Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Wit Bladsye
Die Wit Bladsye [boodskap #55873] Ma, 21 Januarie 2002 15:17 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Telkom is uiteindelik op die web

http://196.15.219.249/

Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!

:-)

TJ

--

--

The South African Arts, Culture and Entertainment Hub

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon

IAWMD Golden Web Awards May 2001

Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55882 is 'n antwoord op boodskap #55873] Ma, 21 Januarie 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki vir die goeie tyding TJ - maar, helaas, ek het pas 3 vinnige
soektogte gedoen. Die ding is onakkuraat, en ook onvolledig - op my beperkte
soektog. Maar, laat die hoop nie beskaam nie ....

"TJ" skryf in boodskap news:3c4c3113$0$233@hades.is.co.za...
> Telkom is uiteindelik op die web
>
> http://196.15.219.249/
>
> Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> --
>
> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-up with Artslink.co.za and save!
> http://www.artslink.co.za
>
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55902 is 'n antwoord op boodskap #55882] Di, 22 Januarie 2002 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd is
in die huidinge druk uitgawe?

TJ
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55925 is 'n antwoord op boodskap #55902] Di, 22 Januarie 2002 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die kol ...

"TJ" skryf in boodskap news:3c4cea9f$0$226@hades.is.co.za...
> Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
> mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd is
> in die huidinge druk uitgawe?
>
> TJ
>
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55928 is 'n antwoord op boodskap #55925] Di, 22 Januarie 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeee!!! Dis lekker hier in SA:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a2jjjp$rdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die kol ...
> "TJ" wrote in message
> news:3c4cea9f$0$226@hades.is.co.za...
>> Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
>> mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd
> is
>> in die huidinge druk uitgawe?
>>
>> TJ
>>
>
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55970 is 'n antwoord op boodskap #55873] Wo, 23 Januarie 2002 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Janneman  is tans af-lyn  Janneman
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Is dit nou 'n grap? Al wat ek uit die stelsel kan kry is "We apologise,
something has gone wrong with your search, please try again". Klink baie
soos "Please hold on this call will be answered" - een van die vele groot
leuns

"TJ" skryf in boodskap news:3c4c3113$0$233@hades.is.co.za...
> Telkom is uiteindelik op die web
>
> http://196.15.219.249/
>
> Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> --
>
> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-up with Artslink.co.za and save!
> http://www.artslink.co.za
>
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55973 is 'n antwoord op boodskap #55970] Wo, 23 Januarie 2002 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hy hou net nie van jou nie, ek kry hom mooi. :-))))

"Janneman" skryf in boodskap news:E%q38.1967$KA2.7660@rwcrnsc52.ops.asp.att.net...
> Is dit nou 'n grap? Al wat ek uit die stelsel kan kry is "We apologise,
> something has gone wrong with your search, please try again". Klink baie
> soos "Please hold on this call will be answered" - een van die vele groot
> leuns
>
> "TJ" wrote in message
> news:3c4c3113$0$233@hades.is.co.za...
>> Telkom is uiteindelik op die web
>>
>> http://196.15.219.249/
>>
>> Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> --
>>
>> --
>>
>> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>>
>> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
>> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
>> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>>
>> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
>> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>>
>> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>>
>> Support South African Arts and Culture:
>> Dial-up with Artslink.co.za and save!
>> http://www.artslink.co.za
>>
>
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55979 is 'n antwoord op boodskap #55973] Wo, 23 Januarie 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jan 2002 07:33:56 +0200, "Sakkie" sent the
following message to space station Earth:

> Hy hou net nie van jou nie, ek kry hom mooi. :-))))
>

stem,hy het elkekeer vir my gewerk. janneman, het jy 'seblief gese?

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55982 is 'n antwoord op boodskap #55873] Wo, 23 Januarie 2002 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en as jy klaar die nommer opgesoek het via die Internet teen
32,94c/minuut het jy nie meer geld oor om te bel nie en nou gaan die
poskantoor die stuur van papierbriefies ook met 15% verhoog (sonder 'n
waarborg vir aflewering) ...

