|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Durban Suidstrand [boodskap #55668 is 'n antwoord op boodskap #55665] |
Do., 17 Januarie 2002 19:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, daar is niks verkeerd met ons mense hier nie;)
Annette
--
Davie Davis skryf in boodskap news:r87e4u40poos3beorhr7g244560ltqgpsf@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 11:43:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sakkie - daar is niks verkeerd met ons Waterfront nie -
>
>> Annette
>
> Sakkie het hom verkeerd uitgedruk Annette. Sy probleem is nie die plek
> nie maar die mense...
|
|
|
|
|
|
| Re: Durban Suidstrand [boodskap #55672 is 'n antwoord op boodskap #55664] |
Do., 17 Januarie 2002 21:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Hullets Suger is 'n baie groot faktor hier.
Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie. Ek het
in my jongdae vir een van die Hewlett
suiker-dogters klasgegee by St. Anne's
College daar op Hilton Road, en ek dink
dis hoe hulle dit spel.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Durban Suidstrand [boodskap #55680 is 'n antwoord op boodskap #55670] |
Do., 17 Januarie 2002 23:46   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
>>> Hullets Suger
>> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.
>> Gloudina
> Mmm.. ek dink jy's reg.
>
> DD
Ek dink ek is verkeerd. Ek dink dit
was Hulett. Jy is nader aan die regte
spelling. Kyk volgende keer as jy daar
verby gaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55701 is 'n antwoord op boodskap #55690] |
Vr., 18 Januarie 2002 07:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel ek wou dadelik Knersus voorstel - maar wou dit nie doen nie, want ek
hou baie van Knersus.
Maar glo my - die mental picture is daar:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c47bf80.0@news1.mweb.co.za...
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:0OI18.74128$HW3.79915@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>>>
>>>
>>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>>> Lou.
>>>
>>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>>>
>> Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is Bigpond,
>> maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in te
> vul
>> waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord vind
> wat
>> by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag sal
>> wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas waaroor
> Emmy
>> so ontsteld is...
>
> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
> Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
> Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel aan
> die nuusgroep. ;))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geen raad met rad [boodskap #55706 is 'n antwoord op boodskap #55655] |
Vr., 18 Januarie 2002 07:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jou twee lieflingetjies wil eers sien watter lyflike goed die aantie
met jou gaan aanvang;))
Annette
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c470837$0$229@hades.is.co.za...
>>> Annette
>>> Tannie G - sulke ooglopende pogings tot virtuele seks moet jy
>>> asseblief tot private epos beperk.
>>> Jy plaas arme Wouter in 'n vreeslike posisie:))
>
>> Danielle
>> LOL! Stout Annetta - STOUT!!! :-)
>> (En as jy weet hoeveel keer ek moes "backspace" en "delete" om
>> net daai paar woordjies oor te hou, sal jy simpatie hê!)
>> Thank goodness die Pompdonkie is nie hier nie!! :-))))
>
>
> Ek is net hier om die hoek
> Het julle my gesoek?
> Alles gaan nog wel
> Waar's Kinky en Tinkerbell?
>
> Piet Pompdonkie
>
|
|
|
|
| Re: Durban Suidstrand [boodskap #55707 is 'n antwoord op boodskap #55695] |
Vr., 18 Januarie 2002 07:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou - maar toe het ek nie 'n pakkie nie.
Snaaks tog - Ek wou dadelik vir G aanval en sê sy praat strooi, maar toe gee
DD sommer toe sy is reg!!
Toe wonder ek of daar 2 of net 1 l is, en ek is nie lus om kafee toe te loop
net om dit te gaan kyk nie.
Wonderlike selfbeheersing wat ek het;)))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:a28h9s$16j7$1@news.adamastor.ac.za...
> Huletts Kyk sommer op die pakkie suiker...
>
> skryf in boodskap news:3C47633A.3040503@rogers.com...
>>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Hullets Suger
>>
>>>> Bedoel jy nie Hewlett's Sugar nie.
>>
>>>> Gloudina
>>
>>> Mmm.. ek dink jy's reg.
