Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlands / Vlaams
Nederlands / Vlaams [boodskap #56057] Do, 24 Januarie 2002 18:31 na volgende boodskap
Da Capo[1]  is tans af-lyn  Da Capo[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Beste mensen in Suid-Afrika,
helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
of Vlaming geïnterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
worden.

Bedankt voor jullie reacties

Groeten uit Vlaanderen
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56068 is 'n antwoord op boodskap #56057] Do, 24 Januarie 2002 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
ja
ons verstaan julle goed en ons hou van julle uitdrukkings
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56087 is 'n antwoord op boodskap #56057] Vr, 25 Januarie 2002 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
daar is, is daar byskrifte in Engels.
Annette

Da Capo skryf in boodskap news:9c214647.0201241031.14d5c7b9@posting.google.com...
> Beste mensen in Suid-Afrika,
> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
> worden.
>
> Bedankt voor jullie reacties
>
> Groeten uit Vlaanderen
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56095 is 'n antwoord op boodskap #56087] Vr, 25 Januarie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))

"Annette" skryf in boodskap news:a2qott$13h49r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
> daar is, is daar byskrifte in Engels.
> Annette
>
>
> Da Capo wrote in message
> news:9c214647.0201241031.14d5c7b9@posting.google.com...
>> Beste mensen in Suid-Afrika,
>> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
>> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
>> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
>> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
>> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
>> worden.
>>
>> Bedankt voor jullie reacties
>>
>> Groeten uit Vlaanderen
>
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56098 is 'n antwoord op boodskap #56095] Vr, 25 Januarie 2002 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Annette" wrote in message
>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>> daar is, is daar byskrifte in Engels.

> On Fri, 25 Jan 2002 08:42:16 +0200, "Sakkie" wrote:
> Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))

LOL! Ek het ook hieroor gewonder. :-)))
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56103 is 'n antwoord op boodskap #56095] Vr, 25 Januarie 2002 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - jy weet so goed soos ek dat selfs die Engelse Nuus Engelse
byskrifte het;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c50ff51$0$226@hades.is.co.za...
> Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2qott$13h49r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>> daar is, is daar byskrifte in Engels.
>> Annette
>>
>>
>> Da Capo wrote in message
>> news:9c214647.0201241031.14d5c7b9@posting.google.com...
>>> Beste mensen in Suid-Afrika,
>>> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
>>> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
>>> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
>>> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
>>> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
>>> worden.
>>>
>>> Bedankt voor jullie reacties
>>>
>>> Groeten uit Vlaanderen
>>
>
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56105 is 'n antwoord op boodskap #56098] Vr, 25 Januarie 2002 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan maar wonder - of wil julle hê ek moet die dag wanneer daar Afrikaanse
byskrifte verskyn vir julle laat weet?:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:oe025uo29r4qoae1ruishuss784g7jf8kc@4ax.com...
>> "Annette" wrote in message
>>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>>> daar is, is daar byskrifte in Engels.
>
>> On Fri, 25 Jan 2002 08:42:16 +0200, "Sakkie" wrote:
>> Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))
>
> LOL! Ek het ook hieroor gewonder. :-)))
>
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56111 is 'n antwoord op boodskap #56103] Vr, 25 Januarie 2002 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou raak jy lelik, dis nie hulle skuld dat hulle so 'n swaar aksent het nie
en hulle is in die poste in geforseer. :-))))) Die een wat nogal goed
gedoen het is toe sommer CNN toe. Ek wonder of hulle ook probleme het met
"equity" :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:a2r1ih$13du3o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie - jy weet so goed soos ek dat selfs die Engelse Nuus Engelse
> byskrifte het;)))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c50ff51$0$226@hades.is.co.za...
>> Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a2qott$13h49r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>>> daar is, is daar byskrifte in Engels.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Da Capo wrote in message
>>> news:9c214647.0201241031.14d5c7b9@posting.google.com...
>>>> Beste mensen in Suid-Afrika,
>>>> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
>>>> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
>>>> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
>>>> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
>>>> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
>>>> worden.
>>>>
>>>> Bedankt voor jullie reacties
>>>>
>>>> Groeten uit Vlaanderen
>>>
>>
>
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56130 is 'n antwoord op boodskap #56057] Vr, 25 Januarie 2002 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hulle't vandag 'n radioonderhoud met 'n Vlaming (Hecke, die leier van die
Vlaamse Blok) gevoer, en ek het alles baie maklik verstaan. Maar ek stem
saam met Wouter - 'n Nederlandse gesprek is oor die algemeen maar moeilik
vir ons om te volg, maar geskrewe taal kan ons nog geredelik verstaan. Ek
dink die dialek wat die Vlaminge praat is baie makliker vir ons om te
verstaan en klink somtyds nogal so Afrikaanserig, ek het byvoorbeeld geen
probleme gehad toe ons in België 'n npaar keer pront Afrikaans met die mense
gepraat het nie. Net soos ons sekere Nederlandse woorde nie heeltemaal
verstaan nie, het hulle ook sommige Afr woorde nie heeltemal verstaan nie,
maar ons het maklik reggekom. Die Hollanders (Amsterdam) het ek as uiters
bars en onvriendelik ervaar.

