Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Mishoop-vergadering
|
Re: Pompdronkie se gebrek aan beurskennis? [boodskap #55232 is 'n antwoord op boodskap #55211] |
Wed, 09 January 2002 07:35   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote:
>
> Lou wrote:
>
> die vereiste demografiese profiel
>
> Dus, my liewe Lou, van elke tien studente
> behoort elke ag studente ten minste nie
> aan die ras van die wit omies te behoort
> nie. En van die oorblywende twee wat aan
> die ras van die wit omies behoort,
> behoort ten minste een 'n meisie te wees.
> Dis die demografiese realiteit wat beurse
> in SA moet weerspieël.
Dit is mos wat ek in die aangehaalde 'die vereiste demografiese profiel'
gedeelte sê? Maar die beste akademiese (LW AKADEMIESE) presteerder in
die land kry nie een nie? Dan is dit mos volgens jou ook diskriminasie -
of wat sê ek alles?
> Nou hoor ek
> nooit van kla oor die wit meisies wat nie
> beurse kry nie. Ek neem aan hulle kry dit.
Jy neem verkeerd aan - ek het op geen punt net gekla oor manlik of
vroulike kandidate nie - toevallig was die twee beste AKADEMIESE
presteerders manlik wat eintlik ongewoon is. Maar steeds bly die hoof
kriteria - ras en word volgens die wetgewing 'n blanke vroulike
kandidaat laer aangeslaan as 'n swart manlike kandidaat maar hoer as 'n
blanke manlike kandidaat.
> So al jou geklaery is eintlik oor die jong
> wit oompies nie meer voorkeur kry nie.
Die bostaande punt is nie relevant nie want dit berus op 'n foutiewe
aanname.
> Ek
> het vir jou al vantevore verduidelik. Hier
> in Kanada, waar Rhodes Scholars tot omtrent
> twintig dertig jaar gelede uitsluitlik wit
> oompies was, is hulle nou gewoonlik meisies,
> gewoonlik uit 'n Oosterse agtergrond. Dis
> maar soos die cookie crumble in die moderne
> wêreld, nie net in SA nie. Daar is oral,
> letterlik oral, regstellende aksie om die
> kultuur, wat ou wit omies laat dink het hulle
> is God se persent aan die heelal , af te
> breek.
'Letterlik oral' is weereens 'n veralgemening - in die VSA - bv
Kalifornie is hulle besig om die wetgewing wat regstellende aksie
toelaat van die wetboeke te verwyder. Ook in Europa is die soort van
regstellende aksie - nie wetlik afdwingbaar nie. En onthou tog die VSA,
Kanada en SA is nie die wereld nie. En ek twyfel of lande soos China, en
Indie (met hul biljoene asiatiese bewoners - waar diskriminasie nog
hoogty vier) - die soort van wette op hulle boeke het. So 'oral,
letterlik oral' - is 'n growwe veralgemening.
>
> Ou Tante Koba
- sy roer haar koffie met haar groot toon om :)
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Pompdronkie se gebrek aan beurskennis? [boodskap #55255 is 'n antwoord op boodskap #55232] |
Wed, 09 January 2002 21:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> 'Letterlik oral' is weereens 'n veralgemening - in die VSA - bv
> Kalifornie is hulle besig om die wetgewing wat regstellende aksie
> toelaat van die wetboeke te verwyder. Ook in Europa is die soort van
> regstellende aksie - nie wetlik afdwingbaar nie. En onthou tog die VSA,
> Kanada en SA is nie die wereld nie.
Wêreld, Lou, jy skraap darem nou die boom,
nè? En jy gee in alle geval dan toe dat
hierdie soort regstellende aksie nie 'n
unieke verskynsel is wat net in SA deur 'n
duiwelse rassistiese owerheid toegepas
word nie, maar dat dit ook byvoorbeeld
in die VSA voorkom ( waar die regstellende
aksie plaasvind vir 'n groep wat alleen
12 % van die bevolking is. ) Nou sit en
tjank jy oor daar regstellende aksie is
vir 80 % van die bevolking, wat nie baie
lank gelede nie aktief, deur die apartheis-
regime, benadeel is. Sies vir jou.
