Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Doemanie" deur ADAM SMALL
" Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #54874] |
Sa., 22 Desember 2001 20:49  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DOEMANIE
Adam Small
'n Proefiet van Jesus djy?
'n proefiet?
djy moet djou palys-hys
djy moet djou aeroplane-motorkar
djy moet daai kamma sêd smile van djou
en djou tears
en djou woerawarra op die pulpit
moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?
djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
en hoe lyk dit moet djou kale pote vi' daai streamline ding
hoe lyk dit moet djou toega vi' die vel van 'n kameel
hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille
hiening?
|
|
|
|
|
Re: " Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #55893 is 'n antwoord op boodskap #55871] |
Di., 22 Januarie 2002 00:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Stephanus J Serfontein wrote:
> Waar kan 'n mens meer van Adam Small se gedigte lees?
Ek neem aan daar moet van Small se gedigte
in die Nuwe Groot Verseboek wees. Ek het
alleen toegang tot die ou een. Is Adam
Small se gedigte nuut vir jou, en wil jy
nog 'n paar lees? In dié geval kan ek die
paar wat ek het op die nuusgroep plaas.
Sê net. Sal in alle geval nou nog een
plaas.
Gloudina
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 20:19:17 UTC 2025
|