Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderverkragting - Apartheid se skuld.
| Re: Kinderverkragting [boodskap #54772 is 'n antwoord op boodskap #54756] |
Wo., 19 Desember 2001 20:41   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
scorse wrote:
Ek wil nie bloot verdra word nie. Ek wil ten
> volle aanvaar word vir wie en wat ek is, net soos wat jy aanvaar word. Ons
> is nie deel van die groep nie, omdat die groep ons uitsluit. Wanneer ons in
> die heteroseksuele wêreld is, word dit van ons verwag om aseksueel te wees.
Wel, jy sien, jy begin duidelik dinge "eis."
En jy maak aannames van die nie-homoseksuele
wereld wat nie altyd reg is nie. Ek as getroude
vrou kan nie sommer invaar in 'n groep vroue
se geselskap in en begin praat van my huwelik
en van my man en my kinders nie. Want baie van
hierdie vroue is nie getroud nie, baie van hulle
is getroud en geskei, baie van hulle is biseksueel
en baie van hulle is lesbiane. Dus is ek, wat my
situasie betref, ook in die minderheid. En moet ek
die situasie respekteer.
Jy hoef egter nie vir my te verduidelik wat die
probleem is nie. Ek het genoeg mansvriende gehad wat
in die proses van ons vriendskap moes uitvind dat hulle
gay was. Ek het, toe my kinders jonger was, aan tafel
gewaarsku dat ek nie grappe oor "gays" sal duld nie,
uit respek vir die dag as een van hulle vir ons kom sê
dat hy gay is.
Ek het besware oor die dinge wat ek vandag om my
sien. Ek dink gays doen skade wanneer hulle te openlik en
te flagrant wil gay wees. Ek hou nie daarvan as ek 'n gay
na my sien loer om te sien of ek opmerk dat hy gay is nie.
Ek wil vir hom vra, wat is die big deal?
Tant Mina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kinderverkragting [boodskap #54775 is 'n antwoord op boodskap #54750] |
Wo., 19 Desember 2001 21:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sakkie skryf:
Daar is wel genetiese invloed, maar dit is min. Die sosiale
> omstandigehede waaronder 'n kind grootword het 'n baie groter effek as
> genetika.
In die geval van tweelinge is daar ook 'n
ander "wetenskaplike verklaring" wat baie
krediet gegee word. As daar 'n vroulike
en manlike fetus in dieselfde baarmoeder is,
is die manlike fetus blootgestel aan die
vroulike hormone wat dominant is, en hierdie
manlike lid van die tweeling is dan somtyds
gay. Hier het ons nie met genetika te doen
nie, en ons het ook nie met sosiale omstandighede
na geboorte te doen nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Homoseksualiteit [boodskap #54787 is 'n antwoord op boodskap #54752] |
Do., 20 Desember 2001 06:20   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:VN_T7.93$0P2.118@afrodite.telenet-ops.be...
>
>> Ek wens iemand wil 'n
>> ordentlike studie maak daarvan en 'n genesing vind daarvoor. Ek sê 'n
>> genesing want ek glo dit is 'n afwyking, en meeste afwykings kan herstel
>> word met die regte behandeling.
> Daar is al baie studies oor gemaak, dis nie 'n siekte nie, dus kan daar g'n
> behandeling vir gegee word nie.
Deur wie? 'n Laaste jaar student met bietjie boek kennis en geen
ondervinding wat 'n punt probeer bewys.
>> Ek is opreg jammer vir Gerhard en mense soos hy. Ek weet die reaksie
> daarop
>> is: "Jy hoef nie vir ons jammer te wees nie, ons aanvaar onsself soos ons
>> is, hoekom doen jy dit nie ook nie!" Hulle besef nie wat hulle ontneem is
>> nie. Die oorweldigende geluk van 'n goeie huweliksmaat,
>
> Wil jy beweer dat al die heterorelasies so wonderlik is ? Ek glo nie so nie.
>
Dit het elke keer 'n beter kans op sukses as andersinds. Huweliksgeluk hang
grotendeels af van die wil wat albei die persone het om so 'n huwelik te
laat werk.
>> die onbeskryfbare
>> oomblik wanneer jou kind gebore word en ek kan net dink hoe moet 'n oupa
>> voel wanneer sy eerste kleinseun gebore word wat sy naam gaan verder
dra.
