Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Godsdiensonderig
Godsdiensonderig [boodskap #44899] Sa, 23 Junie 2001 23:01 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil he julle moet die aangehegte stuk lees.Jammer dit is in Engels.Is dit
dalk nie n probleem in ons skole en wereld wyd nie.Ek sal graag wil weet wat
die mense se siening oorsee is oor die aangellentheid.Dit moet nie
verpligtend wees nie en daar moet ander gelowe ook in ag geneem word.

Reenen

Mary had a Little Lamb

Mary had a little lamb,
His fleece was white as snow.
And everywhere that Mary went,
The Lamb was sure to go.
He followed her to school each day,
T'wasn't even in the rule.
It made the children laugh and play,
To have a Lamb at school.
Then the rules all changed one day,
and Illegal it became;
To bring the Lamb of God to school,
Or even speak His Name.
Each day became worse and worse,
And days turned into years.
Instead of hearing children laugh,
We hear gun shots and tears.
What must we do to stop the crime,
That's in our schools today?
Let the Lamb come back to school,
And teach our kids to pray!
Re: Godsdiensonderig [boodskap #44903 is 'n antwoord op boodskap #44899] So, 24 Junie 2001 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So met ander woorde volgens jou moet daar glad geen Godsdiensonderig in
skole wees nie al wil die leerlinge dit he.As ek nou vir jou reg verstaan
moet die staat ook niks betrokke wees by Godsdiens nie.

Dink jy nie dit is die mense se keuse nie en nie die staat se keuse nie.As
dit by Godsdiens kom, en nou praat ek van enige Godsdiens wat in enige land
beoefen word,en jy word voorgeskryf deur die staat waar en hoe en wanneer
dit terug gaan na die ou Rusland en ou Nazies nie.

Wat sal jou gevoel wees as jy aan n geloof behoort en die regering se
skielik se jy mag dit nie meer beoefen nie?

Wat sal dan volgende wees

Reenen

skryf in boodskap news:3B35EB28.3C0E9718@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> Ek wil he julle moet die aangehegte stuk lees.Jammer dit is in Engels.Is dit
> dalk nie n probleem in ons skole en wereld wyd nie.

> Reenen
>
> Mary had a Little Lamb
>

'n Stuk propaganda van die "Christian Right" in die
VSA. Mense wat wil hê dat hulle brand van godsdiens
in al die ander geloofsgroepe in die VSA se kele afgedruk
word.
Een van die beste dinge in die konstitusie van die VSA is
die wyse besluit van hulle stigtingsvaders oor twee eeue
gelede dat daar "separation of church and state" moet wees.
Ek hoop dis nou ook deel van die konstitusie van SA.

Gloudina
Re: Godsdiensonderig [boodskap #44923 is 'n antwoord op boodskap #44899] So, 24 Junie 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Ek wil he julle moet die aangehegte stuk lees.Jammer dit is in Engels.Is dit
> dalk nie n probleem in ons skole en wereld wyd nie.

> Reenen
>
> Mary had a Little Lamb
>

'n Stuk propaganda van die "Christian Right" in die
VSA. Mense wat wil hê dat hulle brand van godsdiens
in al die ander geloofsgroepe in die VSA se kele afgedruk
word.
Een van die beste dinge in die konstitusie van die VSA is
die wyse besluit van hulle stigtingsvaders oor twee eeue
gelede dat daar "separation of church and state" moet wees.
Ek hoop dis nou ook deel van die konstitusie van SA.

Gloudina
Re: Godsdiensonderig [boodskap #44926 is 'n antwoord op boodskap #44899] So, 24 Junie 2001 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> .As ek nou vir jou reg verstaan
> moet die staat ook niks betrokke wees by Godsdiens nie.
>
> Dink jy nie dit is die mense se keuse nie en nie die staat se keuse nie.As
> dit by Godsdiens kom, en nou praat ek van enige Godsdiens wat in enige land
> beoefen word,

Ek dink, Reenen, dat jy nie die konsep van die "separation
of church and state" in die VSA verstaan nie. (Weet jy dat
van die mees intense voorstanders van die konsep godsdienstige
mense is wat nie wil hê dat die staat 'n hand in godsdiens-dinge
moet hê nie.?) Dis net die "religious right" in die VSA wat
die Christelike geloof in ander se kele wil afdruk, wat so agiteer
vir "prayer in schools." Niks verhinder hulle om gebede enige
ander plek te sê nie. Hulle kan dit in hulle Christelike privaat-skole
ook doen. Hulle mag dit net nie in die regerings-skole doen nie.

