|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55845 is 'n antwoord op boodskap #55731] |
Ma., 21 Januarie 2002 06:49   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
>> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
>> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
>> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
>> newclient is @ rogers.
>
> Nee, dim ou Lou, my nick is
> Tant Hessie
Sjym, die armes van gees sal ok altyd met ons wees. Kyk weer na my post,
lees dit stadig. Gaan stap om die blok. Lees dit weer. Gaan weer na jou
news server, kyk in die lys onder sender vir posts wat jy geplaas het -
dit is nou die waar die naam @rogers in die sender kolom is. Spel nou
jou naam @rogers - ad rrrr aw de gggg err sss. Spreek dit nou uit - NEE
NEE NEE mens nie @rodgers.com as Tant Hessie uit nie!!!
As jy die bostaande nie verstaan nie - maak oop die woonstel se venster,
staan 'n paar tree terug, hol, spring, land .
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55847 is 'n antwoord op boodskap #55735] |
Ma., 21 Januarie 2002 07:07   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jan 2002 16:24:17 GMT, "@rogers.com" sent the
following message to space station Earth:
> Om met 'n kakie te trou, is nie om 'n verraaier
> te wees nie. Maar om, soos jy, jou eie taal so
> op te mors en jou kultuur so te veramerikaans,
> dis om 'n hensopper, 'n hanskakie te wees. Ek
> dink nie enige Amerikaner sal so stupid soos jy
> wees om,as 'n volwassenene, so 'n skuilnaam te
> kies nie. Jy dink jy is chic, jy dink jy is
> macho, maar die beeld wat jy die kuberwêreld
> instuur,is een van jou kultuur verag. En dit
> is stupidgeit.
ag nee wat, jou post spreek boekdele van jou persoonlikheid. so eerder
as om in jou afrikaner karakter in te klim gaan ek maar net twee dinge
noem. ek het hierdie nick al vir jare, nog voordat jy geweet het van
internet en newsgroups en jy het nog nie eers probeer uitvind waar dit
vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
eg suid afrikaans.
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55899 is 'n antwoord op boodskap #55897] |
Di., 22 Januarie 2002 04:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
me - skryf tog asseblief aan Sakkie - hy soek jou met 'n bitter seer hart.
Annette
@sneakemail.com> skryf in boodskap news:5j538.77034$HW3.89884@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
>> en jy het nog nie eers probeer uitvind waar >dit
>> vandaan kom nie. maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>> eg suid afrikaans.
>>
>
> Hello Drie Skepies
>
> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit iets
> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55934 is 'n antwoord op boodskap #55897] |
Di., 22 Januarie 2002 13:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
me & bobby magee wrote:
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
maar nou ja that's live. ns threeships is natuurlik
>> eg suid afrikaans.
> Hello Drie Skepies
>
> Kan jy 'seblief vir my verduidelik waar die naam vandaan kom? Het dit iets
> met Van Riebeeck se drie skepies te doen? Ek is maar so 'n bietjie dof...
Nee, dit kan nie die Rijger, die Dromedaris
en die Goede Hoop wees nie, want hy sê hierbo
"that's live." So die skepies moet van
hedendaagse oorsprong wees.
Tant Kittie oor die see.
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55935 is 'n antwoord op boodskap #55797] |
Di., 22 Januarie 2002 13:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ses dan, want my pa en twee van sy broers het ook Johannes in hul name;))))
Annette
.uk> skryf in boodskap news:a2cen0$qhd$7@ctb-nnrp1.saix.net...
> TV Bulpin (Exploring Southern Africa) beweer dat Johannesburg na twee
> opmeters/kommisarisse vernoem is: Johann Rissik en Johannes Joubert.
> Hierdie is nou die dag ook in 'n radiorubriek bevestig, maar ek weet nie
> watter bronne hulle gebruik het nie.
>
> Hy (Bulpin) sê ook dat daar aan Paul Kruger gesê is dat Johannesburg na hom
> óók vernoem is (SJP Kruger = Stephanus Johannes Paulus Kruger), drie
> Johannesse, soort van.
>
> Dries Venter
>
> skryf in boodskap news:3C458C7C.7030701@rogers.com...
>
>> te neem. Terloops, wie was die Johannes in Johannesburg?
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #56199 is 'n antwoord op boodskap #55885] |
Sa., 26 Januarie 2002 22:06  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Didi wrote in message ...
> On Mon, 21 Jan 2002 08:36:23 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>> ........................ Jy kan maar jou geel heks kry,
>
> Lol... dit klink altyd so simpel wanneer iemand iets adverteer as 'n
> 'unwanted gift'. En nou wil jy hê ék moet so ad plaas?
'n Mens adverteer net as jy dink jy gaan wel daarvan kan ontslae raak! ;)
|
|
|
|