Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlands / Vlaams
Nederlands / Vlaams [boodskap #56057] |
Thu, 24 January 2002 18:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Da Capo[1]
Boodskappe: 3 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Beste mensen in Suid-Afrika,
helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
of Vlaming geïnterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
worden.
Bedankt voor jullie reacties
Groeten uit Vlaanderen
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56130 is 'n antwoord op boodskap #56057] |
Fri, 25 January 2002 11:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle't vandag 'n radioonderhoud met 'n Vlaming (Hecke, die leier van die
Vlaamse Blok) gevoer, en ek het alles baie maklik verstaan. Maar ek stem
saam met Wouter - 'n Nederlandse gesprek is oor die algemeen maar moeilik
vir ons om te volg, maar geskrewe taal kan ons nog geredelik verstaan. Ek
dink die dialek wat die Vlaminge praat is baie makliker vir ons om te
verstaan en klink somtyds nogal so Afrikaanserig, ek het byvoorbeeld geen
probleme gehad toe ons in België 'n npaar keer pront Afrikaans met die mense
gepraat het nie. Net soos ons sekere Nederlandse woorde nie heeltemaal
verstaan nie, het hulle ook sommige Afr woorde nie heeltemal verstaan nie,
maar ons het maklik reggekom. Die Hollanders (Amsterdam) het ek as uiters
bars en onvriendelik ervaar.
Dries Venter
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c515c79.0@news1.mweb.co.za...
> Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
> oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
> word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
> programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
> Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
> 'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons
TV.
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56133 is 'n antwoord op boodskap #56103] |
Fri, 25 January 2002 13:04 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons TV.
Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
in Engels gesprek te voer.
Ek het ook al verskeie Nederlandse toeriste by my aan huis gehad - sommige
kon ek maklik mee in Afrikaans praat, sommige glad nie, ander weer so 'n
bietjie . Dit hang van die betrokkene se uitspraak en dialek af.
Wouter
"Annette" skryf in boodskap news:a2r1ih$13du3o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Sakkie - jy weet so goed soos ek dat selfs die Engelse Nuus Engelse
byskrifte het;)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c50ff51$0$226@hades.is.co.za...
> Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2qott$13h49r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>> daar is, is daar byskrifte in Engels.
>> Annette
>>
>>
>> Da Capo wrote in message
>> news:9c214647.0201241031.14d5c7b9@posting.google.com...
>>> Beste mensen in Suid-Afrika,
>>> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
>>> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
>>> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
>>> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
>>> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
>>> worden.
>>>
>>> Bedankt voor jullie reacties
>>>
>>> Groeten uit Vlaanderen
|
|
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56145 is 'n antwoord op boodskap #56133] |
Fri, 25 January 2002 17:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Da Capo[1]
Boodskappe: 3 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
> oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
> word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
> programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
> Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
> 'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons TV.
>
> Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
> in Engels gesprek te voer.
Het is toch een spijtige zaak dat Nederlanders/Vlamingen en
Afrikaanders een gesprek in het Engels moeten voeren, niet? Ik heb
eigenlijk nog nooit een Afrikaanstalige ontmoet dus helaas kan ik niet
zeggen of ik die taal goed zou verstaan, maar als men traag en
duidelijk spreekt/articuleert moet het wel mogelijk zijn om de
hoofdzaken te begrijpen. Ik hoop ooit eens naar Suid-Afrika te komen.
Als ik jullie commentaren zo lees, valt mij op dat het een heel mooie
beeldrijke taal is (met weinig Engelse woorden - dat is een probleem
aan het worden in het Nederlands : te veel Engelse woorden). Ik geloof
dat jullie 'rekenaar' zeggen tegen het Engelse woord 'computer' (ook
in het Nederlands gebruiken we 'computer'), ook de Fransen proberen
hun taal enigszins zuiver te houden (zij zeggen 'ordinateur').
> Ek het ook al verskeie Nederlandse toeriste by my aan huis gehad - sommige
> kon ek maklik mee in Afrikaans praat, sommige glad nie, ander weer so 'n
> bietjie . Dit hang van die betrokkene se uitspraak en dialek af.
>
> Wouter
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56147 is 'n antwoord op boodskap #56145] |
Fri, 25 January 2002 18:29 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Da Capo - ons probeer hard hier om op hierdie ng suiwer Afrikaans te praat.
