Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!!
Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!! [boodskap #551] Wo, 04 Junie 2003 20:27 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bblkch$ic4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klop, klop!!!
>

Haai Andries! Hoe gaan dit met die Linux?

Lorinda
Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!! [boodskap #554 is 'n antwoord op boodskap #551] Wo, 04 Junie 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Haai Andries! Hoe gaan dit met die Linux?
>
> Lorinda

Dit gaan goed met Linux. behalwe my modem en soundcard werk nie. Ek is nou
al so dik gesoek vir oplossings..maar ek sal nie opgee nie. Ek het die
regte. rpm package gekry by
http://www.mbsi.ca/cnxtlindrv/hsf/downloads-mdk-x86.html maar nou weet
ek nie verder nie.
Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!! [boodskap #560 is 'n antwoord op boodskap #554] Do, 05 Junie 2003 13:57 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:...
>> Haai Andries! Hoe gaan dit met die Linux?
>>
>> Lorinda
>
> Dit gaan goed met Linux. behalwe my modem en soundcard werk nie. Ek is nou
> al so dik gesoek vir oplossings..maar ek sal nie opgee nie. Ek het die
> regte. rpm package gekry by
> http://www.mbsi.ca/cnxtlindrv/hsf/downloads-mdk-x86.html maar nou weet
> ek nie verder nie.


Wat bedoel jy, jy weet nie verder nie?

Lorinda
Vorige onderwerp: Zuma Gaan Vertel
Volgende onderwerp: Jakarandalose Jakarandastad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:15:40 MGT 2024