Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ethekwini??
Re: 'n Nuwe naam?? [boodskap #55844 is 'n antwoord op boodskap #55793] Ma, 21 Januarie 2002 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die g soms in 'n b te verander :)

Dries Venter wrote:
>
> Ek stem vir Bittergal. Somtyds sal ons die "l" per ongeluk in 'n "t"
> verander...
>
> Dries Venter
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c47da5b$0$233@hades.is.co.za...
>
>> Wat van Bittergal uit "Brolloks en bittergal". Dit is eg Afrikaans.
Re: Ethekwini?? [boodskap #55845 is 'n antwoord op boodskap #55731] Ma, 21 Januarie 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
>> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
>> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
>> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
>> newclient is @ rogers.
>
> Nee, dim ou Lou, my nick is
> Tant Hessie

Sjym, die armes van gees sal ok altyd met ons wees. Kyk weer na my post,
lees dit stadig. Gaan stap om die blok. Lees dit weer. Gaan weer na jou
news server, kyk in die lys onder sender vir posts wat jy geplaas het -
dit is nou die waar die naam @rogers in die sender kolom is. Spel nou
jou naam @rogers - ad rrrr aw de gggg err sss. Spreek dit nou uit - NEE
NEE NEE mens nie @rodgers.com as Tant Hessie uit nie!!!

As jy die bostaande nie verstaan nie - maak oop die woonstel se venster,
staan 'n paar tree terug, hol, spring, land .
Re: Ethekwini?? [boodskap #55847 is 'n antwoord op boodskap #55735] Ma, 21 Januarie 2002 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 16:24:17 GMT, "@rogers.com" sent the
following message to space station Earth:

> Om met 'n kakie te trou, is nie om 'n verraaier
> te wees nie. Maar om, soos jy, jou eie taal so
> op te mors en jou kultuur so te veramerikaans,
> dis om 'n hensopper, 'n hanskakie te wees. Ek
> dink nie enige Amerikaner sal so stupid soos jy
> wees om,as 'n volwassenene, so 'n skuilnaam te
> kies nie. Jy dink jy is chic, jy dink jy is
> macho, maar die beeld wat jy die kuberwêreld
> instuur,is een van jou kultuur verag. En dit
> is stupidgeit.

ag nee wat, jou post spreek boekdele van jou persoonlikheid. so eerder
as om in jou afrikaner karakter in te klim gaan ek maar net twee dinge
noem. ek het hierdie nick al vir jare, nog voordat jy geweet het van
internet en newsgroups en jy het nog nie eers probeer uitvind waar dit
vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
eg suid afrikaans.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: eThekwini?? [boodskap #55855 is 'n antwoord op boodskap #55720] Ma, 21 Januarie 2002 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie wrote:
>
> Of:
> Ek kan nou nie onthou wie was die idioot op TV die anderaand nie.
> "Uitstekende beplanning met jou aankope van leerderhulpmiddels(handboeke in
> die apartheidsera). Jy het dit 'n hele SES WEKE voor skool heropening
> bestel. Dit was oorgenoeg tyd vir die drukkers om die paar miljoen boekies
> gedruk, gebind, verpak en versprei te kry tot in die leerder(skolier in die
> apartheidsera) se boeksak. Ons moet nou nog net daai apartheidsvark wat in
> beheer is van die drukkery vra wat de hel sy probleem is dat hy nie sy werk
> gedoen kry nie, 'n mens sal sweer hy probeer aspris om die stelsel te laat
> faal die hond."

Net daarvoor het 'n D v O woordvoerder trots gesê dat die kontrakte aan
voorheen benadeelde indiwidue toegeken is. En net daarna vertel hulle
hoe laat die boeke is. Maar niemand - insluitende Tony, Kortbroek sien
die probleem of gap nie!! Hulle was seker nog in hulle vakansie palaces
by Dwarskersbos.

Die ses weke - dit is nou so van omtrent 1 Desember het my ook laat lag
- die drukkers sluit net daarna en hulle en die verspreiders maak eers
die tweede week in Januarie oop ...

Nog 'n grappie - die regering eis dat daar van dag een af met opleiding
begin word, geen tyd moet gemors word op registrasie nie. Maar drie weke
voor die skole sluit moet die eksamen punte by die departement wees.
Raai wat gebeur in daardie drie weke - dis reg - niks!
Re: Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #55885 is 'n antwoord op boodskap #55843] Ma, 21 Januarie 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Jan 2002 08:36:23 +0200, "Kekkelbek" wrote:
> ........................ Jy kan maar jou geel heks kry,

Lol... dit klink altyd so simpel wanneer iemand iets adverteer as 'n
'unwanted gift'. En nou wil jy hê ék moet so ad plaas?
Re: Ethekwini?? [boodskap #55897 is 'n antwoord op boodskap #55847] Di, 22 Januarie 2002 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit
> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
> eg suid afrikaans.
>

Hello Drie Skepies

Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit iets
met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...
Re: Ethekwini?? [boodskap #55899 is 'n antwoord op boodskap #55897] Di, 22 Januarie 2002 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
me - skryf tog asseblief aan Sakkie - hy soek jou met 'n bitter seer hart.
Annette