Soms glip ander woordjies deur, maar ons doen ons bes. Sou jy egter na
sommige jeugprogramme hier luister, sal jou ore tuit - selfs ek verstaan nie
aldag wat die kinders brabbel nie .
Ons gebruik wel die woord rekenaar - of soms komper.
Oor die algemeen verstaan ons die mense wat hier in Hollands of Vlaams
skryf, behalwe as hulle so vreeslik vloek:)))
Annette
Da Capo skryf in boodskap news:9c214647.0201250937.7fbe016e@posting.google.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>> Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
>> oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
>> word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
>> programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
>> Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
>> 'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons TV.
>>
>> Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
>> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
>> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
>> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
>> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
>> in Engels gesprek te voer.
>
> Het is toch een spijtige zaak dat Nederlanders/Vlamingen en
> Afrikaanders een gesprek in het Engels moeten voeren, niet? Ik heb
> eigenlijk nog nooit een Afrikaanstalige ontmoet dus helaas kan ik niet
> zeggen of ik die taal goed zou verstaan, maar als men traag en
> duidelijk spreekt/articuleert moet het wel mogelijk zijn om de
> hoofdzaken te begrijpen. Ik hoop ooit eens naar Suid-Afrika te komen.
> Als ik jullie commentaren zo lees, valt mij op dat het een heel mooie
> beeldrijke taal is (met weinig Engelse woorden - dat is een probleem
> aan het worden in het Nederlands : te veel Engelse woorden). Ik geloof
> dat jullie 'rekenaar' zeggen tegen het Engelse woord 'computer' (ook
> in het Nederlands gebruiken we 'computer'), ook de Fransen proberen
> hun taal enigszins zuiver te houden (zij zeggen 'ordinateur').
>
>> Ek het ook al verskeie Nederlandse toeriste by my aan huis gehad - sommige
>> kon ek maklik mee in Afrikaans praat, sommige glad nie, ander weer so 'n
>> bietjie . Dit hang van die betrokkene se uitspraak en dialek af.
>>
>> Wouter
|
|
|
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56186 is 'n antwoord op boodskap #56170] |
Sat, 26 January 2002 15:09 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Neem bv. die woord "amper". As jy in Afrikaans se "Ek het die bok amper
> raakgeskiet" dan beteken dit jy het die bok misgeskiet. As jy in Nederlands
> sou se ek het die bok amper geskiet, dan het jy hom byna misgeskiet maar jy
> het hom getref. morsdood. Die regte boodskap word nie oorgedra nie en julle
> kyk mekaar so verlee in die oë. Hulle kan nie vertaan hoekom is jy
> teleurgesteld nie want het mos nou die trofee. Dit is hierdie klein
> jakkalsies wat die boord verniel.
Ja, daar's 'n klompie klein woordjies wat 'n mens moet leer. Maar dit gaan
vinnig.Vir die res, ek sou sê 95 % van die woordeskat, is die twee tale
amper :-)) heeltemal identiek. Die spelling verskil dikwels, maar dis basies
dieselfde woord.
Ek kan daaroor getuig, want ek het Afrikaans geleer toe ek al 40 was ! My
moedertaal is Vlaams en ek het dus op skool Nederlands geleer.
Ek dink dat Vlaminge Afrikaners makliker kan verstaan omdat ons gewoond is
om ander aksente te hoor. Min mense, behalwe Vlaminge, praat Vlaams en ons
Vlaams verskil ook van dialek tot dialek. Ek's in Oos-Vlaandere gebore en
vir my is dit moeilik om bv. 'n Antwerpenaar te verstaan. Wes-Vlaminge
verstaan ek baie goed. Die aksente is natuurlik heeltemal verskillend - so
sal iemand uit Kortrijk (Wes-Vlaandere) 'brood' uitspreek soos 'n Afrikaner
(jy sal g'n verskil hoor nie) - in my geboortestad (Gent) sê ons 'bruut' en
ons brei (Ja, Annette, soos die Kapenaars :-) ) - en die ander dialekte ken
ek nie.
Ons is ook gewoond daaraan om 'n inspanning te lewer om 'n anderstalige te
verstaan. Nederlanders hoef dit nie te doen nie, want in hul land praat
almal Nederlands. Alhoewel hulle ook verskillende aksente het. Ons het ook
'n klomp Franstaliges in ons land en ons moet hulle ook verstaan.
