Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Homoseksualiteit
|
|
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55382 is 'n antwoord op boodskap #55379] |
So., 13 Januarie 2002 00:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Frikkie Potgieter wrote:
> 4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
> Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.
Ag verskoon tog maar vir ou Frikkie. Elke
keer wanneer hy die woord homoseksualisme
hoor of sien, dan raak hy so eroties
gestimuleer deur die gedagte, die moontlikhede
... Ek wonder waaraan hy dink as hy dink aan
vroue wat gay is? Of interesseer hulle hom
nie? Dis net die mans, ou Frikkie, wat jou so
interesseer, nè?
Tant Mina en Tant Alie
|
|
|
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55416 is 'n antwoord op boodskap #55356] |
Ma., 14 Januarie 2002 07:33   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle" skryf in boodskap news:cgeu3u89jkgdaj1hji3ptjfvab17s1brta@4ax.com...
> On Fri, 11 Jan 2002 09:54:54 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>
>>> Dis vandag 'n heerlike 65 hier, so gladnie so koud as wat jy mag dink
>>> nie, hoor! Wat is dit in Celcius?
>
>> Lanklaas daarmee gewerk. As my geheue my nie in die steek laat nie is die
>> formule iets soos C=(F-32)x5/9 wat jou not los op 18.3 reppiterend. Dit is
>> nog bleddie koud in Toti taal vir enige tyd van die jaar.
>
> Dis die ideale temperatuur vir my. Vandag is die 70! :-(
> Dus volgens jou formule is dit nou 21.1 repeterend?
> (Dus net so bietjie warmer as kamertemperatuur).
> Terloops, is die humiditeit net so hoog daar in Totiland as in Durban?
25km uitmekaar. Ons wag maar geduldig vir Februarie. Dit is nou die maand
wat dit werklik onuithoudbaar is in hierdie deel van die wêreld. Temperature
so tussen 28 en 34 Celsius wat nie te erg is nie, maar met humiditeit wat jy
van jou vel af wil krap. My swembad se temperatuur is al klaar op 32 C.
Tweede helfte van Februarie draai hy by 35 C, en dit sonder verhitting.
>
>>> is reg met jou verstaning van die saak - *MAAR* ek sou ook so graag
>>> wou hê dat jy net bietjie meer "buigbaar"........
>>
>> Wat sê jy nou!!!! Het ek gehoor BUIGBAAR!!! Jy's seker heeltemal laf en van
>> jou kop af!! Ek staan hier in 'n hoeke met my gat teen die muur en so
>> pennetjie orent dat dit lyk of jy 'n laaistok in my agterkant opgedruk het.
>> Ons praat hier van 'n "geen-buk-sone" :-))))))))
>
> ROTFL!
> Ek wens ek kan daardie artikel weer kry waarin die navorsers beweer
> het dat homofobe gewoonlik closet homseksuals is.
>
Homofobie? Eerste keer dat ek die term hoor. Ek sal nou nie sê vér gaan
nie. Vir iets om as 'n fobie beskryf te word moet dit gevrees word. Ek
meng ook nie met knopiespinnekoppe nie, nie omdat ek aan arachnofobie ly
nie, maar omdat ek weet watse skade hulle kan doen. Dieselfde geld vir
swartmambas en boomslange. Hiermee wil ek nou ook nie die arme homos
vergelyk met goggas nie, ek wil net die verskil duidelik maak tussen fobies
en goed waarvan ek nie hou nie, of baie versigtig voor is.
> Aah wag...(straight from my ol' hometown...) :-))
>
> Is Homophobia Associated With Homosexual Arousal?
>
> Henry E. Adams, Lester W. Wright and Bethany A. Lohr, University of
> Georgia.
>
> As reported in the Journal of Abnormal Psychology, 1996, Vol. 105,
> No. 3, 440-445.
>
[[knip-knip(anders raak die stuk heeltemal te lank)]]
>>> Of dink jy ek praat nou strooi? :-)
>>
>> Nee, ek dink jy het 'n goeie punt beet.
>
> LOL! Ek kan sien jy is getroud en mooi gekondisioneer, Sakkie.
> :-))))
>
Ja-a-aa Jong, julle het maar so 'n effek op ons.
>> Dit is 'n nog een van baie
>> moontlikhede. Totdat dit met goeie onomstootlike wetenskaplike feite bewys
>> word, hou ek van my teorie. En ek sê weer, my TEORIE.