@sneakemail.com> skryf in boodskap news:5j538.77034$HW3.89884@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
>> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit
>> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>> eg suid afrikaans.
>>
>
> Hello Drie Skepies
>
> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit iets
> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55918 is 'n antwoord op boodskap #55899] Di, 22 Januarie 2002 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het uiteindelik 'n e-mail deurgekry :-))))
Dankie Streepmuis

"Annette" skryf in boodskap news:a2iogo$11elkh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> me - skryf tog asseblief aan Sakkie - hy soek jou met 'n bitter seer hart.
> Annette
>
>
> @sneakemail.com> wrote in message
> news:5j538.77034$HW3.89884@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
>>> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit
>>> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>>> eg suid afrikaans.
>>>
>>
>> Hello Drie Skepies
>>
>> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit
> iets
>> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...
>>
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55933 is 'n antwoord op boodskap #55918] Di, 22 Januarie 2002 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> @sneakemail.com> wrote in message
>> news:5j538.77034$HW3.89884@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
>>>> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit
>>>> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>>>> eg suid afrikaans.
>>>>
>>>
>>> Hello Drie Skepies
>>>
>>> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit
>> iets
>>> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie
> dof...
>>>

drank, alles drank se skuld

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Ethekwini?? [boodskap #55934 is 'n antwoord op boodskap #55897] Di, 22 Januarie 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

me & bobby magee wrote:

> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"

maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>> eg suid afrikaans.

> Hello Drie Skepies
>
> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit iets
> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...

Nee, dit kan nie die Rijger, die Dromedaris
en die Goede Hoop wees nie, want hy sê hierbo
"that's live." So die skepies moet van
hedendaagse oorsprong wees.

Tant Kittie oor die see.
Re: Ethekwini?? [boodskap #55935 is 'n antwoord op boodskap #55797] Di, 22 Januarie 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ses dan, want my pa en twee van sy broers het ook Johannes in hul name;))))
Annette

.uk> skryf in boodskap news:a2cen0$qhd$7@ctb-nnrp1.saix.net...
> TV Bulpin (Exploring Southern Africa) beweer dat Johannesburg na twee
> opmeters/kommisarisse vernoem is: Johann Rissik en Johannes Joubert.
> Hierdie is nou die dag ook in 'n radiorubriek bevestig, maar ek weet nie
> watter bronne hulle gebruik het nie.
>
> Hy (Bulpin) sê ook dat daar aan Paul Kruger gesê is dat Johannesburg na hom
> óók vernoem is (SJP Kruger = Stephanus Johannes Paulus Kruger), drie
> Johannesse, soort van.
>
> Dries Venter
>
> skryf in boodskap news:3C458C7C.7030701@rogers.com...
>
>> te neem. Terloops, wie was die Johannes in Johannesburg?
>
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55942 is 'n antwoord op boodskap #55897] Di, 22 Januarie 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daai drie skepies was moes die Rijger, die Tijger en die Titanic!

Thys oppie Bos met geen skip nie.

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:5j538.77034$HW3.89884@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
>> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit
>> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>> eg suid afrikaans.
>>
>
> Hello Drie Skepies
>
> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit iets
> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55964 is 'n antwoord op boodskap #55918] Wo, 23 Januarie 2002 00:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c4d43ba$0$234@hades.is.co.za...
> Ek het uiteindelik 'n e-mail deurgekry :-))))
> Dankie Streepmuis
>
Ja, dankie Saartjie! Sakkie, ek sal vandag vir jou skryf - het karprobleme
op die oomblik wat my aan die rondhardloop hou... En dan nog 'n buwe
bleddie mobile phone ék...
Re: Ethekwini?? [boodskap #55966 is 'n antwoord op boodskap #55934] Wo, 23 Januarie 2002 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3C4D67E1.10603@rogers.com...
>
>
> Nee, dit kan nie die Rijger, die Dromedaris
> en die Goede Hoop wees nie, want hy sê hierbo
> "that's live." So die skepies moet van
> hedendaagse oorsprong wees.
>
> Tant Kittie oor die see.

Skerp, Antie, skerp! Seker maar die drankbottel, dan...
Daai skippies [boodskap #56001 is 'n antwoord op boodskap #55966] Wo, 23 Januarie 2002 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou "Three Ships" whiskey. "Skippies" Dit was nou nie juis fynproewer
gehalte nie (beslis nie on-the-rocks nie!). As die Appy's begin Three Ships
en Coke drink dan weet jy payday is naby ;-)

Dan was daar natuurlik Paarl Perlê wat die sak ook goed gepas het. Of
katemba - rooiwyn en Coke. Maar ek dink Klipdrift brandewyn was loshande die
wenner. Die een-twee-drie sindroom. Een liter Klippies, twee liter Coke en
'n drie liter Ford.