>
> En as dit 'n meisie is :-) ???
>
Ek is nie 'n oupa met 'n kleindogter nie :-)))))
My pa was, en my skoonpa is nou nog gek oor my dogter. Al is sy 'n baie
moeilike tiener wat nie die jongetjies kan uitlos nie. :-/
>> Ek het nie eers geraak aan sosiale aanvaarding nie. Ek kan net dink hoe
> 'n
>> arme kind op skool gaan sukkel om maats te maak. Maatjies wat nie kan kom
>> kuier of oorslaap nie, want die kind is te skaam vir sy/haar twee pa's of
>> twee ma's.
>
> Dit is nie meer so nie. Hier word homoseksuele aanvaar en niemand sal nog
> iets teen hul kinders sê nie.
> En die maatjies kan kom oorslaap soos in enige ander gesin.
>
>> Dis maar net my opinie, en daarmee sal ek eendag my kop neerlê. Ek sal
>> altyd homo-seksualiteit verwerp uit my sosiale omgang en niks sal my
> daarvan
>> laat afwyk nie. Genadiglik is altwee my kinders so normaal as kan kom.
>
> Dit is jou reg, natuurlik. Ek begryp dit volledig - jy het ook met die idee
> grootgeword dat homoseksualiteit 'n siekte is. Min mense kan hul opinie
> verander as iets verskil van wat hulle altyd gehoor of geleer het as kind.
> Jy benodig 'n oop en soepel gees om dit te doen. Die meeste mense voel
> onveilig as hulle hul mening oor iets ernstigs moet verander, hulle verkies
> dus vir die veilige, vertroude kant. Dit is heeltemal normaal, was maar
> altyd so. Gelukkig is daar nog ander mense wat wel verandering voorstaan en
> wat help om die wêreld te laat evolueer. :-).
> Groete,
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54837 is 'n antwoord op boodskap #54835] |
Vr., 21 Desember 2001 17:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Ek het vrede met homos - totdat hulle ander met hulle gebreke wil belas.
> Ook, wanneer hulle aanspraak maak op die regte van die van wie hulle
> verskil - soos die aanneem van kinders. Wat word van die regte van so 'n
> kind of kinders ?
Hier in Kanada word hierdie aanspraak vir die
reg om kinders aan te neem hoofsaaklik gedryf
deur vroue. In baie gevalle is die kinders die
natuurlike kinders van een vrou, en wil die
ander vrou ook die kinders wettig aanneem,
sodat as die kinders se regte ma miskien
doodgaan, hulle nog 'n wettige ouer het. Wat
se soort beswaar kan jy hierteen hê?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54853 is 'n antwoord op boodskap #54849] |
Sa., 22 Desember 2001 12:36   |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
> "Arthur Hagen" schreef in bericht news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
> Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie kinders
> van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
> groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
> abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>
> Groete,
> Arthur
Ek sien dit ook so, Arthur. Die slegste opvoeding wat 'n ouer vir sy kind
kan gee is om van hom/haar 'n onverdraagsame, superieur-voelende mens te
maak. Fundamentaliste, of hulle Islamities, Christen, Joods of kommuniste
is, twyfel nooit - hulle kan nie verander nie, want hulle is so
'gebrainwash' dat hulle nie oopstaan vir verbetering/verandering nie. As ek
nie teen die doodstraf was nie, sou ek sê hierdie soort mense is die enige
wat dit verdien :-))).
> Jonas :Ook - 'n argument kan nie gevoer word deur te aanvaar dat alle kinders by
> homos gelukkig is en dit dan te vergelyk met minderheidsgevalle van
> verwaarlosing of uitbuiting nie. Indien daardie argumentasie geld sal ek enige
> moord of wandaad kan regverdig deur na 'n ander "erger" voorbeeld te
verwys.
Niemand beweer dat alle kinders by homos gelukkig is nie - nes alle kinders
by heteros nie gelukkig is nie. Ek ken persoonlik twee kinders ('n seun en
'n meisie) wat verkies om by hul pa en sy vriend te bly en nie by hul ma
nie. Hulle is albei adolessente en het self daarvoor gekies. 'n Mens kan net
daaruit aflei dat hulle gelukkiger is by hul pa en sy vriend as by hul ma.