Dries Venter

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c515c79.0@news1.mweb.co.za...
> Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
> oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
> word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
> programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
> Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
> 'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons
TV.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56133 is 'n antwoord op boodskap #56103] Vr, 25 Januarie 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons TV.

Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
in Engels gesprek te voer.

Ek het ook al verskeie Nederlandse toeriste by my aan huis gehad - sommige
kon ek maklik mee in Afrikaans praat, sommige glad nie, ander weer so 'n
bietjie . Dit hang van die betrokkene se uitspraak en dialek af.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:a2r1ih$13du3o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Sakkie - jy weet so goed soos ek dat selfs die Engelse Nuus Engelse
byskrifte het;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c50ff51$0$226@hades.is.co.za...
> Dis net omdat jy die Engelse nuus kyk Nettie :-)))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2qott$13h49r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>> daar is, is daar byskrifte in Engels.
>> Annette
>>
>>
>> Da Capo wrote in message
>> news:9c214647.0201241031.14d5c7b9@posting.google.com...
>>> Beste mensen in Suid-Afrika,
>>> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
>>> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
>>> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
>>> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
>>> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
>>> worden.
>>>
>>> Bedankt voor jullie reacties
>>>
>>> Groeten uit Vlaanderen
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56143 is 'n antwoord op boodskap #56087] Vr, 25 Januarie 2002 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Da Capo[1]  is tans af-lyn  Da Capo[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
> daar is, is daar byskrifte in Engels.
> Annette

Bedankt voor jullie reacties. Nog iets : hebben jullie daar in
Zuid-Afrika wel eens boeken van Vlaamse schrijvers gelezen (vertaald
in het Afrikaans natuurlijk) of zijn er die (bijna) niet in jullie
land? Hier in Vlaanderen kan je ook (in het Nederlands vertaalde)
boeken van Riana Scheepers, Etienne Van Heerden enzo vinden.

Groeten uit Vlaanderen
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56144 is 'n antwoord op boodskap #56143] Vr, 25 Januarie 2002 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is seker hier is. Definitief. Ek neem nou nie juis Vlaamse of Nederlandse
boeke uit nie.- dit lees 'n bietjie moeilik
Ek geniet wel die kunstenaars wat van daar kom.
Dana Winter en Stef Bos is baie gewild hier.
Annette

Da Capo skryf in boodskap news:9c214647.0201250756.7dd21137@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Ons kry baie min insetsels in Vlaams of Nederlands op die nuus - maar as
>> daar is, is daar byskrifte in Engels.
>> Annette
>
> Bedankt voor jullie reacties. Nog iets : hebben jullie daar in
> Zuid-Afrika wel eens boeken van Vlaamse schrijvers gelezen (vertaald
> in het Afrikaans natuurlijk) of zijn er die (bijna) niet in jullie
> land? Hier in Vlaanderen kan je ook (in het Nederlands vertaalde)
> boeken van Riana Scheepers, Etienne Van Heerden enzo vinden.
>
> Groeten uit Vlaanderen
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56145 is 'n antwoord op boodskap #56133] Vr, 25 Januarie 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Da Capo[1]  is tans af-lyn  Da Capo[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
> oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
> word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
> programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
> Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
> 'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons TV.
>
> Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
> in Engels gesprek te voer.

Het is toch een spijtige zaak dat Nederlanders/Vlamingen en
Afrikaanders een gesprek in het Engels moeten voeren, niet? Ik heb
eigenlijk nog nooit een Afrikaanstalige ontmoet dus helaas kan ik niet
zeggen of ik die taal goed zou verstaan, maar als men traag en
duidelijk spreekt/articuleert moet het wel mogelijk zijn om de
hoofdzaken te begrijpen. Ik hoop ooit eens naar Suid-Afrika te komen.
Als ik jullie commentaren zo lees, valt mij op dat het een heel mooie
beeldrijke taal is (met weinig Engelse woorden - dat is een probleem
aan het worden in het Nederlands : te veel Engelse woorden). Ik geloof
dat jullie 'rekenaar' zeggen tegen het Engelse woord 'computer' (ook
in het Nederlands gebruiken we 'computer'), ook de Fransen proberen
hun taal enigszins zuiver te houden (zij zeggen 'ordinateur').

