Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier kom groot sports.
Hier kom groot sports. [boodskap #56465] |
Thu, 31 January 2002 16:48  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
OOr die nuus vandag - die ANC gaan nou glo aankondig dat duisende
vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
Van die vrywillegers sal help om die polisiestasies in stand te hou, maar
die meste sal moet help met pladblokkades.
Ek is seker die bendes en smokkelaars gaan hier 'n gulde geleentheid sien om
dinge vir hulle makliker te maak.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56507 is 'n antwoord op boodskap #56504] |
Fri, 01 February 2002 06:27  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, volgens die radioberig, sal almal wat vrywilllig aansoek doen, so te
sê aangeneem word.
Soos ek die saak sien, sal mens nou deur padblokkades kan ry, met die
verweer dat jy te bang was om te stop om beroof te word.
Nee wat , die soustreinmense kry mos nou juis baie vir niks - laat hulle
daar by die padblokkades gaan staan, en laat die onskuldige en goeie
vrywilligers darem nog 'n tydjie langer lewe.
Buitendien - dit sal goeie PR wees.
Dan kan sommige spog - by ONS padblokkade was Asmal EN Nconde tog, whê!:)))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:83ck5u0sh7s5d8p9l8bjvk5mff59q0ao72@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 07:08:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Hulle soek nog:))
>> Annette
>>
>
> so gaan hulle nou 'hi-jacking hotspot' borde opsit by die padblokkade?
> dis `n grappie. daar is actually ouens, en doedies (wou nog altyd daai
> woord gebruik), wat regtig probeer om `n verskil te maak. ongelukkig
> word, en gaan, hulle goeie werk dood gesmoor word deur elke jan rap en
> sy skel maat wat nou kan deelneem.
>
> noem hulle iets van `n minimum vereiste of lyk dit soos `n free for
> all?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:27 UTC 2025
|