Hoekom gun jy mense wat niemand skade berokken, wat g'n gevaar vir andere is
nie, g'n regte nie, Jonas ? Jou regte en/of lewenswyse sal nie bedreig word
deur aan homoseksuele regte te verskaf nie. Jy kan tog nie homoseksuele met
moordenaars of ander misdadigers vergelyk nie.Dit is absurd.
Groete,
Hilda.
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54862 is 'n antwoord op boodskap #54853] |
Sa., 22 Desember 2001 16:25   |
Sweetpea
Boodskappe: 14 Geregistreer: Oktober 2001
|
Junior Lid |
|
|
Hilda,
Jonas doth protest too much.
Groete,
Sweetpea
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:77%U7.4020$Fe3.200@afrodite.telenet-ops.be...
|
| >"Arthur Hagen" schreef in bericht
| news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
| > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
kinders
| > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
| > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
| > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
| >
| > Groete,
| > Arthur
|
| Ek sien dit ook so, Arthur. Die slegste opvoeding wat 'n ouer vir sy kind
| kan gee is om van hom/haar 'n onverdraagsame, superieur-voelende mens te
| maak. Fundamentaliste, of hulle Islamities, Christen, Joods of kommuniste
| is, twyfel nooit - hulle kan nie verander nie, want hulle is so
| 'gebrainwash' dat hulle nie oopstaan vir verbetering/verandering nie. As
ek
| nie teen die doodstraf was nie, sou ek sê hierdie soort mense is die enige
| wat dit verdien :-))).
|
|
| >Jonas :Ook - 'n argument kan nie gevoer word deur te aanvaar dat alle
| kinders by
| >homos gelukkig is en dit dan te vergelyk met minderheidsgevalle van
| >verwaarlosing of uitbuiting nie. Indien daardie argumentasie geld sal ek
| enige
| >moord of wandaad kan regverdig deur na 'n ander "erger" voorbeeld te
| verwys.
|
| Niemand beweer dat alle kinders by homos gelukkig is nie - nes alle
kinders
| by heteros nie gelukkig is nie. Ek ken persoonlik twee kinders ('n seun en
| 'n meisie) wat verkies om by hul pa en sy vriend te bly en nie by hul ma
| nie. Hulle is albei adolessente en het self daarvoor gekies. 'n Mens kan
net
| daaruit aflei dat hulle gelukkiger is by hul pa en sy vriend as by hul ma.
|
| Hoekom gun jy mense wat niemand skade berokken, wat g'n gevaar vir andere
is
| nie, g'n regte nie, Jonas ? Jou regte en/of lewenswyse sal nie bedreig
word
| deur aan homoseksuele regte te verskaf nie. Jy kan tog nie homoseksuele
met
| moordenaars of ander misdadigers vergelyk nie.Dit is absurd.
|
| Groete,
| Hilda.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54879 is 'n antwoord op boodskap #54853] |
So., 23 Desember 2001 03:06   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Lees maar weer wat ek geskryf het - ek het nie 'n problm met homos nie,
solank hulle "regte" nie met myne, of ander normale mense, indruis nie.
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:77%U7.4020$Fe3.200@afrodite.telenet-ops.be...
>
>> "Arthur Hagen" schreef in bericht
> news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>> Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie kinders
>> van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
>> groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
>> abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>>
>> Groete,
>> Arthur
>
> Ek sien dit ook so, Arthur. Die slegste opvoeding wat 'n ouer vir sy kind
> kan gee is om van hom/haar 'n onverdraagsame, superieur-voelende mens te
> maak. Fundamentaliste, of hulle Islamities, Christen, Joods of kommuniste
> is, twyfel nooit - hulle kan nie verander nie, want hulle is so
> 'gebrainwash' dat hulle nie oopstaan vir verbetering/verandering nie. As ek
> nie teen die doodstraf was nie, sou ek sê hierdie soort mense is die enige
> wat dit verdien :-))).
>
>
>> Jonas :Ook - 'n argument kan nie gevoer word deur te aanvaar dat alle
> kinders by
>> homos gelukkig is en dit dan te vergelyk met minderheidsgevalle van
>> verwaarlosing of uitbuiting nie. Indien daardie argumentasie geld sal ek
> enige
>> moord of wandaad kan regverdig deur na 'n ander "erger" voorbeeld te
> verwys.