> Ek het ook al verskeie Nederlandse toeriste by my aan huis gehad - sommige
> kon ek maklik mee in Afrikaans praat, sommige glad nie, ander weer so 'n
> bietjie . Dit hang van die betrokkene se uitspraak en dialek af.
>
> Wouter
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56147 is 'n antwoord op boodskap #56145] Vr, 25 Januarie 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Da Capo - ons probeer hard hier om op hierdie ng suiwer Afrikaans te praat.
Soms glip ander woordjies deur, maar ons doen ons bes. Sou jy egter na
sommige jeugprogramme hier luister, sal jou ore tuit - selfs ek verstaan nie
aldag wat die kinders brabbel nie .
Ons gebruik wel die woord rekenaar - of soms komper.
Oor die algemeen verstaan ons die mense wat hier in Hollands of Vlaams
skryf, behalwe as hulle so vreeslik vloek:)))
Annette

Da Capo skryf in boodskap news:9c214647.0201250937.7fbe016e@posting.google.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>> Ek reken Annette is reg, dis oor die algemeen baie moeilik vir 'n Afrikaanse
>> oor om 'n Nederlandse gesprek te volg en wanneer dit wel hier gebeeldsend
>> word is daar onderskrifte by. En gewoonlik in Engels, ook tydens Afrikaanse
>> programme. Daar is uitsonderings, soos 'n onderhoud sonder onderskrifte met
>> Stef Bos, wat maklik was om te volg. Hy praat duidelik, dalk omdat hy toe al
>> 'n paar maande hier was. Maar ons sien en hoor weinig laaglanders op ons TV.
>>
>> Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
>> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
>> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
>> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
>> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
>> in Engels gesprek te voer.
>
> Het is toch een spijtige zaak dat Nederlanders/Vlamingen en
> Afrikaanders een gesprek in het Engels moeten voeren, niet? Ik heb
> eigenlijk nog nooit een Afrikaanstalige ontmoet dus helaas kan ik niet
> zeggen of ik die taal goed zou verstaan, maar als men traag en
> duidelijk spreekt/articuleert moet het wel mogelijk zijn om de
> hoofdzaken te begrijpen. Ik hoop ooit eens naar Suid-Afrika te komen.
> Als ik jullie commentaren zo lees, valt mij op dat het een heel mooie
> beeldrijke taal is (met weinig Engelse woorden - dat is een probleem
> aan het worden in het Nederlands : te veel Engelse woorden). Ik geloof
> dat jullie 'rekenaar' zeggen tegen het Engelse woord 'computer' (ook
> in het Nederlands gebruiken we 'computer'), ook de Fransen proberen
> hun taal enigszins zuiver te houden (zij zeggen 'ordinateur').
>
>> Ek het ook al verskeie Nederlandse toeriste by my aan huis gehad - sommige
>> kon ek maklik mee in Afrikaans praat, sommige glad nie, ander weer so 'n
>> bietjie . Dit hang van die betrokkene se uitspraak en dialek af.
>>
>> Wouter
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56162 is 'n antwoord op boodskap #56057] Sa, 26 Januarie 2002 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hee, landgenoot!

Waarom probeer jy eintlik ook nie 'n bietje in Afrikaans op hierdie
nuusgroep te gesels nie? Dis nie baie moeilik nie! Afrikaans is nog
steeds basies Nederlands. Slegs hier en daar het hulle daarop 'n
aanslag gepleeg maar dit val nog wel mee.

Die groete van

Norbert (uit Assenede, Vlaanderen)

mr_d...@yahoo.com (Da Capo) schreef:

> Beste mensen in Suid-Afrika,
> helaas spreek/schrijf ik zelf geen Afrikaans, maar ik versta toch
> tamelijk veel (baie) en lezen gaat heel goed. Ik vroeg me gewoon het
> volgende af : als er op de Zuid-Afrikaanse televisie een Nederlander
> of Vlaming ge�nterviewd wordt, zet men daar dan ondertiteling bij of
> verstaan jullie het Nederlands dusdanig goed dat er niet moet vertaald
> worden.
>
> Bedankt voor jullie reacties
>
> Groeten uit Vlaanderen
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56170 is 'n antwoord op boodskap #56145] Sa, 26 Januarie 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
>> in Engels gesprek te voer.

