Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Tar and Cement
Tar and Cement [boodskap #55259] |
Thu, 10 January 2002 03:08  |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wie onthou die liedjie Tar and Cement gesing deur Verdelle Smith?
Ek sit nou en lees al die nuus (geen update van Annette sover nie) hier op
die ng, want die slaap ontwyk my, en ek luister na bogenoemde musiek en dis
so mooi ek pik amper 'n traan.
Dit kom van die CD Yesterdays Best Vol1 - 'n cd wat uit engelse opnames deur
slegs Suid-Afrikaanse kunstenaars bestaan, onder andere Connie Francis se
Where the Boys Are, Maria se Clap Your Hands, Sean Rennie se Charlie en nog
vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tar and Cement [boodskap #55306 is 'n antwoord op boodskap #55291] |
Thu, 10 January 2002 17:59   |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy is heeltemal reg, hier is nog so bietjie ekstra inligting, 'skies vir die
ingels:
Verdelle Smith's recording of "Tar and Cement" was one of only four tracks,
released on two singles, that she would cut in 1966. SA was the only
country globally, where the single enjoyed any chart success. The song
peaked at no 15 on Springbok Radio's Top 20 in Oct 1066 and also enjoyed
several weeks on L.M. Radio. The song was also recorded by Virginia Lee,
Four Jacks and a Jill, Bobby Vinton, Joe Dolan and Foster and Allen. The
song, with English lyrics, is in fact originally an Italian melody, known as
"Una Festa Sui Prati".
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c3d8c9a.0@news1.mweb.co.za...
> Patricia
> Wie onthou die liedjie Tar and Cement gesing deur Verdelle Smith?
>
> Wouter
> Ek onthou hom goed, Patricia. Maar vir Verdelle Smith kan
> ek net vaagweg onthou. Was dit nie Joe Dolan wat
> Tar and Cement oorspronklik gesing het nie?
>
|
|
|
|
Re: Tar and Cement [boodskap #55312 is 'n antwoord op boodskap #55306] |
Thu, 10 January 2002 21:01   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Patricia wrote:
The song
> peaked at no 15 on Springbok Radio's Top 20 in Oct 1066
Is dit nou voor of na die inval van die
ouens uit Frankryk in Engeland in?
Jy weet, in 1066 and all that.
Tant Hessie van die white cliffs of Dover
|
|
|
|
|
|
Re: Rabbitt [boodskap #55326 is 'n antwoord op boodskap #55316] |
Fri, 11 January 2002 09:19   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter (gewese Rabbitt-fan)
> As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
> anders nie.
Lou
Issie - ek onthou ......Trevor het wel meeste van die musiek geskryf maar
die voorgrond man was Faure - en hy het nogal trekke van 'n rabbit gehad :)
.
Wouter
Duncan was die "heart-throb" ja, maar Trevor was die "lead singer". Ek moes
deur 'n klmp goed op die web werk om bevestiging te kry, hier is dit. Van
http://www.new.co.za/~currin/rabbitt_index.html
"1975 saw Rabbitt expand with the addition of the multi-talented Duncan
Faure and this proved a vital factor, giving the band the extra dimension
they had been looking for. Later that year after many hours of rehearsals,
Rabbitt, finally went into the Studio to record their first album "Boys Will
Be Boys".
With the exception of "Locomotive Breath", there was nary a cover in sight.
The album combined the best elements of hard-driving rock with a lyrical
awareness that was stunning in its simplicity and broad appeal, Trevor's
astounding guitar work and *lead vocals*, backed by the rock-solid Ronnie
Robot bass and powerhouse Neil Cloud drumming, supplemented by Duncan's
vocals and keyboards created a sensation.
Rabbitt mania was just starting. The media quickly jumped on the bandwagon
and before we knew it, Rabbitt had exploded. Rabbitt hysteria was rife
wherever the band played and "Boys Will Be Boys" soon went gold -
unprecedented for a South African rock band."
~~~~~~~~~~
Ek het na die album "Boys Will Be Boys" gaan kyk. Dit is in 1976 vrygestel,
mooi in die middel van Duncan Faure se tydjie by Rabbitt. Daar is net een
snit (Hard Ride) waar Duncan "lead" sing, by al die ander sing Trevor Rabin
voor.