TJ
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55984 is 'n antwoord op boodskap #55970] Wo, 23 Januarie 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jan 2002 04:30:28 GMT, "Janneman" wrote:

> Is dit nou 'n grap? Al wat ek uit die stelsel kan kry is "We apologise,
> something has gone wrong with your search, please try again". Klink baie
> soos "Please hold on this call will be answered" - een van die vele groot
> leuns

Of wat van "please press 1 for blah blah blah", en so gaan dit aan
tot by "press press 202 for..." om dan net die proses weer te herhaal,
want teen daardie tyd het mens mos alweer skoon vergeet wat "7" was,
want dit was nie heeltemal wat jy wou geweet het nie, en jy het gehoop
dat daar ander opsies sal opkom wat beter inpas. (En om "0" vir
operator te druk is NIE 'n opsie nie!!) :-)
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55986 is 'n antwoord op boodskap #55984] Wo, 23 Januarie 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom antwoord 'n Amerikaanse stem so baie keer die automatiese
foonstelsels in Suid Afrika? Of is dit beter as "Eh, hel-o, die bas, hys nie
nou hier nie"?

Ons het tog baie goeie Suid Afrikaanse stemme wat ons kultuur in al die
amptelike tale kan weergee. Dit kan geld in die sak vir vele
stem-kunstenaars beteken.

:-)

TJ
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55996 is 'n antwoord op boodskap #55925] Wo, 23 Januarie 2002 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:a2jjjp$rdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die kol ...
> "TJ" wrote in message
> news:3c4cea9f$0$226@hades.is.co.za...
>> Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
>> mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd
> is
>> in die huidinge druk uitgawe?
>>
>> TJ

Ek het vier nommers gesoek en nie een gekry nie. Ek dink ons almal sit die
pot mis. Die Wit Bladsye is in werklikheid wát bladsye! Die Wit Bladsye
bied presi�s wat dit sê! ;))
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56015 is 'n antwoord op boodskap #55996] Wo, 23 Januarie 2002 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hulle soekenjin is nie wonderlik nie. Maar as jy byv na GJ Meyer in Pretoria
soek, moet jy net "Meyer" intik (en natuurlik Pretoria!) dan wys hy AL die
Meyers in Pretoria. "Meyer GJ" of "Meyer G" lewer niks op nie. Dis al
beter as geen soekenjin nie. Destyds op Beltel kon jy lekker nommers
opsoek, ek wonder hoekom is dieselfde tipe soekenjin nie hier gebruik nie?

Groete,
Dries

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c4e7bd8.0@news1.mweb.co.za...

> Ek het vier nommers gesoek en nie een gekry nie. Ek dink ons almal sit die
> pot mis. Die Wit Bladsye is in werklikheid wát bladsye! Die Wit Bladsye
> bied presi�s wat dit sê! ;))
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56026 is 'n antwoord op boodskap #56015] Do, 24 Januarie 2002 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit soek 'n (spasie) tussen die voorletters:

Nie TJ
maar liewer T J
soos in T(spasie)J

Nog altyd beter as niks en vinnig ook.

:-)

TJ
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56069 is 'n antwoord op boodskap #56015] Do, 24 Januarie 2002 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
bly om te sien dat andere ook Beltel gehad het. ekke was altyd skaam om te
s�
ek het ook Beltel gehad.
--
"Dries Venter" <
Destyds op Beltel kon jy lekker nommers
: opsoek, ek wonder hoekom is dieselfde tipe soekenjin nie hier gebruik nie?
:
: Groete,
: Dries
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56167 is 'n antwoord op boodskap #56069] Sa, 26 Januarie 2002 05:50 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Beltel het nogal 'n ander voordeel gehad ook: jy kon 'n nommer met die
dollar-teken vooraan soos in $123456789 tik en die persoon se naam en adres
kry. "loerboet".

Sug, maar nou het ons 'n konstitusie van privaatheid agter die hoge mure en
elektriese drade en gepantserde 4x4s en ander mag nie weet waar jy bly as jy
'n sleg tjek geskrywe het of 'n vals nommer aanbied nie.

:-)

TJ
Vorige onderwerp: Retief se manifes en Afrikaans
Volgende onderwerp: Nie so lekker nie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:24:35 MGT 2024