Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » skree vir my
skree vir my [boodskap #56263] |
Ma., 28 Januarie 2002 07:54  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
warning: due to the (mis)use of english in this post we recommend
parental guidance for sensitive readers.
ek het die naweek weer na karin zoid gaan kyk. wat `n great show.
hierdie girl weet hoe om te rock. sy het `n persoonlikheid wat die
plek aan die brand steek en sy weet hoe om dit te gebruik. ek laat nie
dat iemand vir my skree nie maar sy kan maar enigetyd. ons boertjies
sit al te lank en wag vir `n regte rock chic om afrikaans `n bietjie
te boost. ons sit al lank met nice afrikaanse musiek danksy piet
botha, koos, valiant, gert ens maar ons is overdue vir `n vroulike
rocker. en dankie tog dat sy nie op die anti-establishment bankwagon
spring nie. sy kan, sy mag en sy sal.
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
Re: skree vir my [boodskap #56327 is 'n antwoord op boodskap #56287] |
Di., 29 Januarie 2002 05:55  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:n2ba5u4f1uo0sh52upconbtoumv368chaa@4ax.com...
>
>> Kinky; Dankie, skippie! ek hoop om ook een van haar vertonings te
>> mag sien. weet iemand al of sy kknk toe gaan?
>>
>
> kinky, ja sy gaan daar wees. vir `n volledige gig guide (optrede gids?
> grillerig) kan jy op haar web site kyk www.karenzoid.co.za
>
>> twee baie oulike mooi knapies wat jy het!
>>
>
> aard na hulle pa.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
met die voorkoms van hule ma! ;))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 09:19:40 UTC 2025
|