Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ethekwini??
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55664 is 'n antwoord op boodskap #55623] Do, 17 Januarie 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 11:38:45 +0200, "Sakkie" wrote:

>
> Hi DD
> uShaka Island?, is dit wat dit deesdae genoem word.

Ja, dit is die nuwe naam Sakkie.

> Jong ek is nie so heel
> op hoogte van sake oor die vordering van die "Durban Waterfront"
> ontwikkeling nie.

Ek hou dit dop juis omdat ek daar belê.

> Weet jy dat Point rd. jare lank al die plek is waar ouens hoere gaan optel.

Daar is steeds die area wat die 'Point Rooilig Area' geneom word.

> Ek sien eThekwini het baie gedoen om die omgewing "skoon" te maak. Daardie
> area van Durban, dit is nou die suidstrand gedeelte, was vroeër jare baie
> bekend vir vakansiewoonstelle. Deesdae is dit maar die slumps van die stad.
> Ek glo die nuwe ontwikkeling sal dit weer terugplaas waar dit lank gelede
> was. Heelwat van die ou woonstelblokke in daardie area het ook weer einde
> laas jaar 'n bietjie verf gesien. 'n Ou behoort nou daar te koop. Jy
> behoort eiendom relatief goedkoop te kry en na die ontwikkeling sal dit goud
> werd wees.

Dit wat jy nou hier beskryf is in werklikheid Addington. Wat ek nou
van praat is die middelgedeelte van Pointroad en Gillespie. Dit is nie
waar ek gekoop het nie. Ek het gekoop in Ocean Way en South Sands
wat heel Suid is. Al wat tussen ons en die nuwe ontwikkeling is, is
Bellstr. Ocean Way is reg agter Silver Sands 3.
Dit is egter nie waar ek woon nie. Ek is in die Wes Rand.

> Jy hoef nie om verskoning te vra oor die "onverwante" navraag nie. Almal
> behoort op die uitkyk te wees vir 'n goeie beleggingsgeleentheid :-)))
> Wat hierdie beslis is.
>
> Ek het nie vaagste benul wie die ontwikkelaars is nie. Ek sal vir jou
uitvind.

Hullets Suger is 'n baie groot faktor hier. Die Metro opsigself dra
R100 000 000 by tot die hervestiging van die Sea World (wat 'n paar
honderd treê van my Ocean Way woonstel af sal wees.)

DD
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55665 is 'n antwoord op boodskap #55625] Do, 17 Januarie 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 11:43:38 +0200, "Annette" wrote:

> Sakkie - daar is niks verkeerd met ons Waterfront nie -

> Annette

Sakkie het hom verkeerd uitgedruk Annette. Sy probleem is nie die plek
nie maar die mense...
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55666 is 'n antwoord op boodskap #55623] Do, 17 Januarie 2002 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 11:38:45 +0200, "Sakkie" wrote:

> Weet jy dat Point rd. jare lank al die plek is waar ouens hoere gaan optel.

En as julle lus is vir 'n verandering van Spyse, Sakkie? :-)))))))))))
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55667 is 'n antwoord op boodskap #55623] Do, 17 Januarie 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 21:30:59 +0200, "Annette" wrote:

> Davie, daar is niks verkeerd met ons mense hier nie;)
> Annette

Dis nie ek wat dit gesê het nie Annette, dit was Sakkie!
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55668 is 'n antwoord op boodskap #55665] Do, 17 Januarie 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, daar is niks verkeerd met ons mense hier nie;)
Annette

--

Davie Davis skryf in boodskap news:r87e4u40poos3beorhr7g244560ltqgpsf@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 11:43:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sakkie - daar is niks verkeerd met ons Waterfront nie -
>
>> Annette
>
> Sakkie het hom verkeerd uitgedruk Annette. Sy probleem is nie die plek
> nie maar die mense...
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55670 is 'n antwoord op boodskap #55623] Do, 17 Januarie 2002 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 21:20:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Hullets Suger is 'n baie groot faktor hier.
>
>
> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.
>
> Gloudina

Mmm.. ek dink jy's reg.