Ek reken steeds julle het dit nie reg nie. Trevor Rabin was die effektiewe
"lead singer" van Rabbitt, ook na Duncan Faure aangesluit het. Duncan
was die "crowd-puller" en krities belangrik vir Rabbitt se sukses, maar
hy was nooit die musikale of vokale voorloper nie.
Wouter
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tar and Cement [boodskap #55344 is 'n antwoord op boodskap #55321] |
Fri, 11 January 2002 14:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Thys de Wet wrote:
> Whaait kliffs ôf douwer!
> Jinne Hessie, maar djy moef daam rond hê?
Ja, ou Thys Pompdonkie, ek is die
hedendaagse Scarlet Pimpernel.
Tant Hessie van Helsdingen-O'Hara
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Al die diere [boodskap #55468 is 'n antwoord op boodskap #55464] |
Mon, 14 January 2002 17:50   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
MIskien, maar is was/is steeds a baie seksie vissie:))
Annette
Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c4314c6$0$239@hades.is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:a1u758$t967g$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Karel, is daar al klaar 'n Wanda in jou lewe?:))
>> Annette
>
>
> Now, let me ponda
> 'bout a fish called wanda
> She was in a bowl
> A tragic little soul
>
> Maar Karel, dié is vry
> Om te swem of om te bly
> Waar hy wil wees, daar is hy
> Orals kan hy lekker kry
>
> Karel Vrystert
>
>
>
> Karel Kolstert wrote in message
> news:3c4293fc$0$226@hades.is.co.za...
>>> Thys
>>> Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig....
>>
>> ================
>>
>> De Wet voer jy die van
>> Ag nee, ou Thysie man
>> Los maar die donkie uit
>> Laat hy sy deuntjie fluit
>>
>> Tant Hess het nie 'n kloe
>> If she's suspecting you
>> Pompdonkie trek haar been
>> En sy dink jy's die een
>>
>> Maar ek dink glad nie so
>> Ek sal jou maklik glo
>> My opinie is iets werd
>> Ek is Karel Kolstert
>>
>> "n Kolstert is 'n vis
>> Vir die wat dalk nie wis
>> Gelukkig en tevree
>> Swem ek lekker in die see
>>
>> Ons diere moet saamstaan
>> Ons sal dan goed aangaan
>> Daar is baie van ons hier
>> Van mak tot wilde dier
>>
>> Pompdonkie moes gaan werk
>> Hy skryf nie meer so sterk
>> Hy sal nou minder raas
>> Daar's beurshouers op sy plaas ;-)
>>
>> Ren Oster was vroeër hier
>> Daai's nou 'n wilde dier!
>> Hiers nog 'n rowwe ou
>> Is hy leeu of net maar Lou?
>>
>> En muise is hier baie
>> Veldmuis dié was 'n kwaaie
>> Sannie Streepmuis laaik ek sterk
>> As sy haar waaierstert so werk
>>
>> Hier's ook 'n ander dier
>> Vir my net 'n plesier
>> Kinky maak my vinne week
>> As haar dorings my raaksteek
>>
>> Wat sal ons oor Wouter sê
>> Wie wil plaasvarke om hom hê?
>> Oor inflasie, krieket en Rabitt
>> Praat hy sense, maar soms ook sjit
>>
>> Dis eers al, ek groet julle nou
>> Sal weer kom as julle sou wou
>> Dit is dan die diere se storie
>> Hier in die nuusgroep se glorie
>>
>> Karel Kolstert
>
|
|
|
|
|
Re: Al die diere [boodskap #55475 is 'n antwoord op boodskap #55421] |
Tue, 15 January 2002 02:48  |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"> Hier's ook 'n ander dier
> Vir my net 'n plesier
> Kinky maak my vinne week
> As haar dorings my raaksteek
Karel
Dankie vir jou rympie waarin ek ook melding kry. Maar my hart is
vanoggend seer oor 'my' Donkieman se weggaan. Vir Karel Kolstert, en
sy rympies sien ek nie kans, dus vra ek mooi laat my maar uit jou
rympies uit. Hier is baie ander diertjies vir jou!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:27 UTC 2025
|