Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Future Advice for: Conditions of Entry Initiative
Re: Future Advice for: Conditions of Entry Initiative [boodskap #55675] Do, 17 Januarie 2002 22:11 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jan 2002 13:44:32 -0800, reis...@hotmail.com (reisiger) wrote:

> Would like to express sincerest gratitude to God and Internet
> Providers for the availability of this service.

Ek het gewonder wat jy gaan doen noudat Newsranger nie meer gratis is
nie. En nou hoef ek ook nie meer te wonner oor wie die geheimsinnige
reisiger is nie. :-)

Wel, reisende Johan van die Tronsvôl - May Comfort and Joy
be your constant companion...en mag jy ophou strooi praat.
:-))
Re: Future Advice for: Conditions of Entry Initiative [boodskap #55724 is 'n antwoord op boodskap #55675] Vr, 18 Januarie 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Danielle
En nou hoef ek ook nie meer te wonner oor wie die geheimsinnige reisiger is
nie. :-) Wel, reisende Johan van die Tronsvôl - May Comfort and Joy be
your constant companion...en mag jy ophou strooi praat. :-))

Wouter
Wat vertel jy my, vrou!
Is Fielies in Amerika nog met ons?
MIELIES skinder oor Fielies... [boodskap #55737 is 'n antwoord op boodskap #55724] Vr, 18 Januarie 2002 17:04 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 11:39:02 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Danielle
> En nou hoef ek ook nie meer te wonner oor wie die geheimsinnige reisiger is
> nie. :-) Wel, reisende Johan van die Tronsvôl - May Comfort and Joy be
> your constant companion...en mag jy ophou strooi praat. :-))
>
> Wouter
> Wat vertel jy my, vrou!
> Is Fielies in Amerika nog met ons?

Danielle:
Ek vertel jou niks, meneer! :-) Skies - "Johan" is 'n generiese naam
wat ek sommer gebruik het. (Gewoonlik met 'n 50/50 kans om reg te
wees) :-)
Oor Fielies - ek skat hy is nogsteeds gelukkig in die mooie staat met
al die mere....en kalkoene. Maar hy is definitief nie op hierdie
groep nie. Ek hoor die olimpiese fakkel het sy staat gemis - ai,
selfs hier in Amerika veroorsaak die man stoornisse (of het dit niks
met Fielies te maak nie?)
:-))

Groete,
MIELIES...
Vorige onderwerp: Farm Murders
Volgende onderwerp: Al is dit laat...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 23:40:05 MGT 2024