DD
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55672 is 'n antwoord op boodskap #55664] Do, 17 Januarie 2002 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Hullets Suger is 'n baie groot faktor hier.

Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie. Ek het
in my jongdae vir een van die Hewlett
suiker-dogters klasgegee by St. Anne's
College daar op Hilton Road, en ek dink
dis hoe hulle dit spel.

Gloudina
Re: Ethekwini?? [boodskap #55677 is 'n antwoord op boodskap #55639] Do, 17 Januarie 2002 23:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>
>
> Rogers is die naam van my bediener, ou
> Lou.
>
> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>
Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is Bigpond,
maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in te vul
waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord vind wat
by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag sal
wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas waaroor Emmy
so ontsteld is...
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55679 is 'n antwoord op boodskap #55670] Do, 17 Januarie 2002 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Davie Davis wrote:
>> Hullets Suger is 'n baie groot faktor hier.

> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.
> Gloudina

Mmm.. ek dink jy's reg.
DD

Wouter
Nee, dis Huletts Sugar, deesdae Tongaat-Hulett Sugar
http://www.huletts.co.za/
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55680 is 'n antwoord op boodskap #55670] Do, 17 Januarie 2002 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

>>> Hullets Suger

>> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.

>> Gloudina

> Mmm.. ek dink jy's reg.
>
> DD

Ek dink ek is verkeerd. Ek dink dit
was Hulett. Jy is nader aan die regte
spelling. Kyk volgende keer as jy daar
verby gaan.

Gloudina
Re: Ethekwini?? [boodskap #55682 is 'n antwoord op boodskap #55569] Vr, 18 Januarie 2002 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy meen dit is nognie "amptelik" apartheid se skuld nie? Vreemd ...

HK

"Annette" skryf in boodskap news:a24j12$u4o7p$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie - jy sal die knaap by die poskantoor oor daardie verkeerde spelling
> moet vasvat!! More, oormore word ons vertel dit is 'n wit vark wat dit
> aspris verkeerd gedoen het;)))
> Annette
Re: Ethekwini?? [boodskap #55690 is 'n antwoord op boodskap #55677] Vr, 18 Januarie 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee skryf in boodskap news:0OI18.74128$HW3.79915@newsfeeds.bigpond.com...
>
> skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>>
>>
>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>> Lou.
>>
>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>>
> Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is Bigpond,
> maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in te vul
> waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord vind wat
> by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag sal
> wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas waaroor Emmy
> so ontsteld is...

Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel aan
die nuusgroep. ;))
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55695 is 'n antwoord op boodskap #55680] Vr, 18 Januarie 2002 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Huletts Kyk sommer op die pakkie suiker...

skryf in boodskap news:3C47633A.3040503@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>
>>>> Hullets Suger
>
>>> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.
>
>>> Gloudina
>
>> Mmm.. ek dink jy's reg.
>>
>> DD
>
>
> Ek dink ek is verkeerd. Ek dink dit
> was Hulett. Jy is nader aan die regte
> spelling. Kyk volgende keer as jy daar
> verby gaan.
>
> Gloudina
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55697 is 'n antwoord op boodskap #55639] Vr, 18 Januarie 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht

> Rogers is die naam van my bediener, ou
> Lou.

In NL klinkt het woord bediender negatief wij
praten over mijn hulp of hulp in de huishouding..
Gewoon een gevoel in taalverschil die me opvalt...

grt emmy
Re: Ethekwini?? [boodskap #55701 is 'n antwoord op boodskap #55690] Vr, 18 Januarie 2002 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel ek wou dadelik Knersus voorstel - maar wou dit nie doen nie, want ek
hou baie van Knersus.
Maar glo my - die mental picture is daar:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c47bf80.0@news1.mweb.co.za...
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:0OI18.74128$HW3.79915@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>>>
>>>
>>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>>> Lou.
>>>
>>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>>>
>> Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is Bigpond,
>> maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in te
> vul
>> waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord vind
> wat
>> by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag sal
>> wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas waaroor
> Emmy
>> so ontsteld is...
>
> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
> Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
> Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel aan
> die nuusgroep. ;))
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55702 is 'n antwoord op boodskap #55639] Vr, 18 Januarie 2002 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
newclient is @ rogers.

