Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #56509] |
Fri, 01 February 2002 06:59 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Kobie Jooste
Boodskappe: 12 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het julle die verwoede telling gesien ? 51/4 (Kirsten alweeer 'n 0)
|
|
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #56516 is 'n antwoord op boodskap #56512] |
Fri, 01 February 2002 09:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee , ons is maar net te dankbaar vir vandag se gelukkie - daar teken
hulle toe wragtag op die einde meer lopies aan as enige beurt tot dusver.!
Nou vir die naels kou dat die boulers ook hul kant ordentlik bring.
Annette
Kobie Jooste wrote in message
news:3c5a44fc$0$225@hades.is.co.za...
> En dit te vergelyk met Rhodes s'n wat alewig die kastaaings moet uitkrap.
>
> Annette wrote in message
> news:a3dfji$17j8lh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Kobie - dankie - ons het.
>> Ek sou graag 'n opsomming wou sien van die lopies in totaal wat op hierdie
>> toer deur Kirsten, Gibbs, Pollock & Klusener aangeteken is.
>> Annette
>>
>>
>> Kobie Jooste wrote in message
>> news:3c5a3cbc$0$225@hades.is.co.za...
>>> Het julle die verwoede telling gesien ? 51/4 (Kirsten alweeer 'n 0)
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:23 UTC 2025
|