Wouter, wat die Engels aanbetref - miskien die jonger geslag Nederlander. My
ondervinding met die familie wat uit Nederland kom kuier het oor die jare is
heel anders. Tante Jantje byvoorbeeld het spesiaal 'n kurses in Engels gaan
doen voor hulle verlede jaar kom kuier het in Aus, terwyl dit oom Piet se
mislikste drie weke van sy lewe was. Hy kon nie Engels praat nie en het dit
bitter moeilik verstaan, en Afrikaans kon hy nog minder verstaan. Ons moes
noodgedwonge die Hollands daar ver onder uit die diepargief gaan uithaal om
net 'n paar woorde met hom te kon gesels. Mensig dit was moeilik. Maar ek
stem saam met die gesproke Afrikaans - los maar liewer.

Neem bv. die woord "amper". As jy in Afrikaans se "Ek het die bok amper
raakgeskiet" dan beteken dit jy het die bok misgeskiet. As jy in Nederlands
sou se ek het die bok amper geskiet, dan het jy hom byna misgeskiet maar jy
het hom getref. morsdood. Die regte boodskap word nie oorgedra nie en julle
kyk mekaar so verlee in die oë. Hulle kan nie vertaan hoekom is jy
teleurgesteld nie want het mos nou die trofee. Dit is hierdie klein
jakkalsies wat die boord verniel.

> "Da Capo" > Als ik jullie commentaren zo lees, valt mij op dat het een heel mooie
> beeldrijke taal is

Inderdaad, Da Capo, inderdaad. Ek wens jy kon Pieter de Bruin hoor Afrikaans
praat. As hierdie man sy mond oopgemaak het, het ek hoedervleis gekry van
kop tot tone. Hy kon 'n gewone gesprek oor 'n braaivleis vuur omskep in
poësie. Hy was sy lewe lank betrokke by die Suid Afrikaanse Uitsaai
Korporasie en ek het die voorreg gehad om menig maal na hom te kon luister
in lewende lywe. Dit was nou Afrikaans op sy beste - wat 'n inspirasie.

Hantamkind.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56174 is 'n antwoord op boodskap #56170] Sa, 26 Januarie 2002 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klaas Vakie  is tans af-lyn  Klaas Vakie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 26 Jan 2002 14:49:28 +0800, "Hantamkind"
wrote:

>
> Neem bv. die woord "amper". As jy in Afrikaans se "Ek het die bok amper
> raakgeskiet" dan beteken dit jy het die bok misgeskiet. As jy in Nederlands
> sou se ek het die bok amper geskiet, dan het jy hom byna misgeskiet maar jy
> het hom getref. morsdood. Die regte boodskap word nie oorgedra nie en julle
> kyk mekaar so verlee in die oë. Hulle kan nie vertaan hoekom is jy
> teleurgesteld nie want het mos nou die trofee. Dit is hierdie klein
> jakkalsies wat die boord verniel.
>
>
> Hantamkind.
>

Neem nou ook as voorbeeld die woord 'vaak'.
As jy in Afrikaans iemand as 'vaak' beskryf,
sou jy van Gloudina of Emmy praat. As jy in
Nederlands weer iemand 'vaak' noem, praat
jy van Davie Davis.
Nog 'n pragtig sprekende vaak voorbeeld.

Klaas Vakie
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56186 is 'n antwoord op boodskap #56170] Sa, 26 Januarie 2002 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Neem bv. die woord "amper". As jy in Afrikaans se "Ek het die bok amper
> raakgeskiet" dan beteken dit jy het die bok misgeskiet. As jy in Nederlands
> sou se ek het die bok amper geskiet, dan het jy hom byna misgeskiet maar jy
> het hom getref. morsdood. Die regte boodskap word nie oorgedra nie en julle
> kyk mekaar so verlee in die oë. Hulle kan nie vertaan hoekom is jy
> teleurgesteld nie want het mos nou die trofee. Dit is hierdie klein
> jakkalsies wat die boord verniel.

