Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » DS: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe
DS: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe [boodskap #5438] Do, 25 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 1:17
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe


On Wed, 24 Jan 96 14:55 SAT Dullaart, JF, Franz wrote:
> Onlangs is ons ingelig oor 'n "Afrikaanse Spinnerakbladsy"
>
> Kan dit 'n lomper? Hier was al 'n debat oor spinnerak as 'n
> vertaling vir "web" (o, Vader, 'n woord wat net so in Engels (gril
> gril) voorkom).
>
> Ek gaan dit nie uitdiep nie.
>
> Sug ...
>
> Joop
> _________________________________
> Franz Dullaart (021) 650 3053
> J...@ITS.UCT.AC.ZA
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/
> Trappe van vergelyking:
> min, minder, minister
> _________________________________
>

Joop ek persoonlik dink dit is 'n kreatiewe vertaling. Maar
omdat die lewe 'n leerproses is sal ek net graag by jou idees
wil kry oor 'n beter naam vir my bladsy en die WEB.


Groete


Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html

Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:26:40
DS: [AFRIKAANS:5760] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe [boodskap #5450 is 'n antwoord op boodskap #5438] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 22:54
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5760] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe

Help my as ek verkeerd is, maar 'n Nerlander het my vertel dat hulle
die snelwegwisselaars daar ook, as dit vertaal word, wurmpotte noem.
Dit is vir my 'n treffende beskrywing elke keer as ek so 'n wisselaar
gebruik.

Wat van die Afrikaanse wurmblad? En die Wurmpot vir die "web"?

Die bladsye is immers net so inmekaar gestrengel as 'n klomp wurms in
'n pot?

Nico


> Onlangs is ons ingelig oor 'n "Afrikaanse Spinnerakbladsy"
>
> Kan dit 'n lomper? Hier was al 'n debat oor spinnerak as 'n
> vertaling vir "web" (o, Vader, 'n woord wat net so in Engels (gril
> gril) voorkom).
>
> Ek gaan dit nie uitdiep nie.
>
> Sug ...
>
> Joop
> _________________________________
> Franz Dullaart (021) 650 3053
> J...@ITS.UCT.AC.ZA
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/
> Trappe van vergelyking:
> min, minder, minister
> _________________________________
>
>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
DS: [AFRIKAANS:5773] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe [boodskap #5456 is 'n antwoord op boodskap #5438] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Mej Elmi van der Dussen (Inligt) GW17-16 x3[SMTP:V...@libarts.up.ac.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 10:50
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5773] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe

Goeie more

Ek voel ook dat WEB 'n aanvaarde Afrikaanse woord is, wat ons nie
onnodig lank moet maak nie. Dit is net die uitspraak wat verskil
tussen Engels en Afrikaans. Ons sal onsself net moet dophou dat ons
wel die Afrikaanse uitspraak gebruik.

WWW is dan wereldwye web. Ek sien in Die Burger dat 'n "WWW site" 'n
WWW-ligging is. Ek weet net nie of hulle kuberruimte vir
"cyberspace" so lekker is nie. Ek het egter ook nie 'n alternatief
nie, so alle dank aan diegene wat wel die inisiatief neem.

Groetnis
Elmi van der Dussen

>
> Die Afrikaanse woord WEB is tog 'n paslike woord die Engelse "web".
> Waarom dit dan verander? Spinnerakweb vind ek grillerig.
>
> Marlise
>
>
>
>>
>> Joop ek persoonlik dink dit is 'n kreatiewe vertaling. Maar
>> omdat die lewe 'n leerproses is sal ek net graag by jou idees
>> wil kry oor 'n beter naam vir my bladsy en die WEB.
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>> Gert van Eeden
>> ________________________________
>>
>
>
>
>
>
------------------------------------------------------------ -
Department Inligtingkunde/ Department of Information Science
Universiteit van Pretoria
Suid-Afrika/ South Africa

E-pos: vddu...@libarts.up.ac.za
Tel: +27 (0)12 420 3669
Faks: +27 (0)12 342 2012
DS: [AFRIKAANS:5766] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe [boodskap #5463 is 'n antwoord op boodskap #5438] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: m...@maties.sun.ac.za[SMTP...@maties.sun.ac.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 9:51
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5766] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe


Die Afrikaanse woord WEB is tog 'n paslike woord die Engelse "web".
Waarom dit dan verander? Spinnerakweb vind ek grillerig.

arlise



>
> Joop ek persoonlik dink dit is 'n kreatiewe vertaling. Maar
> omdat die lewe 'n leerproses is sal ek net graag by jou idees
> wil kry oor 'n beter naam vir my bladsy en die WEB.
>
>
> Groete
>
>
> Gert van Eeden
> ________________________________
>
DS: [AFRIKAANS:5805] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe -Reply [boodskap #5505 is 'n antwoord op boodskap #5438] So, 28 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: GM Reynhardt[SMTP:R...@alpha.unisa.ac.za]
Verzonden: zaterdag 27 januari 1996 2:03
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5805] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe -Reply

Watse gewroegery is dit nou oor web? Web is 'n goeie ou Afrikaanse
woord en kan sonder omhaal gebruik word.

Nuwe HAT:

Web: 1 (nie alg) weefsel 2 spinnerak: die spinnekop vang insekte in sy
web. Ook fig: 'n Web van intrige weef. 'n Jongman in jou web vang (ja
vrou, dit staan daar swart op wit). Die oneerlike prokureur is in sy eie
web van wandade gevang. 3 Swemvlies van 'n waterdier.

Tjoeks
Vorige onderwerp: Eitemal ???
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5709] SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:01:24 MGT 2024