Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderverkragting - Apartheid se skuld.
Re: Mistletoe [boodskap #54902 is 'n antwoord op boodskap #54899] |
Sun, 23 December 2001 15:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> Balder was nie net 'n held nie. Hy was 'n god!
>
> Odin wist dat zijn zoon Balder gedood zou worden en dat zijn dood zou leiden
> tot Ragnarok. Odin verbood daarom alles wat groeide en leefde in de aarde om
> Balder te schaden. Hij vergat daarbij de mistletoe, die zijn wortels niet in
> de aarde heeft. Balder werd doodgeschoten door zijn blinde broer, die
> misleid was door Loki. Hoe het verhaal afliep weet ik niet meer.
Dankie vir die inligting. "Ragnarok" is die naam
vir die toekomstige val van die gode, nè? Soos in
Gotterdämmerung? Ek wonder of Wotan en Odin dieselfde
storie is. Maar ek dink nie mens kry Balder se naam
in die Nibelungen-siklus nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54910 is 'n antwoord op boodskap #54885] |
Mon, 24 December 2001 04:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette. Ek het geen vrese mbt moffieskap nie. Om die waarheid te sê ek
verdra hulle ook aangesien dit die kompetisie verminder ...
Hoe voel jy oor die vroulike homos? Verdra jy hulle so graag soos ek moffies
moet aanvaar? Ek vra maar net ?
My oorspronklike rede is - ek verdra hulle totdat dit met my en ander
normale ouens se regte indruis. Soos wanneer die agtermekaarkêrels ook
kinders wil anneem - ek wonder altyd hoekom? Jy wil broodbak sonder om aan
deeg te raak? Help my ...
Waarom reageer sekere mense so hewiglik wanneer standpunt mbt 'n baie
relevante aangeleentheid ingeneem word. Onmiddelik word daar beweer dat
jyself dan skuins is. Dieselfde ou klompie wat hulself as demokratiese en
liberaal verlig beskou.
Dis ook dieselfde klomp wat pro-aborsie, antie-doodstraf, antie-oorlog,
pro-homos is - maar wanneer jy met hulle verskil wil hulle jou kategoriseer.
'n Maklike manier om 'n argument te verloor.Wat is die verskil tussen die
klomp en die regsgesindes?
"Annette" skryf in boodskap news:a03v73$ijo17$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas - dis nie 'n kwessie van gatkruip nie - ons dames se gat is in elk
> geval die verkeerde gat:)))
> Nee, dit is bloot 'n kwessie van aanvaarding. Aanvaar dat sulke persone ook
> bestaan en 'n bestaansreg het.
> Jy kan mos jou vriendekring kies.
> Ek verstaan ook hoekom sekere mans so heftig te velde trek - pure
> bangeit;))))
> Ek moet diegene egter gerusstel - 'n gay man sal nie sommer maklik 'n
> straight man probeer betrek nie;)))
> Soort soek soort.
> So, Jonas, wat sê jy - is Irvan van LoerBoet faam gay of nie?
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Jonas wrote in message
> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies ontferm?
>> "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie
>> ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
> dogtertjies
>> aan te trek en te verpiep nie.
>> Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip. My
>> ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
> bestaan
>> voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
na
> 2
>> kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
> hulself
>> vind?
>> Hoe's daai vir 'n bekvol ...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en nie
>>> aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker smaak
>> nie -
>>> beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
>>> "Arthur Hagen" wrote in message
>>> news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> "Jonas" schreef...
>>>> > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind gelukkig
> is
>>> nie.
>>>> > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem nie,
> en
>>> word
>>>> > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
>> interessant
>>>> vind
>>>> > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
>> konstitusionele
>>>> hof
>>>> > betwis...
>>>>
>>>> Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
>>>>
>>>> Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
>> kinders
>>>> van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
>>>> groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
>>>> abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>>>>
>>>> Groete,
>>>> Arthur
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54914 is 'n antwoord op boodskap #54910] |
Mon, 24 December 2001 06:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Jonas, dat jy nou so laat in die jaar in hierdie vredege tydjie met my
wil skoorsoek:)))
> Annette. Ek het geen vrese mbt moffieskap nie. Om die waarheid te sê ek
> verdra hulle ook aangesien dit die kompetisie verminder ...
