Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kyk hier
Kyk hier [boodskap #56365] Di, 29 Januarie 2002 17:56 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wat seg julle linkses nou en nog altyd met die dinge wat hier aangaan. Weet
nie, ek sien net nie vooruitgang by die "kommies" nie. Nie na `94 nie en ook
nooit in die toekoms nie. G`n wonder die ander afrika state lyk soos hulle
lyk nie. Kyk net WIE is in beheer.
http://www.neverflysaa.com/

Groete
Frikkie
Ps: Kom bewys my verkeerd. Indien iemand skryf, moet asseblief nie `n nuwe
"onderwerp" oopmaak nie, aangesien ek nie meer al die strond kan lees nie en
lees dus net op die antwoorde wat gestuur word en dan ignoreer ek natuurlik
mense soos die M8 wat reageer.....
Re: Kyk hier [boodskap #56369 is 'n antwoord op boodskap #56365] Di, 29 Januarie 2002 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ping Pong  is tans af-lyn  Ping Pong
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hei, White boy ek ruik 'n kakstorie!

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c56e1f3$0$228@hades.is.co.za...
> Wat seg julle linkses nou en nog altyd met die dinge wat hier aangaan. Weet
> nie, ek sien net nie vooruitgang by die "kommies" nie. Nie na `94 nie en ook
> nooit in die toekoms nie. G`n wonder die ander afrika state lyk soos hulle
> lyk nie. Kyk net WIE is in beheer.
> http://www.neverflysaa.com/
>
>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Kom bewys my verkeerd. Indien iemand skryf, moet asseblief nie `n nuwe
> "onderwerp" oopmaak nie, aangesien ek nie meer al die strond kan lees nie en
> lees dus net op die antwoorde wat gestuur word en dan ignoreer ek natuurlik
> mense soos die M8 wat reageer.....
>
Re: Kyk hier [boodskap #56371 is 'n antwoord op boodskap #56365] Di, 29 Januarie 2002 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 19:56:56 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Wat seg julle linkses nou en nog altyd met die dinge wat hier aangaan. Weet
> nie, ek sien net nie vooruitgang by die "kommies" nie. Nie na `94 nie en ook
> nooit in die toekoms nie. G`n wonder die ander afrika state lyk soos hulle
> lyk nie. Kyk net WIE is in beheer.

Ag verdomp! :-(
Re: Kyk hier [boodskap #56375 is 'n antwoord op boodskap #56369] Di, 29 Januarie 2002 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja, kan wees ne... MAAR,
Indien sal so onskuldig was soos in sy laaste brief ook aan sy groep, hoekom
dan al die dreigemente van sal af en niks verder nie.

Iewers hier op die groep het ek ook vlugtig nadat ek die skakel geplaas het
gesien dat die onderwerp al aangeraak was en daar praat iemand van die groep
self van iemand met `n "ondervinding" met sal.

Laat `n ou nogal dink ne..

Frikkie
Wie is jy.. "big boy"....

Ping Pong skryf in boodskap news:a36uuq$391$03$3@news.t-online.com...
> Hei, White boy ek ruik 'n kakstorie!
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c56e1f3$0$228@hades.is.co.za...
>> Wat seg julle linkses nou en nog altyd met die dinge wat hier aangaan.
> Weet
>> nie, ek sien net nie vooruitgang by die "kommies" nie. Nie na `94 nie en
> ook
>> nooit in die toekoms nie. G`n wonder die ander afrika state lyk soos hulle
>> lyk nie. Kyk net WIE is in beheer.
>> http://www.neverflysaa.com/
>>
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Kom bewys my verkeerd. Indien iemand skryf, moet asseblief nie `n nuwe
>> "onderwerp" oopmaak nie, aangesien ek nie meer al die strond kan lees
nie
> en
>> lees dus net op die antwoorde wat gestuur word en dan ignoreer ek
> natuurlik
>> mense soos die M8 wat reageer.....
>>
>
Re: Kyk hier [boodskap #56424 is 'n antwoord op boodskap #56375] Wo, 30 Januarie 2002 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ping Pong  is tans af-lyn  Ping Pong
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek is 'n lurker vir 'n lang tyd nou al, wat net kommentaar maak en top post
as iemand nou rerig kak praat!