So klim van Arme threeships se rug af. Jou nick is net so Engels soos
syne.

Kyk byvoorbeeld na die volgende sin:
VVVVVVVVVVVVV

"@rogers.com" wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> OHOPOHO!!!! Lekker @rogers - wat is jou nick nou weer?
>
> Rogers is die naam van my bediener, ou
> Lou.
>
> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
Re: Geen raad met rad [boodskap #55706 is 'n antwoord op boodskap #55655] Vr, 18 Januarie 2002 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink jou twee lieflingetjies wil eers sien watter lyflike goed die aantie
met jou gaan aanvang;))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c470837$0$229@hades.is.co.za...
>>> Annette
>>> Tannie G - sulke ooglopende pogings tot virtuele seks moet jy
>>> asseblief tot private epos beperk.
>>> Jy plaas arme Wouter in 'n vreeslike posisie:))
>
>> Danielle
>> LOL! Stout Annetta - STOUT!!! :-)
>> (En as jy weet hoeveel keer ek moes "backspace" en "delete" om
>> net daai paar woordjies oor te hou, sal jy simpatie hê!)
>> Thank goodness die Pompdonkie is nie hier nie!! :-))))
>
>
> Ek is net hier om die hoek
> Het julle my gesoek?
> Alles gaan nog wel
> Waar's Kinky en Tinkerbell?
>
> Piet Pompdonkie
>
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55707 is 'n antwoord op boodskap #55695] Vr, 18 Januarie 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou - maar toe het ek nie 'n pakkie nie.
Snaaks tog - Ek wou dadelik vir G aanval en sê sy praat strooi, maar toe gee
DD sommer toe sy is reg!!
Toe wonder ek of daar 2 of net 1 l is, en ek is nie lus om kafee toe te loop
net om dit te gaan kyk nie.
Wonderlike selfbeheersing wat ek het;)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a28h9s$16j7$1@news.adamastor.ac.za...
> Huletts Kyk sommer op die pakkie suiker...
>
> skryf in boodskap news:3C47633A.3040503@rogers.com...
>>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Hullets Suger
>>
>>>> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.
>>
>>>> Gloudina
>>
>>> Mmm.. ek dink jy's reg.
>>>
>>> DD
>>
>>
>> Ek dink ek is verkeerd. Ek dink dit
>> was Hulett. Jy is nader aan die regte
>> spelling. Kyk volgende keer as jy daar
>> verby gaan.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Ethekwini?? [boodskap #55712 is 'n antwoord op boodskap #55702] Vr, 18 Januarie 2002 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lou, Lou, Lou.
Die aantie vra tog altyd dat ons vir haar punt vir punt moet verduidelik:)))
Doen dit nou weer oor, maar reg:))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C47CE65.986DF9F5@lous.zzn.com...
> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
> newclient is @ rogers.
>
> So klim van Arme threeships se rug af. Jou nick is net so Engels soos
> syne.
>
> Kyk byvoorbeeld na die volgende sin:
> VVVVVVVVVVVVV
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Lou wrote:
>>
>>> OHOPOHO!!!! Lekker @rogers - wat is jou nick nou weer?
>>
>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>> Lou.
>>
>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
'n Nuwe naam?? [boodskap #55713 is 'n antwoord op boodskap #55690] Vr, 18 Januarie 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c47bf80.0@news1.mweb.co.za...
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:0OI18.74128$HW3.79915@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>>>
>>>
>>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>>> Lou.
>>>
>>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>>>
>> Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is Bigpond,
>> maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in te
> vul
>> waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord vind
> wat
>> by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag sal
>> wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas waaroor
> Emmy
>> so ontsteld is...
>
> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
> Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
> Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel aan
> die nuusgroep. ;))
>
>
Wat van Bittergal uit "Brolloks en bittergal". Dit is eg Afrikaans.
Re: Ethekwini?? [boodskap #55714 is 'n antwoord op boodskap #55701] Vr, 18 Januarie 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a28ipa$thh46$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel ek wou dadelik Knersus voorstel - maar wou dit nie doen nie, want ek
> hou baie van Knersus.
> Maar glo my - die mental picture is daar:)))
> Annette

