| Nigerië. [boodskap #54923] |
Ma., 24 Desember 2001 08:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die President van Nigerië is glo vanoggend vermoor.
Mens wonder hoekom nou?
Jammer die Profeet Joshua van Lagos kon dit nie sien of keer nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nigerië. [boodskap #54928 is 'n antwoord op boodskap #54927] |
Ma., 24 Desember 2001 08:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus - ek het seker skeef gehoor.
So waar is die justice nou?
Annette
.
TJ skryf in boodskap news:3c26e362$0$226@hades.is.co.za...
> "NIGERIAN JUSTICE MINISTER SHOT DEAD" volgens SAPA en nie die president.
>
> TJ
>
|
|
|
|