Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi honey, I'm home!
Hi honey, I'm home! [boodskap #55067] |
Wed, 02 January 2002 07:07  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hoop almal het `n baie lekker kersfees gehad en dat `n jaar vol
voorspoed voorle.
ry hom bloots!
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
Re: Hi honey, I'm home! [boodskap #55174 is 'n antwoord op boodskap #55172] |
Mon, 07 January 2002 13:47   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Jan 2002 05:08:29 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
sent the following message to space station Earth:
hi tinky
> Hi skippie, hoe gaan dit nog daar in Elarduspark? Bly om te sien jy
> het nie gesink oor hierdie feestyd nie.
hel nee, as die tannies wat so vuur spoeg hier my nie kan sink nie wat
sal? onthou daai famous last words uit hoor my lied, this ship is
unsinkable. of was dit nou shrek? nee, nee ek het dit, dis uit daai
storie oor die boot, love boat ne?
>
> Mag jou nuwe jaar soos suiwer nuut wol wees.
>
joune ok. my nuwe jaars voornemes is om die ou wat te stadig voor my
ry te laat begaan, die ou agter my wat te vinnig op my gat ry te los
en vir die tannie wat met haar pretorium trust kaart voor my by die
till staan met `n brood te glimlag.
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
Re: Brood nodig? [boodskap #55195 is 'n antwoord op boodskap #55184] |
Tue, 08 January 2002 06:46  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Petrus Brooddonkie:
Hol daai brood uit, gooi jou 'perses' (meths) daardeur en eet die korsies
met daai pers smaak. Môreoggend sal jy nie weet dat jou kop seer is nie,
want jy's nog so onder die invloed van die "brood"!
Dus kan jy nie die ou blameer wat die "meths" maak nie, maar wel die ou wat
die brood gebak het, want as daar nie brood gebak was nie, sou jy jou mos
nie aan die "meths" staan en vergryp het nie.
Dus: Glimlag. Maar gebruik die "meths"-bottel om deur te glimlag vir daai
brood wat tog so 'n slegte "invloed kan hê...
Thys (wat nie daarvan inhet nie ) op die Bos!
> Maar hoe glimlag jy met 'n brood?
> Gebruik jy jou gesig ook, of net die brood?
>
> Piet Moerswilligedonkie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:50 UTC 2025
|