Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik?
Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5425] Wo, 24 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
an48...  is tans af-lyn  an48...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
skryf gerus.....
Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5457 is 'n antwoord op boodskap #5425] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
an48...@anon.penet.fi schreef:

> skryf gerus.....

Hier bevat die groep nu 42 nuwe berigte (in teenstelling tot
byvoorbeeld soc.culture.south-africa dat 28 nuwe berigte bevat.

Robert.
Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5526 is 'n antwoord op boodskap #5425] Ma, 29 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zeg ik niet  is tans af-lyn  Zeg ik niet
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
an48...@anon.penet.fi wrote:
>
> skryf gerus.....
>
Bij deze, ik zie inderdaad weinig berichten in deze nieuwsgroep.

welterusten

Rob van der Luur
Rotterdam
Nederland
Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5563 is 'n antwoord op boodskap #5425] Di, 30 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
avdm...  is tans af-lyn  avdm...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar) writes:
> From: wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar)
> Subject: Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik?
> Date: Thu, 25 Jan 1996 12:48:40 GMT

> an48...@anon.penet.fi schreef:

>> skryf gerus.....

> Hier bevat die groep nu 42 nuwe berigte (in teenstelling tot
> byvoorbeeld soc.culture.south-africa dat 28 nuwe berigte bevat.

> Robert.

Dit het 'n rukkie geneem, maar dit beginne nou lyk asof hierdie nuusgroep
besig is om spoed op te tel...

(veral met ferdi/koos wat soms foot in the mouth disease het, maar andersins
heel skerp is... ;-)

groete
andre
Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5615 is 'n antwoord op boodskap #5425] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef Zeg ik niet
:

> an48...@anon.penet.fi wrote:
>>
>> skryf gerus.....
>>
> Bij deze, ik zie inderdaad weinig berichten in deze nieuwsgroep.

Wanneer jy hierdie groep vergelyk met bijv. soc.culture.netherlands of
soc.culture.belgium, dan is die aantal berigte klein. Maar daar is
baie groep, bijv. soc.culture.jordan of soc.culture.south-africa
dat 'n gelyk of kleiner aantal berigte het.

Robert.
Vorige onderwerp: Wat gebeur hier!!
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5840] Re: DS: Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:58:18 MGT 2024