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c571002$0$233@hades.is.co.za...
> Ja, kan wees ne... MAAR,
> Indien sal so onskuldig was soos in sy laaste brief ook aan sy groep, hoekom
> dan al die dreigemente van sal af en niks vêrder nie.
>
> Iewers hier op die groep het ek ook vlugtig nadat ek die skakel geplaas het
> gesien dat die onderwerp al aangeraak was en daar praat iemand van die groep
> self van iemand met `n "ondervinding" met sal.
>
> Laat `n ou nogal dink ne..
>
> Frikkie
> Wie is jy.. "big boy"....
>
>
> Ping Pong wrote in message
> news:a36uuq$391$03$3@news.t-online.com...
>> Hei, White boy ek ruik 'n kakstorie!
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3c56e1f3$0$228@hades.is.co.za...
>>> Wat seg julle linkses nou en nog altyd met die dinge wat hier aangaan.
>> Weet
>>> nie, ek sien net nie vooruitgang by die "kommies" nie. Nie na `94 nie
en
>> ook
>>> nooit in die toekoms nie. G`n wonder die ander afrika state lyk soos
> hulle
>>> lyk nie. Kyk net WIE is in beheer.
>>> http://www.neverflysaa.com/
>>>
>>>
>>> Groete
>>> Frikkie
>>> Ps: Kom bewys my verkeerd. Indien iemand skryf, moet asseblief nie `n
> nuwe
>>> "onderwerp" oopmaak nie, aangesien ek nie meer al die strond kan lees
> nie
>> en
>>> lees dus net op die antwoorde wat gestuur word en dan ignoreer ek
>> natuurlik
>>> mense soos die M8 wat reageer.....
>>>
>>
>
Re: Kyk hier [boodskap #56479 is 'n antwoord op boodskap #56375] Do, 31 Januarie 2002 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c571002$0$233@hades.is.co.za...
> ...al die dreigemente van sal af en niks verder nie.
>
> ...iemand met `n "ondervinding" met sal.

> Frikkie

Frikkie, mens skryf 'n akroniem met hoofletters. "sal" moet eintlik SAL
wees.

So-nie moet jy van nou af die volgende sing;

Ons suid-afrikaanse lugdiens (sal) lewe
Ons suid-afrikaanse lugdiens (sal) sterwe
Ons vir jou suid-afrika
Re: Kyk hier [boodskap #56514 is 'n antwoord op boodskap #56479] Vr, 01 Februarie 2002 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja "Kobus"
Jy sal tog nie verstaan nie. Dit word met `n rede met klein letters geskryf.
Wakker word "OU"...

Frikkie
Jammer, my "shift" key werk nie...

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:a3c53j$35q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3c571002$0$233@hades.is.co.za...
>> ...al die dreigemente van sal af en niks verder nie.
>>
>> ...iemand met `n "ondervinding" met sal.
>
>> Frikkie
>
> Frikkie, mens skryf 'n akroniem met hoofletters. "sal" moet eintlik SAL
> wees.
>
> So-nie moet jy van nou af die volgende sing;
>
> Ons suid-afrikaanse lugdiens (sal) lewe
> Ons suid-afrikaanse lugdiens (sal) sterwe
> Ons vir jou suid-afrika
>
Re: Kyk hier [boodskap #56539 is 'n antwoord op boodskap #56514] Vr, 01 Februarie 2002 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 10:12:50 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Ja "Kobus"
> Jy sal tog nie verstaan nie. Dit word met `n rede met klein letters geskryf.
> Wakker word "OU"...
>
> Frikkie

Ek het dit geweet, want dit is soos ek van engels en Afrikaans praat.
Somtyds is selfs die np (nnp) en anc in die gesprek.
Re: Kyk hier [boodskap #56610 is 'n antwoord op boodskap #56514] So, 03 Februarie 2002 05:37 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c5adda2$0$227@hades.is.co.za...
> Jy sal tog nie verstaan nie. Dit word met `n rede met klein letters
geskryf.

Dan is dit goed so, ou frikkie
Vorige onderwerp: wildparken in de Noordeljke Provincie.
Volgende onderwerp: Handige "Boekie" vol informasie vir die Kaapstad toeris en besoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:52:32 MGT 2024