Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Xhosa Nostra woed voort ...
Xhosa Nostra woed voort ... [boodskap #55352] |
Vr., 11 Januarie 2002 18:05 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend 16:30 na die krieket op die skotteljons probeer kyk .. Grote griet
daar is onse Ngconde Balfour besig om sy sê te sê oor krieket. So tussen die
kots deur moes ek lag.
Ek wens regtig die Xhosa Nostra wil 'n Minister van Sport kry wat lyk na ene
... Wat 'n walglap...
Ek glo 'n Minister van Vigs-aangeleenthede sou meer van pas gewees het -
Ngconde Balfour sou goed in daardie rol kon pas - dis duidelik dat hy nie
die gevreesde virus het nie ...
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 23:06:57 UTC 2025
|