Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene
Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55322] Vr, 11 Januarie 2002 07:27 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe spel mens dit?

Wil iemand dit waag?

T op B
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55327 is 'n antwoord op boodskap #55322] Vr, 11 Januarie 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Thys de Wet wrote in message ...
> Hoe spel mens dit?
>

Dit is reg soos jy dit gespel het, dee - ie - tee.

Het ek iets gewen.
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55330 is 'n antwoord op boodskap #55327] Vr, 11 Januarie 2002 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
ruimte hier fyn dop...

Thys wat nog nie die aap uit die baadjie laat nie...

"Stone" skryf in boodskap news:a1mbpc$2cd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Thys de Wet wrote in message ...
>> Hoe spel mens dit?
>>
>
> Dit is reg soos jy dit gespel het, dee - ie - tee.
>
> Het ek iets gewen.
>
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55361 is 'n antwoord op boodskap #55330] Vr, 11 Januarie 2002 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Jan 2002 13:21:10 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
> ruimte hier fyn dop...

Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
"voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
moet voel nie! :-))))

>
> Thys wat nog nie die aap uit die baadjie laat nie...
> "Stone" wrote in message
> news:a1mbpc$2cd$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> Thys de Wet wrote in message ...
>>> Hoe spel mens dit?
>>>

>> Dit is reg soos jy dit gespel het, dee - ie - tee.

>> Het ek iets gewen.
>
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55363 is 'n antwoord op boodskap #55361] Sa, 12 Januarie 2002 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doringrosie  is tans af-lyn  Doringrosie
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
>> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>> ruimte hier fyn dop...
>
> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
> moet voel nie! :-))))

DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)

Mens spel dit so: d - i- t?
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55409 is 'n antwoord op boodskap #55363] Ma, 14 Januarie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Naweek is nou verby:

Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...

Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...

Thys oppie Bos

"Doringrosie" skryf in boodskap news:1696cc0d.0201111917.36de4491@posting.google.com...
>>> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>>> ruimte hier fyn dop...
>>
>> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
>> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
>> moet voel nie! :-))))
>
> DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
>
> Mens spel dit so: d - i- t?
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55414 is 'n antwoord op boodskap #55409] Ma, 14 Januarie 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
> Naweek is nou verby:
>
> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>
> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>
> Thys oppie Bos
> "Doringrosie" wrote in message
> news:1696cc0d.0201111917.36de4491@posting.google.com...
>>>> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>>>> ruimte hier fyn dop...
>>>
>>> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
>>> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
>>> moet voel nie! :-))))
>>
>> DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
>>
>> Mens spel dit so: d - i- t?
>
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55452 is 'n antwoord op boodskap #55414] Ma, 14 Januarie 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette, Anette, Kom nou, Speel bietjie saam. Subs sal saam met die raaisel
verduidelik word.

Hou maar net fyn dop
en let ook baie fyn op
oor die bakstene
jene jene jene
wie sal dit wen?
die raaisel se prys
'n subskripsie op reis
oor 'n ton bakstene
spreekwoordelik neergedaal
wie sal dit kan intrafel
die spel daarvan?

Thys

"Annette" skryf in boodskap news:a1u0pv$spnvv$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
>> Naweek is nou verby:
>>
>> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>>
>> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Doringrosie" wrote in message
>> news:1696cc0d.0201111917.36de4491@posting.google.com...
>>>> >Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>>>> >ruimte hier fyn dop...
>>>>
>>>> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
>>>> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
>>>> moet voel nie! :-))))
>>>
>>> DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
>>>
>>> Mens spel dit so: d - i- t?
>>
>
'n Ton bakstene en Yabba dabba doo [boodskap #55458 is 'n antwoord op boodskap #55452] Ma, 14 Januarie 2002 14:05 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoord is dalk "Yabba dabba doo"

NUUSBERIG According to intelligence expert Navy
Lt. Cmdr. Al Martin, Afghani locals call the U.S. soldiers
"Yabba dabba doo." But it has nothing to do with Fred Flint-
stone's popular catch phrase. Afghanistan sources say "Yabba
Dabba Doo" means "falling crates that knock down huts" in
Afghani slang and is now a reference to the humanitarian food
drops that have destroyed dozens of homes in the last weeks.
The food is also leaving a bad taste in the villagers' mouths.
Martin says one tribal chieftain thought the meatballs in a
can of spaghetti were horse droppings.

Wouter

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:a1um0s$2njb$1@news.adamastor.ac.za...
Anette, Anette, Kom nou, Speel bietjie saam. Subs sal saam met die raaisel
verduidelik word.

Hou maar net fyn dop
en let ook baie fyn op
oor die bakstene
jene jene jene
wie sal dit wen?
die raaisel se prys
'n subskripsie op reis
oor 'n ton bakstene
spreekwoordelik neergedaal
wie sal dit kan intrafel
die spel daarvan?

Thys

"Annette" skryf in boodskap news:a1u0pv$spnvv$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
>> Naweek is nou verby:
>>
>> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>>
>> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>>
>> Thys oppie Bos
Vorige onderwerp: Raaisel oor stene se spelling: Leidraad nr 3:
Volgende onderwerp: Terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:05:18 MGT 2024