Ou Tante Koba, wat weet wat makeer
en nie van die stank hou nie.
|
|
|
Al louer en flouer [boodskap #55256 is 'n antwoord op boodskap #55224] |
Wed, 09 January 2002 21:50   |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Piet Pompdonkie wrote:
>> Kyk Lou, om dieselfde nonsens meer aggressief te stel beïndruk
>> niemand nie.
> Flou:
> Laastens kyk in jou verklarende woordeboek wat die term
> aggresief beteken.
PP
Jy weet duidelik self nie, en jy weet seker ook nie hoe om dit na
te slaan nie? (Dit help as jy dit reg spel, dan kry jy dit makliker)
Ek sou dit ook nie juis 'n term noem nie, dis sommer net 'n woord.
En net vir die rekord, hier is dit, nes ek dit bedoel het:
aggressief 1. Aanvallend. 2. Bakleierig, veglustig.
> Lekker dag hoor
> Lou
PP
Vir jou ook hoor, vat sommer 'n lekker week
> PS: Die Usenet is nie vir sissies nie.
Blykbaar tog, jy is dan hier :-))
Piet Opgepompdonkie
NS: Lou is rêrig 'n lou en flou nick, hoor :-)
|
|
|
Re: Pompdronkie se gebrek aan beurskennis? [boodskap #55261 is 'n antwoord op boodskap #55232] |
Thu, 10 January 2002 04:39   |
pwbotha[2]
Boodskappe: 18 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As ek reg onthou het Sanlam 'n beurs aan een van die kinders geweier. Ons
beleggings geld is goed genoeg vir hulle, maar hulle geld is nie goed genoeg
vir ons kinders nie. So wat gaan sal ons nou volgende moet doen ??
"Lou" skryf in boodskap news:3C3BF2A6.A46FA3A@lous.zzn.com...
>
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Lou wrote:
>>
>> die vereiste demografiese profiel
>>
>> Dus, my liewe Lou, van elke tien studente
>> behoort elke ag studente ten minste nie
>> aan die ras van die wit omies te behoort
>> nie. En van die oorblywende twee wat aan
>> die ras van die wit omies behoort,
>> behoort ten minste een 'n meisie te wees.
>> Dis die demografiese realiteit wat beurse
>> in SA moet weerspieël.
>
> Dit is mos wat ek in die aangehaalde 'die vereiste demografiese profiel'
> gedeelte sê? Maar die beste akademiese (LW AKADEMIESE) presteerder in
> die land kry nie een nie? Dan is dit mos volgens jou ook diskriminasie -
> of wat sê ek alles?
>
>> Nou hoor ek
>> nooit van kla oor die wit meisies wat nie
>> beurse kry nie. Ek neem aan hulle kry dit.
>
> Jy neem verkeerd aan - ek het op geen punt net gekla oor manlik of
> vroulike kandidate nie - toevallig was die twee beste AKADEMIESE
> presteerders manlik wat eintlik ongewoon is. Maar steeds bly die hoof
> kriteria - ras en word volgens die wetgewing 'n blanke vroulike
> kandidaat laer aangeslaan as 'n swart manlike kandidaat maar hoer as 'n
> blanke manlike kandidaat.
>
>> So al jou geklaery is eintlik oor die jong
>> wit oompies nie meer voorkeur kry nie.
>
> Die bostaande punt is nie relevant nie want dit berus op 'n foutiewe
> aanname.
>
>> Ek
>> het vir jou al vantevore verduidelik. Hier
>> in Kanada, waar Rhodes Scholars tot omtrent
>> twintig dertig jaar gelede uitsluitlik wit
>> oompies was, is hulle nou gewoonlik meisies,
>> gewoonlik uit 'n Oosterse agtergrond. Dis
>> maar soos die cookie crumble in die moderne
>> wêreld, nie net in SA nie. Daar is oral,
>> letterlik oral, regstellende aksie om die
>> kultuur, wat ou wit omies laat dink het hulle
>> is God se persent aan die heelal , af te
>> breek.