>
> Ja, dis wat ek van jou hou. Jy weet ten minste ook die verskil tussen
> teorieë en feite. :-)
>
>
Jy weet wat Danielle, ek is sommer baie trots op altwee van ons. Vir die
laaste week het die twee van ons darem wragtag ernstig verskil sonder om een
keer in mekaar se karakter in te klim. Hierin is dalk 'n les oor hoe om te
debateer en hoe nie. :-))
|
|
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55418 is 'n antwoord op boodskap #55416] |
Ma., 14 Januarie 2002 07:50   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nie net julle twee wat soms nie vloek, vervloek en belaster nie;)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3c428ac6$0$236@hades.is.co.za...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:cgeu3u89jkgdaj1hji3ptjfvab17s1brta@4ax.com...
>> On Fri, 11 Jan 2002 09:54:54 +0200, "Sakkie" wrote:
>>
>>
>>>> Dis vandag 'n heerlike 65 hier, so gladnie so koud as wat jy mag dink
>>>> nie, hoor! Wat is dit in Celcius?
>>
>>> Lanklaas daarmee gewerk. As my geheue my nie in die steek laat nie is die
>>> formule iets soos C=(F-32)x5/9 wat jou not los op 18.3 reppiterend. Dit is
>>> nog bleddie koud in Toti taal vir enige tyd van die jaar.
>>
>> Dis die ideale temperatuur vir my. Vandag is die 70! :-(
>> Dus volgens jou formule is dit nou 21.1 repeterend?
>> (Dus net so bietjie warmer as kamertemperatuur).
>> Terloops, is die humiditeit net so hoog daar in Totiland as in Durban?
>
> 25km uitmekaar. Ons wag maar geduldig vir Februarie. Dit is nou die maand
> wat dit werklik onuithoudbaar is in hierdie deel van die wêreld. Temperature
> so tussen 28 en 34 Celsius wat nie te erg is nie, maar met humiditeit wat jy
> van jou vel af wil krap. My swembad se temperatuur is al klaar op 32 C.
> Tweede helfte van Februarie draai hy by 35 C, en dit sonder verhitting.
>
>
>>
>>>> is reg met jou verstaning van die saak - *MAAR* ek sou ook so graag
>>>> wou hê dat jy net bietjie meer "buigbaar"........
>>>
>>> Wat sê jy nou!!!! Het ek gehoor BUIGBAAR!!! Jy's seker heeltemal laf en van
>>> jou kop af!! Ek staan hier in 'n hoeke met my gat teen die muur en so
>>> pennetjie orent dat dit lyk of jy 'n laaistok in my agterkant opgedruk het.
>>> Ons praat hier van 'n "geen-buk-sone" :-))))))))
>>
>> ROTFL!
>> Ek wens ek kan daardie artikel weer kry waarin die navorsers beweer
>> het dat homofobe gewoonlik closet homseksuals is.
>>
> Homofobie? Eerste keer dat ek die term hoor. Ek sal nou nie sê vér gaan
> nie. Vir iets om as 'n fobie beskryf te word moet dit gevrees word. Ek
> meng ook nie met knopiespinnekoppe nie, nie omdat ek aan arachnofobie ly
> nie, maar omdat ek weet watse skade hulle kan doen. Dieselfde geld vir
> swartmambas en boomslange. Hiermee wil ek nou ook nie die arme homos
> vergelyk met goggas nie, ek wil net die verskil duidelik maak tussen fobies
> en goed waarvan ek nie hou nie, of baie versigtig voor is.
>
>
>> Aah wag...(straight from my ol' hometown...) :-))
>>
>> Is Homophobia Associated With Homosexual Arousal?
>>
>> Henry E. Adams, Lester W. Wright and Bethany A. Lohr, University of
>> Georgia.
>>
>> As reported in the Journal of Abnormal Psychology, 1996, Vol. 105,
>> No. 3, 440-445.
>>
> knip-knip(anders raak die stuk heeltemal te lank)
>
>>>> Of dink jy ek praat nou strooi? :-)
>>>
>>> Nee, ek dink jy het 'n goeie punt beet.
>>
>> LOL! Ek kan sien jy is getroud en mooi gekondisioneer, Sakkie.
>> :-))))
>>
> Ja-a-aa Jong, julle het maar so 'n effek op ons.