> Hoe voel jy oor die vroulike homos? Verdra jy hulle so graag soos ek moffies
> moet aanvaar? Ek vra maar net ?
Ek aanvaar hulle as mense - net dit. Verdra is nie eers 'n kwessie nie - dit
is vansselfsprekend - ek is 'n baie verdraagsame mens.
Nee, ek het tot nou toe nog geen lesbiese/gay vriende nie, bloot omdat ek my
vriende kies wat my belangstellings en my soort humor deel.
Ek het op die oomblik ook geen blinde, dowe, spastiese, of enige ander
"abnormaliteit" wat jy aan kan dink as vriende nie - maar dit beteken nie
dat ek hulle hul reg as mens ontsê of verdoem nie.
> My oorspronklike rede is - ek verdra hulle totdat dit met my en ander
> normale ouens se regte indruis. Soos wanneer die agtermekaarkêrels ook
> kinders wil anneem - ek wonder altyd hoekom? Jy wil broodbak sonder om aan
> deeg te raak? Help my ...
Is daar een "normale" aanneemouerpaar wat jy van weet wat nie 'n kindjie kon
aanneem omdat die laaste beskikbare aanneemkind deur 'n gay paar aangeneem
is?
Ek glo nie.
Ek sien niks daarmee verkeerd as sulke mense kinders wil aanneem nie.
Daardie kinders word gewoonlik baie beter versorg as baie ander kinders.
Ek verstaan nie eintlik jou argument nie Jonas?
> Waarom reageer sekere mense so hewiglik wanneer standpunt mbt 'n baie
> relevante aangeleentheid ingeneem word. Onmiddelik word daar beweer dat
> jyself dan skuins is. Dieselfde ou klompie wat hulself as demokratiese en
> liberaal verlig beskou.
Seker maar 'n algemene menslike ou swakheidjie, daar is self hier op hierdie
ng gesuggereer dat ek lesbies is - so moenie alleen voel nie;)))
> Dis ook dieselfde klomp wat pro-aborsie,
Wat is daarmee verkeerd Jonas? - ons kan 'n heeltemal aparte gesprek hieroor
hê.
Sommer ook oor aanneming.
antie-doodstraf
Wat is daarmee verkeerd?
, antie-oorlog,
Wat is daarmee verkeerd?
> pro-homos is
A!! uiteindelik by ons punt - jy wil 'n klomp uiteenlopende sienings sommer
onder dieselfde kam skeer.
Ek is pro- alles - want ek is niemand se anti nie;))))
Dus - Pro-mense ( maak nie saak wat/wie nie)
Pro - vrede
Pro-lewe
Pro- die reg om te kies wat jy met jou lewe wil doen - en nie voorgesê word
deur manlike politici en predikante nie.
Pro - die reg om jou standpunt te stel en dit met humor te kan verdedig.
- maar wanneer jy met hulle verskil wil hulle jou kategoriseer.
> 'n Maklike manier om 'n argument te verloor.Wat is die verskil tussen die
> klomp en die regsgesindes?
Skuus Jonas - het bietjie jou draad verloor - wat is die verskil tussen die
regsgesindes en wie? En wil jy nou praat hoe daar deur verskillende groepe
geargumanteer word?:)))
Jy wil nou sommer vir Gloudina en vir Frikkie in dieselfde blikkie druk:))
Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a03v73$ijo17$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - dis nie 'n kwessie van gatkruip nie - ons dames se gat is in elk
>> geval die verkeerde gat:)))
>> Nee, dit is bloot 'n kwessie van aanvaarding. Aanvaar dat sulke persone
> ook
>> bestaan en 'n bestaansreg het.
>> Jy kan mos jou vriendekring kies.
>> Ek verstaan ook hoekom sekere mans so heftig te velde trek - pure
>> bangeit;))))
>> Ek moet diegene egter gerusstel - 'n gay man sal nie sommer maklik 'n
>> straight man probeer betrek nie;)))
>> Soort soek soort.
>> So, Jonas, wat sê jy - is Irvan van LoerBoet faam gay of nie?
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Jonas wrote in message
>> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies
> ontferm?
>>> "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit
> nie
>>> ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
>> dogtertjies
>>> aan te trek en te verpiep nie.
>>> Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip.