Ja, daar's 'n klompie klein woordjies wat 'n mens moet leer. Maar dit gaan
vinnig.Vir die res, ek sou sê 95 % van die woordeskat, is die twee tale
amper :-)) heeltemal identiek. Die spelling verskil dikwels, maar dis basies
dieselfde woord.
Ek kan daaroor getuig, want ek het Afrikaans geleer toe ek al 40 was ! My
moedertaal is Vlaams en ek het dus op skool Nederlands geleer.
Ek dink dat Vlaminge Afrikaners makliker kan verstaan omdat ons gewoond is
om ander aksente te hoor. Min mense, behalwe Vlaminge, praat Vlaams en ons
Vlaams verskil ook van dialek tot dialek. Ek's in Oos-Vlaandere gebore en
vir my is dit moeilik om bv. 'n Antwerpenaar te verstaan. Wes-Vlaminge
verstaan ek baie goed. Die aksente is natuurlik heeltemal verskillend - so
sal iemand uit Kortrijk (Wes-Vlaandere) 'brood' uitspreek soos 'n Afrikaner
(jy sal g'n verskil hoor nie) - in my geboortestad (Gent) sê ons 'bruut' en
ons brei (Ja, Annette, soos die Kapenaars :-) ) - en die ander dialekte ken
ek nie.
Ons is ook gewoond daaraan om 'n inspanning te lewer om 'n anderstalige te
verstaan. Nederlanders hoef dit nie te doen nie, want in hul land praat
almal Nederlands. Alhoewel hulle ook verskillende aksente het. Ons het ook
'n klomp Franstaliges in ons land en ons moet hulle ook verstaan.
Ek het Afrikaans geleer toe ons Afrikaners in Kongo ontmoet het. Eers het
ons ook Engels gepraat, maar toe dink ek - nes Capo - dit is dom dat mense
wat amper dieselfde moedertaal het, in Engels met mekaar moet gesels. Die
Afrikaners was nie bereid om Nederlands te leer nie (wonder hoekom ??
:-))) ) - dus het ons (my man en ek) besluit om Afrikaans te leer.
En so het ek, jare later, op hierdie nuusgroep tereggekom :-))).
Groete,
Hilda.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56194 is 'n antwoord op boodskap #56186] Sa, 26 Januarie 2002 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Hilda - net sowel dat hulle nie wou Hollands leer nie, anders was jy
nie vandag hier nie;)))
Die nodlot is 'n snaakse ding.
Annette

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:kEz48.97535$rt4.7632@afrodite.telenet-ops.be...
>> Neem bv. die woord "amper". As jy in Afrikaans se "Ek het die bok amper
>> raakgeskiet" dan beteken dit jy het die bok misgeskiet. As jy in
> Nederlands
>> sou se ek het die bok amper geskiet, dan het jy hom byna misgeskiet maar
> jy
>> het hom getref. morsdood. Die regte boodskap word nie oorgedra nie en
> julle
>> kyk mekaar so verlee in die oë. Hulle kan nie vertaan hoekom is jy
>> teleurgesteld nie want het mos nou die trofee. Dit is hierdie klein
>> jakkalsies wat die boord verniel.
>
> Ja, daar's 'n klompie klein woordjies wat 'n mens moet leer. Maar dit gaan
> vinnig.Vir die res, ek sou sê 95 % van die woordeskat, is die twee tale
> amper :-)) heeltemal identiek. Die spelling verskil dikwels, maar dis basies
> dieselfde woord.
> Ek kan daaroor getuig, want ek het Afrikaans geleer toe ek al 40 was ! My
> moedertaal is Vlaams en ek het dus op skool Nederlands geleer.
> Ek dink dat Vlaminge Afrikaners makliker kan verstaan omdat ons gewoond is
> om ander aksente te hoor. Min mense, behalwe Vlaminge, praat Vlaams en ons
> Vlaams verskil ook van dialek tot dialek. Ek's in Oos-Vlaandere gebore en
> vir my is dit moeilik om bv. 'n Antwerpenaar te verstaan. Wes-Vlaminge
> verstaan ek baie goed. Die aksente is natuurlik heeltemal verskillend - so
> sal iemand uit Kortrijk (Wes-Vlaandere) 'brood' uitspreek soos 'n Afrikaner
> (jy sal g'n verskil hoor nie) - in my geboortestad (Gent) sê ons 'bruut' en
> ons brei (Ja, Annette, soos die Kapenaars :-) ) - en die ander dialekte ken
> ek nie.
> Ons is ook gewoond daaraan om 'n inspanning te lewer om 'n anderstalige te
> verstaan. Nederlanders hoef dit nie te doen nie, want in hul land praat
> almal Nederlands. Alhoewel hulle ook verskillende aksente het. Ons het ook
> 'n klomp Franstaliges in ons land en ons moet hulle ook verstaan.
> Ek het Afrikaans geleer toe ons Afrikaners in Kongo ontmoet het. Eers het
> ons ook Engels gepraat, maar toe dink ek - nes Capo - dit is dom dat mense
> wat amper dieselfde moedertaal het, in Engels met mekaar moet gesels. Die
> Afrikaners was nie bereid om Nederlands te leer nie (wonder hoekom ??
> :-))) ) - dus het ons (my man en ek) besluit om Afrikaans te leer.
> En so het ek, jare later, op hierdie nuusgroep tereggekom :-))).
> Groete,
> Hilda.
>
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56196 is 'n antwoord op boodskap #56145] Sa, 26 Januarie 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
> Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
> in Engels gesprek te voer.

