| Wie wou vir Koos koos? [boodskap #5467] |
Vr., 26 Januarie 1996 00:00  |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Iemand skrywe onlangs op die nuusgroep:
"Ek dink hierdie Koos verdien 'n koos."
Wat beteken die woord "koos"? Ek ken dit nie.
Uit die sinsverband het ek gedink twee betekenisse
is moontlik: (1) Koos verdien 'n opstopper.
(2) Koos verdien 'n soen.
Is ek enigsins warm?
As die eerste alternatief die regte is, dan wil ek net se:
Los vir Koos uit.
Koos is cute. (Gloudina)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie wou vir Koos koos? [boodskap #5647 is 'n antwoord op boodskap #5467] |
Do., 01 Februarie 1996 00:00  |
Dick van Nes
Boodskappe: 1 Geregistreer: Februarie 1996
|
Junior Lid |
|
|
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
> Iemand skrywe onlangs op die nuusgroep:
> "Ek dink hierdie Koos verdien 'n koos."
> Wat beteken die woord "koos"? Ek ken dit nie.
Hallo Afrikaners,
Hopelijk staan jullie mij toe te antwoorden in het Nederlands. Ik
vermoed dat 'koos' komt van 'kozen, liefkozen, minnekozen, liefkozing,
etc.' Kozen is volgens Van Dale: zoete vertrouwelijkheid praten,
vleien, vooral van gelieven, strelen, vrijen.
Dick
|
|
|
|