>
> Niemand beweer dat alle kinders by homos gelukkig is nie - nes alle kinders
> by heteros nie gelukkig is nie. Ek ken persoonlik twee kinders ('n seun en
> 'n meisie) wat verkies om by hul pa en sy vriend te bly en nie by hul ma
> nie. Hulle is albei adolessente en het self daarvoor gekies. 'n Mens kan net
> daaruit aflei dat hulle gelukkiger is by hul pa en sy vriend as by hul ma.
>
> Hoekom gun jy mense wat niemand skade berokken, wat g'n gevaar vir andere is
> nie, g'n regte nie, Jonas ? Jou regte en/of lewenswyse sal nie bedreig word
> deur aan homoseksuele regte te verskaf nie. Jy kan tog nie homoseksuele met
> moordenaars of ander misdadigers vergelyk nie.Dit is absurd.
>
> Groete,
> Hilda.
>
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54880 is 'n antwoord op boodskap #54862] |
So., 23 Desember 2001 03:07   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
En jy lees dit ....
"Sweetpea" skryf in boodskap news:3c24b41d.0@news1.mweb.co.za...
> Hilda,
>
> Jonas doth protest too much.
>
> Groete,
> Sweetpea
>
>
> "Hilda en Gervaas" wrote in message
> news:77%U7.4020$Fe3.200@afrodite.telenet-ops.be...
> |
> | >"Arthur Hagen" schreef in bericht
> | news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
> | > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
> kinders
> | > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
> | > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
> | > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
> | >
> | > Groete,
> | > Arthur
> |
> | Ek sien dit ook so, Arthur. Die slegste opvoeding wat 'n ouer vir sy kind
> | kan gee is om van hom/haar 'n onverdraagsame, superieur-voelende mens te
> | maak. Fundamentaliste, of hulle Islamities, Christen, Joods of kommuniste
> | is, twyfel nooit - hulle kan nie verander nie, want hulle is so
> | 'gebrainwash' dat hulle nie oopstaan vir verbetering/verandering nie. As
> ek
> | nie teen die doodstraf was nie, sou ek sê hierdie soort mense is die enige
> | wat dit verdien :-))).
> |
> |
> | >Jonas :Ook - 'n argument kan nie gevoer word deur te aanvaar dat alle
> | kinders by
> | >homos gelukkig is en dit dan te vergelyk met minderheidsgevalle van
> | >verwaarlosing of uitbuiting nie. Indien daardie argumentasie geld sal ek
> | enige
> | >moord of wandaad kan regverdig deur na 'n ander "erger" voorbeeld te
> | verwys.
> |
> | Niemand beweer dat alle kinders by homos gelukkig is nie - nes alle
> kinders
> | by heteros nie gelukkig is nie. Ek ken persoonlik twee kinders ('n seun en
> | 'n meisie) wat verkies om by hul pa en sy vriend te bly en nie by hul ma
> | nie. Hulle is albei adolessente en het self daarvoor gekies. 'n Mens kan
> net
> | daaruit aflei dat hulle gelukkiger is by hul pa en sy vriend as by hul ma.
> |
> | Hoekom gun jy mense wat niemand skade berokken, wat g'n gevaar vir andere
> is
> | nie, g'n regte nie, Jonas ? Jou regte en/of lewenswyse sal nie bedreig
> word
> | deur aan homoseksuele regte te verskaf nie. Jy kan tog nie homoseksuele
> met
> | moordenaars of ander misdadigers vergelyk nie.Dit is absurd.
> |
> | Groete,
> | Hilda.
> |
> |
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54885 is 'n antwoord op boodskap #54883] |
So., 23 Desember 2001 06:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas - dis nie 'n kwessie van gatkruip nie - ons dames se gat is in elk
geval die verkeerde gat:)))
Nee, dit is bloot 'n kwessie van aanvaarding. Aanvaar dat sulke persone ook
bestaan en 'n bestaansreg het.
Jy kan mos jou vriendekring kies.
Ek verstaan ook hoekom sekere mans so heftig te velde trek - pure
bangeit;))))
Ek moet diegene egter gerusstel - 'n gay man sal nie sommer maklik 'n
straight man probeer betrek nie;)))
Soort soek soort.
