Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene
|
|
|
|
|
|
|
|
'n Ton bakstene en Yabba dabba doo [boodskap #55458 is 'n antwoord op boodskap #55452] |
Ma., 14 Januarie 2002 14:05  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die antwoord is dalk "Yabba dabba doo"
NUUSBERIG According to intelligence expert Navy
Lt. Cmdr. Al Martin, Afghani locals call the U.S. soldiers
"Yabba dabba doo." But it has nothing to do with Fred Flint-
stone's popular catch phrase. Afghanistan sources say "Yabba
Dabba Doo" means "falling crates that knock down huts" in
Afghani slang and is now a reference to the humanitarian food
drops that have destroyed dozens of homes in the last weeks.
The food is also leaving a bad taste in the villagers' mouths.
Martin says one tribal chieftain thought the meatballs in a
can of spaghetti were horse droppings.
Wouter
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:a1um0s$2njb$1@news.adamastor.ac.za...
Anette, Anette, Kom nou, Speel bietjie saam. Subs sal saam met die raaisel
verduidelik word.
Hou maar net fyn dop
en let ook baie fyn op
oor die bakstene
jene jene jene
wie sal dit wen?
die raaisel se prys
'n subskripsie op reis
oor 'n ton bakstene
spreekwoordelik neergedaal
wie sal dit kan intrafel
die spel daarvan?
Thys
"Annette" skryf in boodskap news:a1u0pv$spnvv$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
>> Naweek is nou verby:
>>
>> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>>
>> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>>
>> Thys oppie Bos
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 21:48:17 UTC 2025
|