Ek dink Knersus is 'n baie goeie voorstel. Mens kan aan Gloudina se pos
sien watter stel tande sy in het!

Gloudina voor jy vies raak, ek is seker almal wat vir Knersus ken, was
eintlik mal oor hom ten spyte van die feit dat hy die "baddie" in die reeks
was. Dit is dus geen belediging nie.

Annette, my dogter is terug van Duitsland en was baie hartseer om terug te
keer. Sy het baie geheg geraak aan haar gesin en dit opgesom met die
woorde: 'ek moes 'n broer en suster agterlaat' Hulle het baie moeite vir
haar gedoen, sy het baie dorpe en stede gesien. Sy was ook vir twee weke
saam na hul skool en het dit ook baie geniet. Sy beplan om na sy klaar
'geswot' het terug te gaan. Haar oupagrootjie was een van die destydse
Suidwes-Afrika Duitsers.

>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c47bf80.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> me & bobby magee wrote in message
>> news:0OI18.74128$HW3.79915@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>>>>
>>>>
>>>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>>>> Lou.
>>>>
>>>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>>>>
>>> Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is
> Bigpond,
>>> maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in
te
>> vul
>>> waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord
vind
>> wat
>>> by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag
> sal
>>> wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas
waaroor
>> Emmy
>>> so ontsteld is...
>>
>> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
>> Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
>> Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel
> aan
>> die nuusgroep. ;))
>>
>
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55715 is 'n antwoord op boodskap #55667] Vr, 18 Januarie 2002 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ug9e4u8j7760j2mg2ai4df3bgl9mmls97u@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 21:30:59 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie, daar is niks verkeerd met ons mense hier nie;)
>> Annette
>
> Dis nie ek wat dit gesê het nie Annette, dit was Sakkie!
>

Kyk nou net hoe dddDD my hier in 'n ding in.
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55717 is 'n antwoord op boodskap #55664] Vr, 18 Januarie 2002 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:7b6e4uo8cm830tdo3glansgkjlis0ergv3@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 11:38:45 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>> Ek het nie vaagste benul wie die ontwikkelaars is nie. Ek sal vir jou
> uitvind.
>
> Hullets Suger is 'n baie groot faktor hier. Die Metro opsigself dra
> R100 000 000 by tot die hervestiging van die Sea World (wat 'n paar
> honderd treë van my Ocean Way woonstel af sal wees.)
>
> DD

Daar is jou antwoord ook sommer Jonas. Thanks DD.
Klink my jy ken ons rooilig area redelik goed :-))))))
Re: eThekwini?? [boodskap #55720 is 'n antwoord op boodskap #55636] Vr, 18 Januarie 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C46C2E0.5000200@rogers.com...
>
> Sakkie wrote:
>
>
>
>> Nou sien jy nou. Hoe op dees aarde antwoord ek jou op hierdie
>> stelling/vraag sonder om jou ook te probeer beledig nie.
>
> Ou Sakkie, bloot deur te begin positief wees
> oor baie van die dinge wat om jou aangaan, sal
> jy wys dat jy "verander" het. Op die oomblik sit
> jy daar in Amanzimtoti en kritiseer alles in
> die huidige SA asof die hele nuwe bedeling 'n
> katastrofe is.
>
> Gloudina
>

1.2..3....4......5.........6............7..............8.... ............9...
...............10.