> My
>>> ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
>> bestaan
>>> voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
> na
>> 2
>>> kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
>> hulself
>>> vind?
>>> Hoe's daai vir 'n bekvol ...
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en
> nie
>>>> aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker
smaak
>>> nie -
>>>> beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
>>>> "Arthur Hagen" wrote in message
>>>> news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> > "Jonas" schreef...
>>>> > > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind
gelukkig
>> is
>>>> nie.
>>>> > > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem
nie,
>> en
>>>> word
>>>> > > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
>>> interessant
>>>> > vind
>>>> > > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
>>> konstitusionele
>>>> > hof
>>>> > > betwis...
>>>> >
>>>> > Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
>>>> >
>>>> > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
>>> kinders
>>>> > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel
> christelike
>>>> > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is
> die
>>>> > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>>>> >
>>>> > Groete,
>>>> > Arthur
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54931 is 'n antwoord op boodskap #54914] |
Mon, 24 December 2001 13:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Skuus Jonas - het bietjie jou draad verloor - wat is die verskil tussen die
> regsgesindes en wie? En wil jy nou praat hoe daar deur verskillende groepe
> geargumanteer word?:)))
> Jy wil nou sommer vir Gloudina en vir Frikkie in dieselfde blikkie druk:))
Ja, as hulle desperaat word, is dit hulle
laaste verdediging: dat liberaal-denkende
mense en uiters reaksionêr-denkende mense
dieselfde is. Leendert van Oostrum was die
meester van hierdie argument. Dis 'n manier
waarop reaksioner-denkende mense probeer om
liberaal voor te kom. Maar hulle draai net die
rad/rat voor hulle eie oë. Hulle fool niemand
nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Rugbesering [boodskap #54940 is 'n antwoord op boodskap #54905] |
Mon, 24 December 2001 20:35 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" schreef...
> "Arthur Hagen"
> Dit was baie nat en baie glad die afgelope week. Dinsdag is ek met my
> fiets uitgegly en het my rug beseer, wat my humeur ook nie verbeter het nie
> ~~~~
> Jammer om van jou val met die fiets te hoor Arthur. 'n Rug is nie iets om
> mee te speel nie. Het jy x-strale laat neem?
Welnee, ek het net twee dae 'n bietjie skeef geloop. Ek dink 'n spiertjie in
my nek 'n bietje opgerek tydens die val, maar dit was na twee dae heeltemal
oor. En, soos ek eerder al geskryf het, die stootkussings onner aan my rug
het die ergste skok opgevang. Geen strukturele skade dus nie, net 'n pynlik
groot blou plek op 'n lokasie waar niemand dit kan sien nie :-)
> Meskien moet jy kettings om jou fiets wiele sit ... hmm?
Hmm, dis 10 km van huis na my werk en ek vrees dit fiets nogal moeilik :-(
Bowendien is dit nou donker as ek na my werk fiets en ook as ek trug na huis
fiets, dus moet ek my lig aansteek .... ek dink nie my dynamo werk goed met
kettings om my voorwiel nie....
Groete,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugbesering [boodskap #55005 is 'n antwoord op boodskap #55004] |
Fri, 28 December 2001 20:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" schreef...
> aahhh ... ok, so jy het ook dan rugby gespeel en was in die voorry waar daar
> baie druk uit geoefen word op rugkussings ;-)
Nee, ek speel geen rakbie nie, ek is helaas nie rerig 'n 'team player' nie.
Ek beoefen net solosporte; fietsry, skaats, ski en roei. Met die eerste en
die laatste oefen ek ook my rugkussings. Met die middelste twee net
insidenteel ....
Ek is oorigens nie 'n baie aktiewe sporter nie. Ek fiets net ieder dag na my
werk (nie vinnig nie) en in my lunchpause roei ek (3x per week). Ek skaats
net wanneer daar ys lig op die gragt naast my huis en ek ski net 1 week per
jaar in die Alpe. Hoewel, in januari gaan ek by uitsondering 2 weke ski; 1
week in Frankryk en 1 week in Tsjeggie (tjemig, hoe spel julle dit?? Dis die
land tussen Duitsland, Pole, Oostenryk en Slowakye).