Da Capo
Het is toch een spijtige zaak dat Nederlanders/Vlamingen en
Afrikaanders een gesprek in het Engels moeten voeren, niet? Ik heb
eigenlijk nog nooit een Afrikaanstalige ontmoet dus helaas kan ik niet
zeggen of ik die taal goed zou verstaan, maar als men traag en
duidelijk spreekt/articuleert moet het wel mogelijk zijn om de
hoofdzaken te begrijpen. Ik hoop ooit eens naar Suid-Afrika te komen.

Wouter
As 'n Nederlander/Vlaming met 'n Afrikaanssprekende in
Afrikaans/Nederlands *wil* kommunikeer, gaan hy dit regkry.
Hoe gou en hoem maklik gaan afhang van sy dialek en albei se
vermoë om stadig en duidelik te praat en te artikuleer. Maar as
ek as Afrikaanssprekende uit die bloute met 'n Nederlander
Afrikaans sou praat, gaan hy geen idee hê wat ek sê nie.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56197 is 'n antwoord op boodskap #56170] Sa, 26 Januarie 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
Dit is baie makliker om met 'n Nederlander in Engels gesprek te voer.

Hantamkind
Wouter, wat die Engels aanbetref - miskien die jonger geslag
Nederlander. My ondervinding met die familie wat uit Nederland
kom kuier het oor die jare is heel anders.

Wouter
Die Nederlanders leer al lank 4 tale op skool (Nederlands, Engels, Frans
en Duits). Dis net die heel oueres wat geen Engels verstaan nie. Die
Nederlanders wat internasionaal besigheid doen leer gewoonlik
omtrent enige nuwe taal baie gou aan, Afrikaans natuurlik ook.

Maar die Hollandse aksent is geneig om deur te slaan deur as hulle
Engels praat, anders as die Vlaminge, wat Engels taamlik suiwer uitspreek.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56198 is 'n antwoord op boodskap #56186] Sa, 26 Januarie 2002 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hilda
Ons Vlaminge is ook gewoond daaraan om 'n inspanning te lewer om 'n
anderstalige te verstaan. Nederlanders hoef dit nie te doen nie, want in
hul land praat almal Nederlands. Alhoewel hulle ook verskillende aksente
het.

Wouter
Nederland is tog 'n klein land, Hilda, en dis seker net binne Nederland
wat Nederlanders die luukse kan bekostig om nie ander tale te leer nie.

My ondervinding met Nederlanders in besigheid is dat hulle baie
gewillige en goeie taal-aanleerders is. Die varke in die verhaal is die
Franse en die Amerikaners, hulle verwag onverbiddelik dat jy hulle
taal moet kan praat. Die Britte is net 'n bietjie beter.
Ek veralgemeen nou, daar is wel uitsonderings.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56203 is 'n antwoord op boodskap #56196] So, 27 Januarie 2002 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Laat my dink aan my klein toer deur Frankryk. As ek Engels praat verstaan
niemand nie. Hulle maak seker ek veloor my geduld. Ek slaan oor na Afrikaans
en siedaar ... almal verstaan my. Ek kan selfs nou kommunikeer in Engels.

Ernest

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c53069b.0@news1.mweb.co.za...
> As 'n Nederlander/Vlaming met 'n Afrikaanssprekende in
> Afrikaans/Nederlands *wil* kommunikeer, gaan hy dit regkry.
> Hoe gou en hoem maklik gaan afhang van sy dialek en albei se
> vermoë om stadig en duidelik te praat en te artikuleer.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56205 is 'n antwoord op boodskap #56197] So, 27 Januarie 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
> Maar die Hollandse aksent is geneig om deur te slaan deur as hulle
> Engels praat, anders as die Vlaminge, wat Engels taamlik suiwer uitspreek.