>
>>> Dit is 'n nog een van baie
>>> moontlikhede. Totdat dit met goeie onomstootlike wetenskaplike feite bewys
>>> word, hou ek van my teorie. En ek sê weer, my TEORIE.
>>
>> Ja, dis wat ek van jou hou. Jy weet ten minste ook die verskil tussen
>> teorieë en feite. :-)
>>
>
> Jy weet wat Danielle, ek is sommer baie trots op altwee van ons. Vir die
> laaste week het die twee van ons darem wragtag ernstig verskil sonder om een
> keer in mekaar se karakter in te klim. Hierin is dalk 'n les oor hoe om te
> debateer en hoe nie. :-))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hantam [boodskap #55727 is 'n antwoord op boodskap #55716] |
Vr., 18 Januarie 2002 10:17   |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Drom,
Die Tankwa-Karoo is ook 'n streek van die Groot Karoo, nes die Hantam-Karoo
en die Nama-karoo. Jy's reg, die Tanka-Karoo is anderkant Sutherland. Barre
aarde waar f-all twee meter hoog groei. Kry maar so twee duim reen per jaar.
Dis nietemin die tuiste van die Tankwa-Karoo Nationale Park
Hantam-Karoo is die regte benaming. Calvinia is die naaf van die
Hantam-Karoo, maar hy strek verder as dit.
Nee, ek los die krieket uit. Die Ausies is BAIE slegte verloorders. As hulle
wen dan word dit tot vervelens toe op die radio en TV nuus uitgesaai. As
hulle verloor dan is jy gelukkig as dit 10 sekondes nuustyd haal. As jy jou
bek gaan afskiet waar die manne 'n paar doppe in het kan jy dalk op jou moer
kry. Aikona laat daai paaltjies maar val waar hulle wil. Ek is horende doof
en sienende blind.
See ye later mate...
HK
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0201180020.290ffc87@posting.google.com...
> "Hantamkind" wrote in message
news:...
>> Hantam
>>
>>> Die Hantam is 'n streek van die Karoo en jy sal dorpe soos
>> Calvinia,Carnavron, Brandvlei, Frazerburg, Loeriesfontein, Nieuwoudtville,
>> Sutherland, Van Wyksvlei en Williston daar kry.
>>
> Self het ek die Hantam altyd net met Calvinia en omstreke geassosieer.
> Die area wat jy hierbo noem beslaan 'n hele klomp honderde vierkante
> kilometer. Nuus vir my.
>
> Eintlik wil ek iets vra. Tydens my vakansie gesels twee veekopers wat
> omtrent die hele Westelike helfte van die ou-Kaapprivinie bedien.
> Hulle praat toe van die Hantamkarroo. Is dit 'n algemene benaming?
> Self het ek nog altyd net die naam Hantam gehoor. Die naam
> Tankwakarroo is ook genoem. Weet jy daarvan? Dis vaag-beskryfde area
> Wes van Sutherland waar die Tankwarivier loop. Dalk 'n "provinsie" van
> die Hantam? :))
>
> Groete uit die Oos-Kaap, Drom
>
> (Krieket: Hopelik het jy nou darem al 'n paar Oz neuse daarin gevrywe
> :)))
|
|
|
Re: Hantam [boodskap #56029 is 'n antwoord op boodskap #55727] |
Do., 24 Januarie 2002 07:33  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> Drom,
>
> Die Tankwa-Karoo is ook 'n streek van die Groot Karoo, nes die Hantam-Karoo
> en die Nama-karoo. Jy's reg, die Tanka-Karoo is anderkant Sutherland. Barre
> aarde waar f-all twee meter hoog groei. Kry maar so twee duim reen per jaar.
> Dis nietemin die tuiste van die Tankwa-Karoo Nationale Park
>
> Hantam-Karoo is die regte benaming. Calvinia is die naaf van die
> Hantam-Karoo, maar hy strek verder as dit.
>
HK
Dankie vir die verduideliking, en verskoon my traagheid om te reageer.
Nog vrae: Is daar enige verband tussen die Nama-Karoo en Namakwaland
en is daar nog ander streeksname in die Karoo? In die oostelike deel
weet ek net van die Camdeboo en die Moordenaarskaroo.
Groete uit turksvyland, Drom
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 21:04:51 UTC 2025
|