> yep, karbietlampe. dit was voor my tyd gewees en ek is bly jy sê jou oupa
> het dit gebruik, mense op die groep kan dalk dink ek is oor die 80 jaar
oud
My oupa is 85, die verhaal moet ongeveer in 1935 gespeel het ....
Dis baie moeilik om die leeftyd van deelnemers te skat op die nuusgroep.
Mense op hierdie nuusgroep het my ook al 'taamlik bejaard' genoem. Ek reken
maar dis 'n kompliment vir my wysheid :-)
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Moffies en Lesbene [boodskap #58056 is 'n antwoord op boodskap #54737] |
Sat, 02 March 2002 11:39 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Cornelis
Boodskappe: 4 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
The Lord did create humans, but give them to much brains.
Why do people alway hide behind their, in this case, more than 2000 year old
religion?
To justify their behaviour? I agree, I don't like the sight of 2 gay's
kissing each other. It's a feeling, just the same as one white man walks in
Soweto... but is it wrong therefore?
First it were the black people (slavery, apartheid, Klu Klux Clan, etc.
etc.). The jews (WW II), the Muslims...
the white farmers (Zimbabwe), who is next?
The Lord created good an bad, black and white, and everything between.
Live long and prosper.
C.
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c2039eb$0$236@hades.is.co.za...
> Hier moet ek met Frikkie saamstem. Dit is nou die homo-seksuele gedeelte.
> 'n Dominee het dit die anderdag baie mooi gestel tydens 'n huwelikspreek.
> "The Lord did not create Adam and Steve"
>
> Annette is reg omtrent die alkoholisme. Dit is 'n sielssiekte en is ook
> geneties oordraagbaar.
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1f4137$0$234@hades.is.co.za...
>> Nee wat julle.
>> Sien dit net soos wat julle wil, solank julle net nie die "waarheid"
>> raaksien nie ne...
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vn360$gef8r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Emmy, Frikkie bedoel seker rokkies met valletjies:)))
>>> Annette
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Jonas [boodskap #87388 is 'n antwoord op boodskap #87386] |
Sun, 23 November 2003 14:12 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 23 Nov 2003 13:19:20 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Jonas wrote
> Wel, Jonas, waaroor wil jy redeneer? Wat is jou opinie
> van Mo en Mac se optrede? Ek het 'n familielid wat onder
> Ncguka ( spelling) in die dae net na apartheid gewerk het
> met die herstruktuering van die justisie-sisteem, en hy was
> vol bewondering vir sy harde werk. Ek dink nie dat hierdie
> soort beskuldigings te ernstig opgeneem moet word nie.
> Hierdie soort geveggies in die ANC word geheel en al
> oorskadu deur die gevegte tussen die wit geledere net voor
> en net na apartheid. So moet nie weer die geskiedenis
> probeer herskryf nie.
>
> Tant Hessie van Adams Mission
>
Vanmôre se bespreking oor die gebeure sovêr
het drie interessante stellings opgelewer.
1. Het Shaik gesê dat Ncguka in 1988 al
ondersoek was vir spioenasie.
2. Het die omroeper, 'n jong Indiër meisie,
gesê dat, as Ncguka onskuldig bevind word,
en Maharaj sy status behou, en daar niks van
kom nie, laat dit 'n vraag of Ncguka onskuldig is.
3. Iemand werksaam by die argiewe het gesê dat
daar geen kans is dat die kommissie die waarheid
sal opdiep nie.
DD
|
|
|
|
|
|
|
Re: Jonas [boodskap #87410 is 'n antwoord op boodskap #87408] |
Mon, 24 November 2003 04:04 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Nov 2003 05:53:48 +0200, "Jonas" wrote:
> DD - mbt Frikkie. Ek en jy kan nie verantwoordelikhede aanvaar vir Frikkie
> se onvolwasse uitbarstings nie. Hy verteenwoordig ook nie Afrikaners nie.
> Dis soos swak gedrag by sekere rugbywedstryde - ek is skaam daaroor, want
> dis my mense. Maar ek kan slegs verantwoordelikheid aanvaar vir my eie
> gedrag.
>
Weet, o ja ek weet, Jonas:-) Dit was in 'n grap gesê:-)
'n Grap met heelwat erns by:-(
DD
|
|
|
Bladsye (4): [ 4] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 03:05:41 UTC 2025
|