So, Jonas, wat sê jy - is Irvan van LoerBoet faam gay of nie?
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Jonas skryf in boodskap news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies ontferm?
> "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie
> ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos dogtertjies
> aan te trek en te verpiep nie.
> Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip. My
> ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele bestaan
> voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat na 2
> kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle hulself
> vind?
> Hoe's daai vir 'n bekvol ...
> "Jonas" wrote in message
> news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en nie
>> aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker smaak
> nie -
>> beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
>> "Arthur Hagen" wrote in message
>> news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>>> "Jonas" schreef...
>>>> Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind gelukkig
is
>> nie.
>>>> 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem nie,
en
>> word
>>>> iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
> interessant
>>> vind
>>>> indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
> konstitusionele
>>> hof
>>>> betwis...
>>>
>>> Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
>>>
>>> Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
> kinders
>>> van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
>>> groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
>>> abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54892 is 'n antwoord op boodskap #54890] |
So., 23 Desember 2001 10:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Presies Arthur - jy weet mos - aanval id die beste verweer;))))
Annette
> skryf in boodskap news:a048td$17ht$1@news.kabelfoon.nl...
> "Jonas" schreef...
>> 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies
ontferm?
>
> Nu komt de ware reden voor je afkeuring van homoseksualiteit om de hoek
> kijken .... angst!
>
> Een tijdje terug kwam ik een theorie tegen die duidelijk maakte dat
> homoseksualiteit (onder mannen) een duidelijke voortplantingsstrategie kan
> zijn (nog stammend uit de tijd dat mensen in berenvellen rondliepen). Een
> homoseksueel is voor vrouwen minder bedreigend en mannen nemen zo iemand
> niet graag mee op jacht. En daar zit je dan als enige man in een kamp vol
> vrouwen die je wel aardig vinden ... lijkt mij best gezellig, eigenlijk :)
>
>> "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie
>> ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
> dogtertjies
>> aan te trek en te verpiep nie.
>
> De theorie dat jongens homoseksueel gemaakt worden door iets of iemand in
> hun omgeving is nog nooit bewezen. Het is een theorie van starre vaders die
> het niet kunnen of niet willen begrijpen. Mannen die uit pure onmacht dan
> maar de schuld bij hun vrouw leggen ... hun zoon blijft immers een man, al
> is het dan maar een halve, en mannen zijn bijkans onfeilbaar, dus zal het
> nooit helemaal zijn 'schuld' kunnen zijn. Bij de geboorte bepaald kan het al
> helemaal niet zijn, want dan zou zoonlief die genen wel eens van pa geërfd
> kunnen hebben!!
>
>> Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip. My
>> ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
> bestaan
>> voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
na
> 2
>> kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
> hulself
>> vind?
>
> Misschien is dat wel een man geweest wiens vader overal verkondigde dat zijn
> zoon een echte man was en niet zo'n sissie. Om zijn vader niet teleur te
> stellen leefde hij liever een leugen.
>
> Groeten,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Homoseksualiteit [boodskap #54895 is 'n antwoord op boodskap #54893] |
So., 23 Desember 2001 11:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Naa Arthur - ons het iets baie beter - kakiebos:)))
Lekker warm hier jong - regte vakansieweer. Die strande loop oor.
Ek het nie bedoel jy is aanvallend nie Arthur.
Jammer om te hoor van die ongeluk. Noet jy nou riewiel ry?:)))
Annette
>
> Ek weet, ek is 'n bietjie aanvallerig. Dis moeilik vir my om die juiste
> stemming vir die feesdae te vat. Ek weet nie hoekom nie. Miskien is dit die
> weer. Dit was baie nat en baie glad die afgelope week. Dinsdag is ek met my
> fiets uitgegly en het my rug beseer, wat my humeur ook nie verbeter het nie
> :)
>
> Maar nou skyn die son en daar is 'n dun laagie sneeu wat die wêreld baie
> skoon laat lyk. Ek hoop dit gaan nog kouer word sodat ons 'n wit kersfees
> gaan kry!