Gloudina
Re: Godsdiensonderig [boodskap #44966 is 'n antwoord op boodskap #44899] So, 24 Junie 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Eersten moet ek met jou saamstem dat iemand nie sy geloof moet afdwing aan
iemand wat nie belang stel nie.Daarom het ek gese dat Godsdiensonderig aan
die wat belangstel gegee moet word.As daar Christene is wat belangstel gee
dit vir hulle en as daar in dieselfde skool miskien Jode is gee vir hulle
apart.

My hele punt is hoekom moet dit nie gedoen word omdat dit n staatskool is en
die regering so se.Die mense het mos ook n se.

Reenen
skryf in boodskap news:3B35FCD9.79A51C6@home.com...

Reenen van Niekerk wrote:

> .As ek nou vir jou reg verstaan
> moet die staat ook niks betrokke wees by Godsdiens nie.
>
> Dink jy nie dit is die mense se keuse nie en nie die staat se keuse nie.As
> dit by Godsdiens kom, en nou praat ek van enige Godsdiens wat in enige land
> beoefen word,

Ek dink, Reenen, dat jy nie die konsep van die "separation
of church and state" in die VSA verstaan nie. (Weet jy dat
van die mees intense voorstanders van die konsep godsdienstige
mense is wat nie wil hê dat die staat 'n hand in godsdiens-dinge
moet hê nie.?) Dis net die "religious right" in die VSA wat
die Christelike geloof in ander se kele wil afdruk, wat so agiteer
vir "prayer in schools." Niks verhinder hulle om gebede enige
ander plek te sê nie. Hulle kan dit in hulle Christelike privaat-skole
ook doen. Hulle mag dit net nie in die regerings-skole doen nie.

Gloudina
Re: Godsdiens [boodskap #56305 is 'n antwoord op boodskap #44899] Ma, 28 Januarie 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hilda, vertel ons wat die pous gesê het asseblief.
Al wat ons gehoor het van hom is dat hy vir die eerste maal in sy lewe sou
gaan trein ry het.
Annette

.be> skryf in boodskap news:svV58.107376$rt4.9035@afrodite.telenet-ops.be...
>> Gloudina skryf :
>> Tot op 'n punt is alles wat jy hierbo
>> sê geldig. Maar jy maak die fout om die
>> "Christelike denke" baie naief te inter-
>> preteer. Is jy bekend met die werk van
>> Teilhard de Chardin,('n Rooms Katolieke
>> priester maar het beroemd geword as
>> paleontoloog) wat ewolusie gesien het as
>> deel van die Godsplan. Hy het Liefde/
>> Caritas aangedui as 'n phylum in die ewolusie
>> van die mens. Op so 'n manier word enige
>> verskyning van kompassie as beweegrede in die
>> mens se ontwikkeling as 'n wetenskaplike
>> gegewe beskou. Dus is die invloed van die
>> Christelike Liefde en van die Buddhistiese
>> Boddhicitta van wetenskaplike belang.
>> Daarom dat mense luister wanneer die Pous
>> of die Dalai Lama of ander gerespekteerde
>> geestelike leiers praat - want mense hoor
>> die stem van die hart en die siel in hulle
>> uitsprake.
>
> Kom die empatie met, liefde vir ander mense en/of die res van die natuur
> noodsaaklik van 'n god af ? Kan dit nie net deel van ons ewolusie wees nie ?
>
> As die Dalai Lama praat, luister mense dalk nog ; maar die pous het regtig
> sy greep op die werklikheid verloor. Gister of eergister het hy weer 'n
> uitspraak oor skeiding gemaak wat die res van die katolieke kerk se leiers
> ongemaklik laat voel. Ek glo nie dat daar nog baie respek vir hom oorbly
> nie.
>
> Hilda.
>
Re: Godsdiens [boodskap #56430 is 'n antwoord op boodskap #56305] Wo, 30 Januarie 2002 19:24 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2002 19:48:44 +0200, "Annette" wrote:

> Hilda, vertel ons wat die pous gesê het asseblief.
> Al wat ons gehoor het van hom is dat hy vir die eerste maal in sy lewe sou
> gaan trein ry het.
> Annette
>
>

Hy het gevra (gesê!) dat mense in die regsberoepe nie (nooit) mense
moet laat skei nie. (Dus moet hulle geen ontbindings van huwelike
toelaat nie)
Vorige onderwerp: nog een (gestuur van my ISP)
Volgende onderwerp: stupid mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 15:54:37 MGT 2024