>>>
>>> DD
>>
>>
>> Ek dink ek is verkeerd. Ek dink dit
>> was Hulett. Jy is nader aan die regte
>> spelling. Kyk volgende keer as jy daar
>> verby gaan.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55712 is 'n antwoord op boodskap #55702] |
Vr., 18 Januarie 2002 08:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lou, Lou, Lou.
Die aantie vra tog altyd dat ons vir haar punt vir punt moet verduidelik:)))
Doen dit nou weer oor, maar reg:))
Annette
Lou skryf in boodskap news:3C47CE65.986DF9F5@lous.zzn.com...
> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
> newclient is @ rogers.
>
> So klim van Arme threeships se rug af. Jou nick is net so Engels soos
> syne.
>
> Kyk byvoorbeeld na die volgende sin:
> VVVVVVVVVVVVV
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Lou wrote:
>>
>>> OHOPOHO!!!! Lekker @rogers - wat is jou nick nou weer?
>>
>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>> Lou.
>>
>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
|
|
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55714 is 'n antwoord op boodskap #55701] |
Vr., 18 Januarie 2002 08:14   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:a28ipa$thh46$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel ek wou dadelik Knersus voorstel - maar wou dit nie doen nie, want ek
> hou baie van Knersus.
> Maar glo my - die mental picture is daar:)))
> Annette
Ek dink Knersus is 'n baie goeie voorstel. Mens kan aan Gloudina se pos
sien watter stel tande sy in het!
Gloudina voor jy vies raak, ek is seker almal wat vir Knersus ken, was
eintlik mal oor hom ten spyte van die feit dat hy die "baddie" in die reeks
was. Dit is dus geen belediging nie.
Annette, my dogter is terug van Duitsland en was baie hartseer om terug te
keer. Sy het baie geheg geraak aan haar gesin en dit opgesom met die
woorde: 'ek moes 'n broer en suster agterlaat' Hulle het baie moeite vir
haar gedoen, sy het baie dorpe en stede gesien. Sy was ook vir twee weke
saam na hul skool en het dit ook baie geniet. Sy beplan om na sy klaar
'geswot' het terug te gaan. Haar oupagrootjie was een van die destydse
Suidwes-Afrika Duitsers.
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c47bf80.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> me & bobby magee wrote in message
>> news:0OI18.74128$HW3.79915@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> skryf in boodskap news:3C46C560.3080207@rogers.com...
>>>>
>>>>
>>>> Rogers is die naam van my bediener, ou
>>>> Lou.
>>>>
>>>> Tant Hessie van Kandahar en Jallalabad
>>>>
>>> Maar dis mos geen rede om jouself so te noem nie - my bediener is
> Bigpond,
>>> maar ek noem myself nie @bigpond nie. Dis jou keuse om enige naam in
te
>> vul
>>> waaronder jy wil skryf. Dus kan jy enige pragtige Afrikaanse woord
vind
>> wat
>>> by jou pas. As jy sukkel, is ek seker hier is baaaaie mense wat graag
> sal
>>> wil help met moontlike skuilname... Miskien selfs die honderas
waaroor
>> Emmy
>>> so ontsteld is...
>>
>> Die Pers Heks (van Liewe Heksie) dalk?
>> Kom waar is die kreatiewe mense? Watter skuilnaam het julle vir Tant
>> Hessie. En asseblief, onthou kinders (soos Hennerietjie) neem ook deel
> aan
>> die nuusgroep. ;))
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: eThekwini?? [boodskap #55720 is 'n antwoord op boodskap #55636] |
Vr., 18 Januarie 2002 09:14   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3C46C2E0.5000200@rogers.com...
>
> Sakkie wrote:
>
>
>
>> Nou sien jy nou. Hoe op dees aarde antwoord ek jou op hierdie
>> stelling/vraag sonder om jou ook te probeer beledig nie.
>
> Ou Sakkie, bloot deur te begin positief wees
> oor baie van die dinge wat om jou aangaan, sal
> jy wys dat jy "verander" het. Op die oomblik sit
> jy daar in Amanzimtoti en kritiseer alles in
> die huidige SA asof die hele nuwe bedeling 'n
> katastrofe is.
>
> Gloudina
>
1.2..3....4......5.........6............7..............8.... ............9...
...............10.
