Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Zoom Zoom Zoom
Zoom Zoom Zoom [boodskap #56415] |
Wed, 30 January 2002 14:59  |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sien dat Mazda se nuwe advertensie nou hier op ons tv kanale uitgesaai
word. Die agtergrond tonele laat my geweldig aan SA dink asook die liedjie
(hulle sing net zoom zoom zoom die heeltyd) met tipiese afrika ritmes.
Is dieselfde advertensie ook daar in SA?
Patricia
|
|
|
|
|
Re: Zoom Zoom Zoom [boodskap #56474 is 'n antwoord op boodskap #56419] |
Thu, 31 January 2002 18:55  |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Met daardie antwoord van jou het ek amper presies dieselfde gedoen! :-)
Patricia
"Annette" skryf in boodskap news:a3973d$16lt9i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nog nie Patricia, maar ek is seker ons sal dit een van die dae sien.
> Nou die dag hier 'n verskriklike snaakse advertensie gesien - nog net een
> maal tot dusver.
> Dis 'n Jeyes Bloo advertensie van 'n kiem wat die ritmiese gimnastiek
> lintoefening doen.
> Ek het my behoorlik natgepiepie van die lag.:))
> Annette
>
>
> in message news:gbU58.32013$8s4.153714@news.indigo.ie...
>> Ek sien dat Mazda se nuwe advertensie nou hier op ons tv kanale uitgesaai
>> word. Die agtergrond tonele laat my geweldig aan SA dink asook die liedjie
>> (hulle sing net zoom zoom zoom die heeltyd) met tipiese afrika ritmes.
>> Is dieselfde advertensie ook daar in SA?
>>
>> Patricia
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:29 UTC 2025
|