Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nie so lekker nie...
Nie so lekker nie... [boodskap #56184] |
Sa., 26 Januarie 2002 12:08 |
bobby's girl
Boodskappe: 139 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai! Maar 'n mislike sportdag gewees - die Aussies kan maar net nie die
Kiwi's klop nie. Dit nogal op ons Nasionale dag. Waar is hulle
patriotisme?
Gelukkig het die cockroach races darem genoeg pret opgelewer - môre maak ons
hulle weer dood, vandag kry almal grasie.
Dis natuurlik ook die dag waarop baie immigrante burgerskap aanneem - dit is
die derde herdenking van ons burgerskap.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:14:45 UTC 2025
|