Tannie G, hoe lof en prys ek mense wat blatant geen benul het van waar ons
land se prioriteite, met ander woorde, waar en wanneer die geld spandeer
moet word, behoort te wees nie.
Hoe kan ek sê:"Mooi gedoen! Daai biljoene wat julle aan ons land se
verdediging gespandeer het is puik. Dis jammer van die manier waarop klomp
van die geld so tussen neus en ore verdwyn, maar ons land is in so 'n groot
militêre nood dat dit net mooi betyds was. Ons vyande lê in die loopgrawe
op ons grense. Baie mooi!!"

Of:
"Pragtig mr. Mbeki, jy het deur al die snert rondom HIV/Aids gesien! Deur
jou toedoen het ons nie geld gemors op "Aids awareness" nie. Ons het
daardie geld pragtig aangewend om ons hospitale te opgradeer sodat ons die
werklike mediese probleme uiters effektief die hoof kan bied."

Of:
Ek kan nou nie onthou wie was die idioot op TV die anderaand nie.
"Uitstekende beplanning met jou aankope van leerderhulpmiddels(handboeke in
die apartheidsera). Jy het dit 'n hele SES WEKE voor skool heropening
bestel. Dit was oorgenoeg tyd vir die drukkers om die paar miljoen boekies
gedruk, gebind, verpak en versprei te kry tot in die leerder(skolier in die
apartheidsera) se boeksak. Ons moet nou nog net daai apartheidsvark wat in
beheer is van die drukkery vra wat de hel sy probleem is dat hy nie sy werk
gedoen kry nie, 'n mens sal sweer hy probeer aspris om die stelsel te laat
faal die hond."
Wie bedien wie? [boodskap #55726 is 'n antwoord op boodskap #55697] Vr, 18 Januarie 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Rogers is die naam van my bediener, ou Lou.

Emmy
In NL klinkt het woord bediender negatief wij
praten over mijn hulp of hulp in de huishouding..
Gewoon een gevoel in taalverschil die me opvalt...

Wouter
Bediener = server, soos 'n ISP (Information Service Provider)

Bediende = servant. Ook 'n huishulp in Afrikaans.
My gevoel is dat "huishulp" deesdae meer gebruik word,
maar 'bediende" is steeds in algemene gebruik.
Re: Ethekwini?? [boodskap #55731 is 'n antwoord op boodskap #55702] Vr, 18 Januarie 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lou wrote:

> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
> newclient is @ rogers.

Nee, dim ou Lou, my nick is
Tant Hessie
Re: Ethekwini?? [boodskap #55734 is 'n antwoord op boodskap #55731] Vr, 18 Januarie 2002 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 14:17:01 GMT, "@rogers.com" sent the
following message to space station Earth:

>
> Lou wrote:
>
>> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
>> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
>> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
>> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
>> newclient is @ rogers.
>
> Nee, dim ou Lou, my nick is
> Tant Hessie

nee nee weer verkeerd. afhangend van jou news reader moet jy dit in
jou options of prefrences gaan stel. daai is nie jou nick nie dis
either iets wat jy self intik of dis jou sig. sjoe maar ek was verlig
om te hoor dis jou server domain. amper gedog jyt ons verraai en met
`n kakie getrou. the thought of that

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Ethekwini?? [boodskap #55735 is 'n antwoord op boodskap #55734] Vr, 18 Januarie 2002 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

sjoe maar ek was verlig
> om te hoor dis jou server domain. amper gedog jyt ons verraai en met
> `n kakie getrou. the thought of that

Om met 'n kakie te trou, is nie om 'n verraaier
te wees nie. Maar om, soos jy, jou eie taal so
op te mors en jou kultuur so te veramerikaans,
dis om 'n hensopper, 'n hanskakie te wees. Ek
dink nie enige Amerikaner sal so stupid soos jy
wees om,as 'n volwassenene, so 'n skuilnaam te
kies nie. Jy dink jy is chic, jy dink jy is
macho, maar die beeld wat jy die kuberwêreld
instuur,is een van jou kultuur verag. En dit
is stupidgeit.