Ek het Afrikaans geleer toe ons Afrikaners in Kongo ontmoet het. Eers het
ons ook Engels gepraat, maar toe dink ek - nes Capo - dit is dom dat mense
wat amper dieselfde moedertaal het, in Engels met mekaar moet gesels. Die
Afrikaners was nie bereid om Nederlands te leer nie (wonder hoekom ??
:-))) ) - dus het ons (my man en ek) besluit om Afrikaans te leer.
En so het ek, jare later, op hierdie nuusgroep tereggekom :-))).
Groete,
Hilda.
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56194 is 'n antwoord op boodskap #56186] |
Sat, 26 January 2002 19:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Hilda - net sowel dat hulle nie wou Hollands leer nie, anders was jy
nie vandag hier nie;)))
Die nodlot is 'n snaakse ding.
Annette
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:kEz48.97535$rt4.7632@afrodite.telenet-ops.be...
>> Neem bv. die woord "amper". As jy in Afrikaans se "Ek het die bok amper
>> raakgeskiet" dan beteken dit jy het die bok misgeskiet. As jy in
> Nederlands
>> sou se ek het die bok amper geskiet, dan het jy hom byna misgeskiet maar
> jy
>> het hom getref. morsdood. Die regte boodskap word nie oorgedra nie en
> julle
>> kyk mekaar so verlee in die oë. Hulle kan nie vertaan hoekom is jy
>> teleurgesteld nie want het mos nou die trofee. Dit is hierdie klein
>> jakkalsies wat die boord verniel.
>
> Ja, daar's 'n klompie klein woordjies wat 'n mens moet leer. Maar dit gaan
> vinnig.Vir die res, ek sou sê 95 % van die woordeskat, is die twee tale
> amper :-)) heeltemal identiek. Die spelling verskil dikwels, maar dis basies
> dieselfde woord.
> Ek kan daaroor getuig, want ek het Afrikaans geleer toe ek al 40 was ! My
> moedertaal is Vlaams en ek het dus op skool Nederlands geleer.
> Ek dink dat Vlaminge Afrikaners makliker kan verstaan omdat ons gewoond is
> om ander aksente te hoor. Min mense, behalwe Vlaminge, praat Vlaams en ons
> Vlaams verskil ook van dialek tot dialek. Ek's in Oos-Vlaandere gebore en
> vir my is dit moeilik om bv. 'n Antwerpenaar te verstaan. Wes-Vlaminge
> verstaan ek baie goed. Die aksente is natuurlik heeltemal verskillend - so
> sal iemand uit Kortrijk (Wes-Vlaandere) 'brood' uitspreek soos 'n Afrikaner
> (jy sal g'n verskil hoor nie) - in my geboortestad (Gent) sê ons 'bruut' en
> ons brei (Ja, Annette, soos die Kapenaars :-) ) - en die ander dialekte ken
> ek nie.
> Ons is ook gewoond daaraan om 'n inspanning te lewer om 'n anderstalige te
> verstaan. Nederlanders hoef dit nie te doen nie, want in hul land praat
> almal Nederlands. Alhoewel hulle ook verskillende aksente het. Ons het ook
> 'n klomp Franstaliges in ons land en ons moet hulle ook verstaan.
> Ek het Afrikaans geleer toe ons Afrikaners in Kongo ontmoet het. Eers het
> ons ook Engels gepraat, maar toe dink ek - nes Capo - dit is dom dat mense
> wat amper dieselfde moedertaal het, in Engels met mekaar moet gesels. Die
> Afrikaners was nie bereid om Nederlands te leer nie (wonder hoekom ??
> :-))) ) - dus het ons (my man en ek) besluit om Afrikaans te leer.
> En so het ek, jare later, op hierdie nuusgroep tereggekom :-))).
> Groete,
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56807 is 'n antwoord op boodskap #56709] |
Tue, 05 February 2002 09:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Ek het in Amsterdam ondervind omtrent geen Nederlander daar een woord
> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (miskien) as hulle
> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n
> Nederlander in Engels gesprek te voer.
Emmy
men is gewend om tegen buitenlanders Engels te praten.voor Nederlanders
bijna hun tweede taal.. het is gewoonte om tegen iedereen die geen hoog
NL accent heeft over te stappen naar het Engels..ze herkennen de accenten
niet...
Men moet duidelijk en rustig in het ZA en NL spreken dan gaat het heel goed
naar beiden kanten..
Wouter
Akkoord, Emmy. Ons stem saam
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:58:14 UTC 2025
|