Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OT -- Open Directory se Afrikaans/Nuus
OT -- Open Directory se Afrikaans/Nuus [boodskap #54833] Vr, 21 Desember 2001 11:12
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Ek is die nuwe redigeerder by die Open Directory vir die kategorie
"Afrikaans/Nuus". Ek nooi dus enige iemand uit om hul werwe of werwe
waarmee hulle geaffilieer is, daar aan te meld by
http://dmoz.org/World/Afrikaans/Nuus/. Die Nuus-kategorie bevat werwe
wat gaan oor nuus, media, radio, tydskrifte, koerante, e-tydskrifte,
aanlyn-nuus, daaglikse nuus, skoolkoerante, ens.

Die Open Directory se data word in verskeie soekstasies gebruik, onder
andere Google. Lysing in die ODP is dus nie te versmaai nie, IMHO.

--
.
Vorige onderwerp: Kaapstad - ons is besig:)))
Volgende onderwerp: Die Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 17:31:01 MGT 2024