Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkeersboetes en ander soortgelyke snot
Verkeersboetes en ander soortgelyke snot [boodskap #55384] |
Sun, 13 January 2002 06:55  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Moet sê, ek was redelik ontsteld toe ek die storie op hierdie nuusgroep
gevolg het. Ek self is diep betrokke by die wêreld van tegnologie en ek het
al van hierdie nonsens gehoor. Het egter nie gedink dit sal so vinnig
toegepas word nie.
Soos altyd word die verbruiker soos 'n lam ter slagting gelei. Betaal al
meer en meer vir al minder en minder. Hoor hulle het die boete-strategie in
Randburg geprivatiseer - almal kry nou 'n "cut". Almal behalwe die arme
lammers. Kameras orals.
Wat is volgende? 'n "Chip" word onder jou voertuig gemonteer. Sodra jy oor
die outomatiese leser ry wat in die pad begrawe is word al jou "pedigree"
vasgestel vir vinnige winsgewende gebruik.
666 hier kom ons - wat gaan ek en jy daaraan doen, veral in die nuwe s.a.
waar ons ou wit velletjies niks meer beteken maar ons ou groen nooitjies die
plek aan die gang hou?
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:52:35 UTC 2025
|