Dit is wel een heel grove veralgemening. Van wat ik Nederlandse en Belgische
politici aan Engels hoor praten op televisie moet ik concluderen dat ze niet
veel voor elkaar onderdoen in knullig taalgebruik en zware accenten :)

Een probleem bij Engels taalonderwijs hier in Nederland is dat ons hier
'Brittish' Engels geleerd wordt, terwijl we op TV dagelijks met een paar uur
'West Coast American' Engels geconfronteerd worden. In mijn ervaring sluit
het Amerikaanse Engels beter aan bij een uitspraak die 'natuurlijk' aandoet
voor Nederlandssprekenden, maar door de nadruk op Britse uitspraak op school
wordt de spontaniteit uit het spreken van Engels weggenomen en vallen
accenten meer op. Doordat we gelijktijdig twee vrijwel gelijke talen leren
raken we in verwarring.

Ik weet niet wat voor soort Engels in België op school wordt onderwezen.

Arthur
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56218 is 'n antwoord op boodskap #56205] So, 27 Januarie 2002 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ik weet niet wat voor soort Engels in België op school wordt onderwezen.
>
> Arthur

UK Engels, maar de Amerikaanse variant wordt gewoonlijk ook vermeld.
Groete,
Hilda.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56223 is 'n antwoord op boodskap #56218] So, 27 Januarie 2002 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jan 2002 15:43:37 GMT, "Hilda en Gervaas"
wrote:

> UK Engels, maar de Amerikaanse variant wordt gewoonlijk ook vermeld.

Ek sien Arthur maak baie versigtig die stelling dat dit "West Coast
American" is - ek wonder of julle dalk dink hier is fout met ons
Suthner's se daai 'n lekt? Humph!
:-)
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56233 is 'n antwoord op boodskap #56205] So, 27 Januarie 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a30q54$oda$1@news.kabelfoon.nl...
"Wouter Plaasvark" schreef...
> Maar die Hollandse aksent is geneig om deur te slaan deur as hulle
> Engels praat, anders as die Vlaminge, wat Engels taamlik suiwer uitspreek.

Dit is wel een heel grove veralgemening. Van wat ik Nederlandse en Belgische
politici aan Engels hoor praten op televisie moet ik concluderen dat ze niet
veel voor elkaar onderdoen in knullig taalgebruik en zware accenten :)

Een probleem bij Engels taalonderwijs hier in Nederland is dat ons hier
'Brittish' Engels geleerd wordt, terwijl we op TV dagelijks met een paar uur
'West Coast American' Engels geconfronteerd worden. In mijn ervaring sluit
het Amerikaanse Engels beter aan bij een uitspraak die 'natuurlijk' aandoet
voor Nederlandssprekenden, maar door de nadruk op Britse uitspraak op school
wordt de spontaniteit uit het spreken van Engels weggenomen en vallen
accenten meer op. Doordat we gelijktijdig twee vrijwel gelijke talen leren
raken we in verwarring.

Ik weet niet wat voor soort Engels in België op school wordt onderwezen.

Arthur
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56234 is 'n antwoord op boodskap #56205] So, 27 Januarie 2002 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
> Maar die Hollandse aksent is geneig om deur te slaan deur as hulle
> Engels praat, anders as die Vlaminge, wat Engels taamlik suiwer uitspreek.

Arthur
Dit is wel een heel grove veralgemening. Van wat ik Nederlandse
en Belgische politici aan Engels hoor praten op televisie moet ik
concluderen dat ze niet veel voor elkaar onderdoen in knullig
taalgebruik en zware accenten :)

Wouter
Ek het dit nie as 'n veralgemening bedoel nie, Arthur. Dis my
persoonlike waarneming, op mense wat internasionaal besigheid
doen. En ek moet nog die uitsondering raakloop. Dit het my ook
spesifiek opgeval dat die Laaglanders bereid is en die vermoë
het om ander tale aan te leer, anders as hulle eweknieë in
nabygeleë lande, soos Brittanje, Spanje, Frankryk en Duitsland.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56366 is 'n antwoord op boodskap #56198] Di, 29 Januarie 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
> My ondervinding met Nederlanders in besigheid is dat hulle baie
> gewillige en goeie taal-aanleerders is. Die varke in die verhaal is die
> Franse en die Amerikaners, hulle verwag onverbiddelik dat jy hulle
> taal moet kan praat.

Omdat bij Franse alleen de jongere Engels spreken en de Amerikanen
geen andere taal spreken als Engels..
Als je geen ander taal kent kan je die moeilijk spreken;-))

In NL leren kinderen tot 15 jaar minimaal 3 buitenlandse talen en ook
over de cultuur van die lande en dat is goed om deze landen enigszins
te begrijpen.
Mijn kinderen vonden TOEN het niet waardevol om vreemde talen te leren
nu zien ze pas HOE waardevol het is ;-))

> Die Britte is net 'n bietjie beter.

