Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waar was jy Kinky?
waar was jy Kinky? [boodskap #54698] Di, 18 Desember 2001 05:47 na volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
Kinky,ek het verlede Vrydag tot amper middernag by Mugg en Bean gesit
en wag vir jou.
Waar was jy?
Re: waar was jy Kinky? [boodskap #54802 is 'n antwoord op boodskap #54698] Do, 20 Desember 2001 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) skryf in boodskap news:...
> Kinky,ek het verlede Vrydag tot amper middernag by Mugg en Bean gesit
> en wag vir jou.
> Waar was jy?

Kinky: Ek wag nog daar op jou . . .

;-))

Sal ons dit maar n volgende keer maak liewe Tinkie?
Re: waar was jy Kinky? [boodskap #54815 is 'n antwoord op boodskap #54802] Vr, 21 Desember 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lesse wat om te doen as jy iemand van Internet vir die eerste maal ontmoet.
1) Maak doodseker dat julle albei presies weet by watter plek julle gaan
ontmoet.
2) Probeer vir die ander een te beskryf wat jy sal dra, of wat jy by jou op
die tafel sal hê.
3) Probeer jouself naastenby te beskryf.
4) Probeer om 'n tafel so na as moontlik aan die ingang te kry.
5) Probeer om nugter te bly tot die ontmoeting:))

Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0112200713.3de3a333@posting.google.com...
> tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) wrote in message
news:...
>> Kinky,ek het verlede Vrydag tot amper middernag by Mugg en Bean gesit
>> en wag vir jou.
>> Waar was jy?
>
>
> Kinky: Ek wag nog daar op jou . . .
>
> ;-))
>
> Sal ons dit maar n volgende keer maak liewe Tinkie?
Re: waar was jy Kinky? [boodskap #54819 is 'n antwoord op boodskap #54802] Vr, 21 Desember 2001 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) skryf in boodskap news:...
> tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) skryf in boodskap news:...
>> Kinky,ek het verlede Vrydag tot amper middernag by Mugg en Bean gesit
>> en wag vir jou.
>> Waar was jy?
>
>
> Kinky: Ek wag nog daar op jou . . .
>
> ;-))
>
> Sal ons dit maar n volgende keer maak liewe Tinkie?

Sal eers volgende jaar moes wees,hierdie feetjie gaan nou eers so bietjie rus.
Maak jou reg vir 'n grooooooot pot koffie!
TA-RA
Tink!*
Op volgende jaar se ontmoeting [boodskap #54834 is 'n antwoord op boodskap #54819] Vr, 21 Desember 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Sal eers volgende jaar moes wees,hierdie feetjie gaan nou eers so bietjie rus.
> Maak jou reg vir 'n grooooooot pot koffie!
> TA-RA
> Tink!*

Kinky: REg met my! Ek gaan ook nou bietjie rus. Aan almal hier, n
Geseënde Feestyd. Geniet wat julle doen en hou matigheid voor oë!

;-)
Re: waar was jy Kinky? [boodskap #54969 is 'n antwoord op boodskap #54815] Do, 27 Desember 2001 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja dit help ook nie eintlik as jy jouself as 'n twee meter reus met
spiere en blonde hare beskryf het en in werklikheid is jy 'n nerd van
vyf voet met 'n bles en 'n boep nie :) Dit kan die herkennings proses
nogal opbogger.

Annette wrote:
>
> Lesse wat om te doen as jy iemand van Internet vir die eerste maal ontmoet.
> 1) Maak doodseker dat julle albei presies weet by watter plek julle gaan
> ontmoet.
> 2) Probeer vir die ander een te beskryf wat jy sal dra, of wat jy by jou op
> die tafel sal hê.
> 3) Probeer jouself naastenby te beskryf.
> 4) Probeer om 'n tafel so na as moontlik aan die ingang te kry.
> 5) Probeer om nugter te bly tot die ontmoeting:))
>
> Annette
>
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0112200713.3de3a333@posting.google.com...
>> tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) wrote in message
> news:...
>>> Kinky,ek het verlede Vrydag tot amper middernag by Mugg en Bean gesit
>>> en wag vir jou.
>>> Waar was jy?
>>
>>
>> Kinky: Ek wag nog daar op jou . . .
>>
>> ;-))
>>
>> Sal ons dit maar n volgende keer maak liewe Tinkie?
Re: waar was jy Kinky? [boodskap #54976 is 'n antwoord op boodskap #54969] Do, 27 Desember 2001 09:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of ter stawing van jou beskrywing 'n foto van iemand anders stuur nie;))))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C2ACBB8.FBF22EA8@lous.zzn.com...
> Ja dit help ook nie eintlik as jy jouself as 'n twee meter reus met
> spiere en blonde hare beskryf het en in werklikheid is jy 'n nerd van
> vyf voet met 'n bles en 'n boep nie :) Dit kan die herkennings proses
> nogal opbogger.
>
> Annette wrote:
>>
>> Lesse wat om te doen as jy iemand van Internet vir die eerste maal ontmoet.
>> 1) Maak doodseker dat julle albei presies weet by watter plek julle gaan
>> ontmoet.
>> 2) Probeer vir die ander een te beskryf wat jy sal dra, of wat jy by jou op
>> die tafel sal hê.
>> 3) Probeer jouself naastenby te beskryf.
>> 4) Probeer om 'n tafel so na as moontlik aan die ingang te kry.
>> 5) Probeer om nugter te bly tot die ontmoeting:))
>>
>> Annette
>>
>> Kinky wrote in message
>> news:4bb80b32.0112200713.3de3a333@posting.google.com...
>>> tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) wrote in message
>> news:...
>>>> Kinky,ek het verlede Vrydag tot amper middernag by Mugg en Bean gesit
>>>> en wag vir jou.
>>>> Waar was jy?
>>>
>>>
>>> Kinky: Ek wag nog daar op jou . . .
>>>
>>> ;-))
>>>
>>> Sal ons dit maar n volgende keer maak liewe Tinkie?
Vorige onderwerp: Veilige Kerstdagen
Volgende onderwerp: Zimbabwe: Suid-Afrika se regering steun Mugabe se vernietigende beleidsrigtings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 07:23:36 MGT 2024