Tannie G, hoe lof en prys ek mense wat blatant geen benul het van waar ons
land se prioriteite, met ander woorde, waar en wanneer die geld spandeer
moet word, behoort te wees nie.
Hoe kan ek sê:"Mooi gedoen! Daai biljoene wat julle aan ons land se
verdediging gespandeer het is puik. Dis jammer van die manier waarop klomp
van die geld so tussen neus en ore verdwyn, maar ons land is in so 'n groot
militêre nood dat dit net mooi betyds was. Ons vyande lê in die loopgrawe
op ons grense. Baie mooi!!"
Of:
"Pragtig mr. Mbeki, jy het deur al die snert rondom HIV/Aids gesien! Deur
jou toedoen het ons nie geld gemors op "Aids awareness" nie. Ons het
daardie geld pragtig aangewend om ons hospitale te opgradeer sodat ons die
werklike mediese probleme uiters effektief die hoof kan bied."
Of:
Ek kan nou nie onthou wie was die idioot op TV die anderaand nie.
"Uitstekende beplanning met jou aankope van leerderhulpmiddels(handboeke in
die apartheidsera). Jy het dit 'n hele SES WEKE voor skool heropening
bestel. Dit was oorgenoeg tyd vir die drukkers om die paar miljoen boekies
gedruk, gebind, verpak en versprei te kry tot in die leerder(skolier in die
apartheidsera) se boeksak. Ons moet nou nog net daai apartheidsvark wat in
beheer is van die drukkery vra wat de hel sy probleem is dat hy nie sy werk
gedoen kry nie, 'n mens sal sweer hy probeer aspris om die stelsel te laat
faal die hond."
|
|
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55731 is 'n antwoord op boodskap #55702] |
Vr., 18 Januarie 2002 14:17   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> Liewe Antie - laat ke vi rjou probeer verduidelik - as ek kyk op
> die lys van wie het wat geskryf dan wys jou sender @rogers. Al die ander
> mense wys Annette, Jonas, Didi , Sakkie, Three ships 'did you see that'
> McSuck :). Joune wys - @rogers. Verstaan jy nou - jou nick in jou
> newclient is @ rogers.
Nee, dim ou Lou, my nick is
Tant Hessie
|
|
|
|
|
|
| Re: Ethekwini?? [boodskap #55735 is 'n antwoord op boodskap #55734] |
Vr., 18 Januarie 2002 16:24   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
sjoe maar ek was verlig
> om te hoor dis jou server domain. amper gedog jyt ons verraai en met
> `n kakie getrou. the thought of that
Om met 'n kakie te trou, is nie om 'n verraaier
te wees nie. Maar om, soos jy, jou eie taal so
op te mors en jou kultuur so te veramerikaans,
dis om 'n hensopper, 'n hanskakie te wees. Ek
dink nie enige Amerikaner sal so stupid soos jy
wees om,as 'n volwassenene, so 'n skuilnaam te
kies nie. Jy dink jy is chic, jy dink jy is
macho, maar die beeld wat jy die kuberwêreld
instuur,is een van jou kultuur verag. En dit
is stupidgeit.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
|
|
| Re: Durban Suidstrand [boodskap #55761 is 'n antwoord op boodskap #55754] |
Vr., 18 Januarie 2002 20:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja DD - ek weet - ons weet dat Sakkie jou nie doelbewus in 'n swak lig wil
stel nie - maar kan jy darem vir ons sê of, ondanks die stille diplomasie,
of die dames oneindig dankbaar is na 'n ontmoeting met jou?:)
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:61tg4ukct4io9i3b9l1b2vocmleauhifi7@4ax.com...
> On Fri, 18 Jan 2002 10:23:44 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>
>> Daar is jou antwoord ook sommer Jonas. Thanks DD.
>> Klink my jy ken ons rooilig area redelik goed :-))))))
>
>
> As jy hier aan die mense wil voorgee dat ek weet wie is Annatjie en
> Thea en Wilma en Lina en Rina en Bettie en en en, wat bring jou onder
> daardie indruk Sakkie :-))). Ons praat byna nie eens met mekaar nie.
> Kay, okay, ek weet jy praat nie van praat nie ;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|