> Dankie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|