>
> Groete,
> Arthur
>
> ps. het julle ook misletoe in Suid Afrika? ;)
>
|
|
|
|
|
|
| Mistletoe [boodskap #54897 is 'n antwoord op boodskap #54893] |
So., 23 Desember 2001 14:05   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> ps. het julle ook misletoe in Suid Afrika? ;)
Ja, Arthur. Ons het ook iets wat in Engels
as "mistletoe" vertaal word in Suid-Afrika.
Maar wat ons "voëlent" in die Noord-Kaap
genoem het, is nie dieselfde as die Europese
mistletoe nie. Ons s'n het mooi oranje vruggies
gehad so groot soos 'n rosyntjie, en as mens
dit papgedruk het, het daar 'n heldergeel
binnekant uitgepeul. Ons het as kinders nogal
somtyds die binnekante in ons mond gesit. Ek
kan nie onthou of ons dit ge-eet het nie. Ek
kan net onthou dat ek soms mondevol uitgespoeg
het. Ek dink die slymerige geel bolagie van
die binnekant moes seker nie te sleg gesmaak
het nie, anders waarom sou ons dit in ons monde
gesit het?
Volgens ons American Heritage Dictionary
is mistletoe " a Eurasian parasitic shrub,
viscum album, having leathery evergreen leaves
and waxy white berries. Any of several related
American parasitic shrubs... of eastern North
America...
Ek probeer onthou wat die besonderhede
is van 'n ou Noorse legende waar die held, ek dink
sy naam is Balder, deur die hart geskiet is met 'n
pyl wat van mistletoe gemaak is. Hy was baie mooi
en is dood, en hy is soort van 'n tipe van Christus
in die Noorse pantheon, dink ek. Ken iemand die storie?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Mistletoe [boodskap #54899 is 'n antwoord op boodskap #54897] |
So., 23 Desember 2001 14:33   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> ps. het julle ook misletoe in Suid Afrika? ;)
>
> Ja, Arthur. Ons het ook iets wat in Engels
> as "mistletoe" vertaal word in Suid-Afrika.
> Maar wat ons "voëlent" in die Noord-Kaap
> genoem het, is nie dieselfde as die Europese
> mistletoe nie.
Ons noem die mistletoe ook 'vogellijm'. Wat beteken die 'ent' in voëlent?
> Ek probeer onthou wat die besonderhede
> is van 'n ou Noorse legende waar die held, ek dink
> sy naam is Balder, deur die hart geskiet is met 'n
> pyl wat van mistletoe gemaak is. Hy was baie mooi
> en is dood, en hy is soort van 'n tipe van Christus
> in die Noorse pantheon, dink ek. Ken iemand die storie?
Balder was nie net 'n held nie. Hy was 'n god!
Odin wist dat zijn zoon Balder gedood zou worden en dat zijn dood zou leiden
tot Ragnarok. Odin verbood daarom alles wat groeide en leefde in de aarde om
Balder te schaden. Hij vergat daarbij de mistletoe, die zijn wortels niet in
de aarde heeft. Balder werd doodgeschoten door zijn blinde broer, die
misleid was door Loki. Hoe het verhaal afliep weet ik niet meer. Ik ga eens
zoeken op Internet...
Een tijdje terug zag ik het verhaal -ernstig verminkt- weer terug in een
aflevering van de serie 'Hercules'.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
| Re: Mistletoe [boodskap #54901 is 'n antwoord op boodskap #54899] |
So., 23 Desember 2001 15:41   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> Ons noem die mistletoe ook 'vogellijm'.
Wat beteken die 'ent' in voëlent?
Om plante in te ent, beteken gewoonlik dat
jy 'n takkie van een soort plant in 'n gleuf
van 'n ander plant sit, en dan hoop dat dit
wortelskiet. Dit word baie gedoen met sê
een soort perskesoort op die boom van 'n ander
perske inent. In die geval van "voëlent" het die
voël seker van die bessies van die mistel ge-eet,
dan op 'n ander boom gaan sit en sy dinge gedoen,
en die saad van die mistel het in 'n gleufie van
die ander boom beland, daar ontkiem en wortelgeskiet.
Dis interessant dat julle dit voëllym noem. Julle
bessies moet dus ook slymerig wees binnekant. Watter
kleur is julle bessies?
Gloudina
|
|
|
|
| Bladsye (4): [ 3 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:42:23 UTC 2026
|