Die Ruiter in die Dag
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55754 is 'n antwoord op boodskap #55717] Vr, 18 Januarie 2002 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 10:23:44 +0200, "Sakkie" wrote:

> Daar is jou antwoord ook sommer Jonas. Thanks DD.
> Klink my jy ken ons rooilig area redelik goed :-))))))

As jy hier aan die mense wil voorgee dat ek weet wie is Annatjie en
Thea en Wilma en Lina en Rina en Bettie en en en, wat bring jou onder
daardie indruk Sakkie :-))). Ons praat byna nie eens met mekaar nie.
Kay, okay, ek weet jy praat nie van praat nie ;-)
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55761 is 'n antwoord op boodskap #55754] Vr, 18 Januarie 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja DD - ek weet - ons weet dat Sakkie jou nie doelbewus in 'n swak lig wil
stel nie - maar kan jy darem vir ons sê of, ondanks die stille diplomasie,
of die dames oneindig dankbaar is na 'n ontmoeting met jou?:)
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:61tg4ukct4io9i3b9l1b2vocmleauhifi7@4ax.com...
> On Fri, 18 Jan 2002 10:23:44 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>
>> Daar is jou antwoord ook sommer Jonas. Thanks DD.
>> Klink my jy ken ons rooilig area redelik goed :-))))))
>
>
> As jy hier aan die mense wil voorgee dat ek weet wie is Annatjie en
> Thea en Wilma en Lina en Rina en Bettie en en en, wat bring jou onder
> daardie indruk Sakkie :-))). Ons praat byna nie eens met mekaar nie.
> Kay, okay, ek weet jy praat nie van praat nie ;-)
Re: Ethekwini?? [boodskap #55768 is 'n antwoord op boodskap #55697] Vr, 18 Januarie 2002 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 08:13:00 +0100, "emmy" wrote:

>
> schreef in bericht
>
>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>> Lou.
>
> In NL klinkt het woord bediender negatief wij
> praten over mijn hulp of hulp in de huishouding..
> Gewoon een gevoel in taalverschil die me opvalt...
>
> grt emmy
>

Besef jy hoe negatief klink Nederlands somtyds in Afrikaans Emmy???

Sibruns Kennel Management Software 18-1-2002
* * * *

Management software voor kennelhouders en hondenfokkers.

shareware
4.0.1g
3.6mb
Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #55777 is 'n antwoord op boodskap #55690] Sa, 19 Januarie 2002 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 07:54:48 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
> Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
> Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel aan
> die nuusgroep. ;))

B. Dis my voorstel en ek staan daarby.
Re: Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #55781 is 'n antwoord op boodskap #55777] Sa, 19 Januarie 2002 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2002 00:51:28 -0500, Suzie Q wrote:

> On Fri, 18 Jan 2002 07:54:48 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?

>
> B. Dis my voorstel en ek staan daarby.

Dit is plagiaat want ek het haar laank gelede al die geel heks genoem

Dawie
Re: Durban Suidstrand [boodskap #55783 is 'n antwoord op boodskap #55680] Sa, 19 Januarie 2002 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 23:46:52 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
>> Mmm.. ek dink jy's reg.

>> DD
>
>
> Ek dink ek is verkeerd.

> Gloudina
>

Mmm.. ek dink jy's reg.
DD
Re: 'n Nuwe naam?? [boodskap #55793 is 'n antwoord op boodskap #55713] Sa, 19 Januarie 2002 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem vir Bittergal. Somtyds sal ons die "l" per ongeluk in 'n "t"
verander...

Dries Venter

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c47da5b$0$233@hades.is.co.za...