Waarin beter? ze spreken bijna geen andere taal.....als hun eigen..

grt emmy
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56378 is 'n antwoord op boodskap #56366] Di, 29 Januarie 2002 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
> My ondervinding met Nederlanders in besigheid is dat hulle baie
> gewillige en goeie taal-aanleerders is. Die varke in die verhaal is die
> Franse en die Amerikaners, hulle verwag onverbiddelik dat jy hulle
> taal moet kan praat.

Emmy
Omdat bij Franse alleen de jongere Engels spreken en
de Amerikanen geen andere taal spreken als Engels..
Als je geen ander taal kent kan je die moeilijk spreken;-))

Wouter
Nie heeltemaal reg nie, daar is baie anderstaliges in Amerika
En as jy nie 'n taal ken nie, kan jy dit leer, al is dit net woorde
in sinsnedes. Dit gaan ook oor jou bereidwilligheid en jou
arrogansie. Die Franse se probleem is waarskynlik
laasgenoemde. Ek vermoed die Nederlanders besef dat hulle
met hulle eie taal nie internasionaal sal vorder nie, daarom is
hulle meer *bereid* om 'n nuwe taal te leer. Dit sluit ook
Oosterse tale in, wat hulle nie op skool leer nie.

> Die Britte is net 'n bietjie beter.

Emmy
Waarin beter? ze spreken bijna geen andere taal.....als hun eigen..

Wouter
Hulle is meer bereid om te leer. Britte wat lank in Hong Kong werk
kan gewoonlik 'n bietjie Kantonees verstaan. Nie Amerikaners nie.
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56709 is 'n antwoord op boodskap #56196] Ma, 04 Februarie 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek het in Amsterdam ondervind dat omtrent geen Nederlander daar een woord
>> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
>> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (en ook net miskien) as hulle
>> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
>> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n Nederlander
>> in Engels gesprek te voer.

Mijn dochter woont al jaren in Amsterdam en daar komen vooral in de
zomer veel toeristen .
men is gewend om tegen buitenlanders Engels te praten.voor Nederlanders
bijna
hun tweede taal.. het is gewoonte om tegen iedereen die geen hoog NL accent
heeft
over te stappen naar het Engels..ze herkennen de accenten niet...

Mijn eigen ervaring......ik heb echt geen zwaar Limburgs accent en in
Amsterdam
kan het me gebeuren dat men in het Engels antwoord geeft aan mij terwijl IK
Nederlands spreek..gewoon gewoonte...als je dan in het NL verder praat
hebben ze het door
en maken hun excuus ..meestal denken ze dan dat ik uit België kom ha ha

Ik heb de ZA die ik heb ontmoet vanaf de eerste dag goed verstaan..ik had
nog nooit de ZA taal
horen spreken ik dacht TOEN dat in ZA de meeste mensen Engels spraken en dat
een kleine groep het Afrikaans sprak en ik denk wel dat meeste NL ook denken
dat Engels de voertaal
is in ZA vandaar dat ze misschien snel overstappen naar het Engels ook omdat
ze zelf
de Engelse taal machtig zijn.

Men moet duidelijk en rustig in het ZA en NL spreken dan gaat het heel goed
naar beiden kanten..

grt emmy
Re: Nederlands / Vlaams [boodskap #56807 is 'n antwoord op boodskap #56709] Di, 05 Februarie 2002 09:01 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het in Amsterdam ondervind omtrent geen Nederlander daar een woord
> verstaan as ek Afrikaans praat nie, hulle kyk jou aan asof jy Russies of
> Japanees praat. Hulle sal dit slegs verstaan (miskien) as hulle
> weet jy praat 'n vreemde "dialek" en as jy stadig praat en gereeld vrae
> antwoord oor wat jy probeer sê. Dit is baie makliker om met 'n
> Nederlander in Engels gesprek te voer.

Emmy
men is gewend om tegen buitenlanders Engels te praten.voor Nederlanders
bijna hun tweede taal.. het is gewoonte om tegen iedereen die geen hoog
NL accent heeft over te stappen naar het Engels..ze herkennen de accenten
niet...

Men moet duidelijk en rustig in het ZA en NL spreken dan gaat het heel goed
naar beiden kanten..

Wouter
Akkoord, Emmy. Ons stem saam
Vorige onderwerp: Nuusies
Volgende onderwerp: 'n Hollamdse woord?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 01:49:23 MGT 2024