| Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54576] |
Do., 13 Desember 2001 11:25  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
lekker oop:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54598 is 'n antwoord op boodskap #54596] |
Vr., 14 Desember 2001 06:32  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel Jonas - die vragmotor was seker op die N3 - maar die betonstukke het op
die N1 geval - en daardie houer het ook lekker gevaarlik oorgehang;))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9vbvkq$28k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op die N3 gebeur dit (soos op TV vertoon) ten minste eenmaal per dag.
> Maar, ek kan verstaan dat dit die nuus haal wanneer dit op die landelike
> paaie gebeur ....
> "Annette" wrote in message
> news:9va4es$e1b6m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
>> afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
>> Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
>> kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
>> lekker oop:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|