> Wat van Bittergal uit "Brolloks en bittergal". Dit is eg Afrikaans.
Re: Ethekwini?? [boodskap #55794 is 'n antwoord op boodskap #55697] Sa, 19 Januarie 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Whahahahahahahah... 10 uit 10 plus een vir netheid, Emmy.

Dries Venter

"emmy" skryf in boodskap news:a28qq7$q4m$1@news.surfnet.nl...
>
> schreef in bericht
>
>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>> Lou.
>
> In NL klinkt het woord bediender negatief wij
> praten over mijn hulp of hulp in de huishouding..
> Gewoon een gevoel in taalverschil die me opvalt...
Re: Ethekwini?? [boodskap #55795 is 'n antwoord op boodskap #55629] Sa, 19 Januarie 2002 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor nou die dag dat iemand praat van "Ma Poep Al Lankal" vir
"Mpumalanga".

Dries Venter

"Lou" skryf in boodskap news:3C46A6C4.AE3BD430@lous.zzn.com...

> Dit is nou soos om een van die land se hooftoeriste provinsies
> Mpumalanga te noem. Mooi naam - mooi betekenis - maar kry nou 'n
> Amerikaner of Duitser om dit uit te spreek Mpoomalooma!!!
Re: Ethekwini?? [boodskap #55797 is 'n antwoord op boodskap #55539] Sa, 19 Januarie 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
TV Bulpin (Exploring Southern Africa) beweer dat Johannesburg na twee
opmeters/kommisarisse vernoem is: Johann Rissik en Johannes Joubert.
Hierdie is nou die dag ook in 'n radiorubriek bevestig, maar ek weet nie
watter bronne hulle gebruik het nie.

Hy (Bulpin) sê ook dat daar aan Paul Kruger gesê is dat Johannesburg na hom
��k vernoem is (SJP Kruger = Stephanus Johannes Paulus Kruger), drie
Johannesse, soort van.

Dries Venter

skryf in boodskap news:3C458C7C.7030701@rogers.com...

> te neem. Terloops, wie was die Johannes in Johannesburg?
Re: Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #55799 is 'n antwoord op boodskap #55781] Sa, 19 Januarie 2002 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2002 12:08:25 +0200, Didi wrote:

> "Kekkelbek"
>>> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?

> Suzie Q
>> B. Dis my voorstel en ek staan daarby.

> Dawie die veldmuis:
> Dit is plagiaat want ek het haar laank gelede al die geel heks genoem

Uh uh....is glattie plagiaat nie. My voorstel was "B". Het niks met
hekse te make nie! :-)
Re: Noms de plume vir Ta' Hessie [boodskap #55843 is 'n antwoord op boodskap #55781] Ma, 21 Januarie 2002 06:36 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Didi skryf in boodskap news:m9hi4uos5le4cjmk2mamfonn2pfic9p9mh@4ax.com...
> On Sat, 19 Jan 2002 00:51:28 -0500, Suzie Q
> wrote:
>
>> On Fri, 18 Jan 2002 07:54:48 +0200, "Kekkelbek"
>> wrote:
>>
>>> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
>
>>
>> B. Dis my voorstel en ek staan daarby.
>
>
> Dit is plagiaat want ek het haar laank gelede al die geel heks genoem
>
> Dawie

Nou wat het pers en geel met mekaar uit te waai? Jy kan maar jou geel heks
kry, ek dink net die kleur geel is te lig in die broek(rok) vir haar. ;))

Van kleure gepraat. Toe my oudste baie klein was en net mooi van coke
geleer het, het sy self die ander gaskoeldrank vernoem, na rooi coke of
oranje coke. Die res van die niggies en nefies het die woordeskat sommer
gou deel van hulle s'n gemaak.

Sy kan die kleur heks verander na elke luim waarin sy is...
Vorige onderwerp: Nie so lekker nie...
Volgende onderwerp: Tinkerbell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 19:01:40 MGT 2024