Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie...
Vragie... [boodskap #55857] |
Ma., 21 Januarie 2002 08:23  |
Eurokasie
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand my sê hoe ek 'n euro teken op 'n plain text mail kan stuur?
|
|
|
|
Re: Vragie... [boodskap #55863 is 'n antwoord op boodskap #55860] |
Ma., 21 Januarie 2002 10:16  |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van bloot "Euro", soos in "Euro 10.00"?
"Annette" skryf in boodskap news:a2gk50$10c4bi$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is probleme Ek kry dit deur ? ( alt 0128) te druk.
> Hoe dit anderkant uitkom sal ek nie weet nie.
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Eurokasie wrote in message
> news:a2gja5$jqp$1@reader08.wxs.nl...
>> Kan iemand my sê hoe ek 'n euro teken op 'n plain text mail kan stuur?
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:40:49 UTC 2025
|