HK

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:1Bn38.77688$HW3.92343@newsfeeds.bigpond.com...
>
> skryf in boodskap news:3C4D67E1.10603@rogers.com...
>>
>>
>> Nee, dit kan nie die Rijger, die Dromedaris
>> en die Goede Hoop wees nie, want hy sê hierbo
>> "that's live." So die skepies moet van
>> hedendaagse oorsprong wees.
>>
>> Tant Kittie oor die see.
>
> Skerp, Antie, skerp! Seker maar die drankbottel, dan...
>
Re: Daai skippies [boodskap #56010 is 'n antwoord op boodskap #56001] Wo, 23 Januarie 2002 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jan 2002 18:22:21 +0800, "Hantamkind"
sent the following message to space station
Earth:

> Ek onthou "Three Ships" whiskey. "Skippies" Dit was nou nie juis fynproewer
> gehalte nie (beslis nie on-the-rocks nie!). As die Appy's begin Three Ships
> en Coke drink dan weet jy payday is naby ;-)

jy onthou reg. en ek drink dit nogsteeds. beslis nie on the rocks nie.
saam met water of soda (mense wat coke gebruik moet geskiet word).
maar goeie waarde vir jou geld. dan doen ek jack daniels.

>

> Dan was daar natuurlik Paarl Perlé wat die sak ook goed gepas het.

ma slaan vir pa wyn met die laaang nekkie. dit was nou voordat hulle
begin het met die sak wyn. niks soos `n lekker kannetjie paarl perle
hannepoot wyn op `n vrydag aand.

> Of
> katemba - rooiwyn en Coke.

drink dit nog baie. drink `n paar katembas en dan kadoef.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Daai skippies [boodskap #56012 is 'n antwoord op boodskap #56001] Wo, 23 Januarie 2002 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het darem al gevorder tot by 'n 4-liter Ford...

Dries

"Hantamkind" skryf in boodskap news:z3w38.78024$HW3.93520@newsfeeds.bigpond.com...

> wenner. Die een-twee-drie sindroom. Een liter Klippies, twee liter Coke en
> 'n drie liter Ford.
Re: Daai skippies [boodskap #56013 is 'n antwoord op boodskap #56010] Wo, 23 Januarie 2002 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ja, katemba is wat ons 'n zoemdoef noem - na so paar maak jou kop so zoem en
slaan jy kadoef neer.

Dries

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:tuht4ucp2afh4lucesosdvgikggu7lo6gf@4ax.com...
>> katemba - rooiwyn en Coke.
>
> drink dit nog baie. drink `n paar katembas en dan kadoef.
Re: Daai skippies [boodskap #56022 is 'n antwoord op boodskap #56001] Wo, 23 Januarie 2002 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:z3w38.78024$HW3.93520@newsfeeds.bigpond.com...
> Maar ek dink Klipdrift brandewyn was loshande die
> wenner. Die een-twee-drie sindroom. Een liter Klippies, twee liter Coke en
> 'n drie liter Ford.
>
Stap nou die dag hier by ons slagter in (hy hou alles wat SA is, in sy
plekkie, Mrs Balls en al). Kom hy so ewe trots reguit na my toe - ons ken
mekaar nou al goed want ek is 'n gereelde customer. Seg hy: Have I got
something for you! Neem my na sy SA rak toe, en daar pryk dit toe ewe
trots: Klipdrift, $45! Ek was nog nooit 'n brandy drinker nie, en toe ek
daai prys sien, was ek baie bly daaroor. Wonder of jou storie sal werk vir
'n 5 liter V8?
Re: Ethekwini?? [boodskap #56025 is 'n antwoord op boodskap #55935] Do, 24 Januarie 2002 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Volgens Eric Rosenthal is dit eintlik 'n ander Jonas. "The city was called
after Field Cornet Johannes Petrus Meyer, according to the reasearches of
the late James Grey"
Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:a2jr3o$122odg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ses dan, want my pa en twee van sy broers het ook Johannes in hul name;))))
> Annette
Re: Ethkanispelli?? [boodskap #56066 is 'n antwoord op boodskap #55964] Do, 24 Januarie 2002 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
---knip---
En dan nog 'n buwe
: bleddie mobile phone ék...
---
ermm ... die n sit net regs vannie b ...... ;-)
hello me
Re: Ethkanispelli?? [boodskap #56161 is 'n antwoord op boodskap #56066] Vr, 25 Januarie 2002 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:a2s75t$s47$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> "me & bobby magee"
> ---knip---
> En dan nog 'n buwe
> : bleddie mobile phone ék...
> ---
> ermm ... die n sit net regs vannie b ...... ;-)
> hello me

Sharrup! Haai Tobie...
Re: Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #56199 is 'n antwoord op boodskap #55885] Sa, 26 Januarie 2002 22:06 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Didi wrote in message ...
> On Mon, 21 Jan 2002 08:36:23 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>> ........................ Jy kan maar jou geel heks kry,
>
> Lol... dit klink altyd so simpel wanneer iemand iets adverteer as 'n
> 'unwanted gift'. En nou wil jy hê ék moet so ad plaas?

'n Mens adverteer net as jy dink jy gaan wel daarvan kan ontslae raak! ;)
Vorige onderwerp: Nie so lekker nie...
Volgende onderwerp: Tinkerbell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:50:40 MGT 2024