>
> 'Letterlik oral' is weereens 'n veralgemening - in die VSA - bv
> Kalifornie is hulle besig om die wetgewing wat regstellende aksie
> toelaat van die wetboeke te verwyder. Ook in Europa is die soort van
> regstellende aksie - nie wetlik afdwingbaar nie. En onthou tog die VSA,
> Kanada en SA is nie die wereld nie. En ek twyfel of lande soos China, en
> Indie (met hul biljoene asiatiese bewoners - waar diskriminasie nog
> hoogty vier) - die soort van wette op hulle boeke het. So 'oral,
> letterlik oral' - is 'n growwe veralgemening.
>
>>
>> Ou Tante Koba
> - sy roer haar koffie met haar groot toon om :)
>
>>
>> Gloudina
|
|
|
Re: Pompdronkie se gebrek aan beurskennis? [boodskap #55265 is 'n antwoord op boodskap #55255] |
Thu, 10 January 2002 06:29   |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> 'Letterlik oral' is weereens 'n veralgemening - in die VSA - bv
>> Kalifornie is hulle besig om die wetgewing wat regstellende aksie
>> toelaat van die wetboeke te verwyder. Ook in Europa is die soort van
>> regstellende aksie - nie wetlik afdwingbaar nie. En onthou tog die VSA,
>> Kanada en SA is nie die wereld nie.
>
> Wêreld, Lou, jy skraap darem nou die boom,
> nè? En jy gee in alle geval dan toe dat
> hierdie soort regstellende aksie nie 'n
> unieke verskynsel is wat net in SA deur 'n
> duiwelse rassistiese owerheid toegepas
> word nie, maar dat dit ook byvoorbeeld
> in die VSA voorkom ( waar die regstellende
> aksie plaasvind vir 'n groep wat alleen
> 12 % van die bevolking is. ) Nou sit en
> tjank jy oor daar regstellende aksie is
> vir 80 % van die bevolking, wat nie baie
> lank gelede nie aktief, deur die apartheis-
> regime, benadeel is. Sies vir jou.
Weereens snip jy selektief maar steeds - soos alle Amerikaners en
hulle meelopers - julle is nie die wereld nie. Bly om te sien jy
veralgemeen nie soos gewoonlik nie maar tog ignoreer jy soos altyd die
feite in my vorige pos - sies vir jou - gaan lees dit weer, stadig, en
dan antwoord jy weer!
Jammer as die redenasie te kompleks raak vir jou - ek hou aan vergeet
dat jy nie juis die skerpste potlood in die pakkie is nie.
|
|
|
Re: Simptome van swak redenasie [boodskap #55267 is 'n antwoord op boodskap #55256] |
Thu, 10 January 2002 06:48  |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Piet Pompdonkie wrote:
>
>>> Piet Pompdonkie wrote:
>>> Kyk Lou, om dieselfde nonsens meer aggressief te stel beïndruk
>>> niemand nie.
>
>> Flou:
>> Laastens kyk in jou verklarende woordeboek wat die term
>> aggresief beteken.
>
> PP
> Jy weet duidelik self nie, en jy weet seker ook nie hoe om dit na
> te slaan nie? (Dit help as jy dit reg spel, dan kry jy dit makliker)
> Ek sou dit ook nie juis 'n term noem nie, dis sommer net 'n woord.
Simptoom nommer twee dat jy die argument verloor - jy spell check die
ander ou se spelling. Volgende gaan jy my 'n Hitler of 'n Apartheidsvark
noem?
>
> En net vir die rekord, hier is dit, nes ek dit bedoel het:
> aggressief 1. Aanvallend. 2. Bakleierig, veglustig.
Gaan terug op die thread, lees jou poste en dan kyk jy op wie die term
van toepassing is. Lekker om dit uit te deel - moeilik om self te sluk
ne?
> NS: Lou is rêrig 'n lou en flou nick, hoor :-)
Ja swaer - s#4.
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:05 UTC 2025
|